Ons het die naweek bietjie met 'n vriend se AA S410 op die plaas geskiet.
My 2 seuns het op 18m teiken geskiet. My oudste seun skiet regtig gemaklik en kon 'n groep so groot soos 'n R5 skiet, 5 pellets
My jongste kon net die teike raak skiet, maar sit vir hom 'n blikkie neer en hy kan 5 uit 5 raak skiet. Hy het later die klein "cocktail" blikkie plat laat l? en dan na die blink onder kant geskiet, en weer 5/5 geskiet.
...maar die teiken het net nie vir hom gewerk nie, hom net verstreer...
Naweek skiet saam met die seuns
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Naweek skiet saam met die seuns
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
-
300Winmag
Re: Naweek skiet saam met die seuns
Klink lekker ! So begin jy met jou jag budget lol!!
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Naweek skiet saam met die seuns
Hier is my jongste in aksie....hulle het meeste van die tyd op die maag gel? en skiet.
[img width=560 height=225]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... ewet-1.jpg[/img]
[img width=560 height=225]http://i464.photobucket.com/albums/rr5/ ... ewet-1.jpg[/img]
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- DawieKotze
- Hero Member

- Posts: 2075
- Joined: Tue Nov 30, 2010 9:25 pm
Re: Naweek skiet saam met die seuns
Mooi henried, maar lyk my daai Volvo se voor tyre is volgende onder skoot!! 
Dawie Kotze
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
WAIDMANSHEIL!!!!!!!
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: Naweek skiet saam met die seuns
hallo oom henried
jho klink lekker.waar het julle geskiet?ek skiet ook net so goed!!!!
ek en my pa het twee weke terug in 'n kompetisie gaan skiet toe wen ek my pa op 300m op die springbok teiken
ek het 6 uit 8 skote op die springbok se blad geskiet en twee mis met die .270
my pa het die jakkals mis geskiet op 300m

s? vir oom se seuns hulle moet baie oefen
groete
BLOUVALKIE

HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- henried
- Hero Member

- Posts: 2352
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Naweek skiet saam met die seuns
Ek en my jongste het weer die naweek gaan oefen met die .22.
Soos ek reed hier bo genoem het, vir een of ander rede skiet hy beter na 'n reaktiewe teiken...
Op 25m skiet hy so 10cm groep, soms kleiner, dis nou van die driepoot of, maar sit iets ander neer, soos die haelgeweer doppie op die grond wat rond hop, en hy skiet 5/5.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.