Goeie dag,
n Vriend van my is opsoek na n Sako 7mm Rem Mag.
Daar is tans ander opsies ook op die tafel, maar kontak my asb as daar een is wat tekoop is.
Is maar huiwerig vir ander web tuistes waar gewere in ander provinsies is, so ek vra maar hier waar meeste al mekaar ken.
PS. Dink nie n full stock gaan werk nie. Geweer moet n silencer kry.
Dankie
Andre Huisamen
07 twee 5 dubbel nege 65 dubbel een
