Nosler accubond ammunisie in 308
-
Jeant
- Newbie

- Posts: 14
- Joined: Wed Apr 20, 2016 12:46 pm
Nosler accubond ammunisie in 308
More almal! Wil net hoor of enige iemand ervaring het met die Nosler trophy grade ammunisie in die 165gr vir 308? Dis n sako met n 23duim loop en 1:11 twist! Het voorheen herlaai maar skiet te min om dit te regverdig! Sien hulle adverteer spoed as 2800fps dit lyk bq vinnig my spoed op vorige herlaaide rondtes was so 2635fps die tpl is ook korter! Wil net hoor wat is julle ervaring met die ammunisie? Dankie by voorbaat!
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Nosler accubond ammunisie in 308
Maak net seker wel 165gr @ 2800?
Dit is tipies 150gr @ 2780-2820 vir .308, dan is dit boonop by hoër node.
165 loop @ 2650 spot on met ook Sako .308 van my skoonseun.
Gebruik van jou spesifieke koeël, het ek geen kennis nie.
Beste.
Dit is tipies 150gr @ 2780-2820 vir .308, dan is dit boonop by hoër node.
165 loop @ 2650 spot on met ook Sako .308 van my skoonseun.
Gebruik van jou spesifieke koeël, het ek geen kennis nie.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 