Goeiedag almal,
Het enigiemand eerstehandse ervaring met GPO teleskope?
GPO: German Precision Optics
Cyclops op Youtube het net goeie terugvoer oor hulle.
Volgens GPO is hul net so goed, en/of beter as Zeiss, Swaro en die manne teen aansienlike laer prys.
Ek hoor graag jul mening.
GPO teleskope goed of sleg?
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: GPO teleskope goed of sleg?
Penkop,Penkop wrote: Thu Jun 13, 2024 12:57 pm Goeiedag almal,
Het enigiemand eerstehandse ervaring met GPO teleskope?
GPO: German Precision Optics
Cyclops op Youtube het net goeie terugvoer oor hulle.
Volgens GPO is hul net so goed, en/of beter as Zeiss, Swaro en die manne teen aansienlike laer prys.
Ek hoor graag jul mening.
Ek luister saam. Het ook al meer probeer uitvind, maar kon nog nie lekker eerste handse terugvoer kry nie.
Ek kyk na hulle RF Bino.
Groete
Ockert
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: GPO teleskope goed of sleg?
Ken niemand GPO teleskope nie?
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: GPO teleskope goed of sleg?
Ek het by Nampo so bietjie met die manne van Sabi Rifles gesels oor die GPO produkte. Ek het deur hulle gekyk en moet sê ek was heel beindruk met die glas kwaliteit. Klink ook of hulle goeie waarborge het op hulle produkte.
Hano
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: GPO teleskope goed of sleg?
Dankie Hanno,
Dink jy hul glas so goed soos Zeiss V4 of V6?
Of glad nie?
Dink jy hul glas so goed soos Zeiss V4 of V6?
Of glad nie?
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: GPO teleskope goed of sleg?
Ek weet nie van Zeiss nie maar hulle is nie ver agter my Leopolds nie, maar dan ook om appels met appels te vergelyk moet mens hulle in die regte omstandighede toets en nie net by n skou deur hulle kyk nie.
Hano