Dag Manne!!
Ek wil vir die laaities ‘n backstop/bullet trap kry vir windbuks skiet.
Die skoolvakansie raak soms lank in die dorp en ek is nie lus vir sonde met die bure nie.
Idee is om binneshuis of in die garage te kan skiet sonder om iets raak te skiet of te veel lawaai te maak.
Wat gebruik julle? Enige voorstelle?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Teiken/Backstop
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Teiken/Backstop
Beste wat ek gesien het - prokureur nogals wat skelm geskiet het, los dit daar.
Gebruik ‘n deurgesaagde deursnit boomring van ‘n groterige boom. ‘n Wielsnit so 100-150mm dik - ook goed vir .22! Hang @ muur en kap teiken bo-op.
Verskeie Lamineer borde opmekaar geplak behoort lekker te werk. 400x400?
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Teiken/Backstop
Boks vol koerante
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Teiken/Backstop
Conveyor belt materiaal. Vat lank voordat jy 'n groot gat daarin kan skiet en raas baie min.
Karton boks met koerant papier werk, moet net gereeld die gesig verander of stukies koerant val by die gate uit.
As mens hout genoeg met die windbuks op een plek skiet kry mens partykeer koeëltjies wat terug spring. Dan kyk jou hond en jou vrou jou snaaks aan...
Karton boks met koerant papier werk, moet net gereeld die gesig verander of stukies koerant val by die gate uit.
As mens hout genoeg met die windbuks op een plek skiet kry mens partykeer koeëltjies wat terug spring. Dan kyk jou hond en jou vrou jou snaaks aan...
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Teiken/Backstop
JF123 wrote: Sun Jun 30, 2024 11:38 am Conveyor belt materiaal. Vat lank voordat jy 'n groot gat daarin kan skiet en raas baie min.
Karton boks met koerant papier werk, moet net gereeld die gesig verander of stukies koerant val by die gate uit.
As mens hout genoeg met die windbuks op een plek skiet kry mens partykeer koeëltjies wat terug spring. Dan kyk jou hond en jou vrou jou snaaks aan...
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Teiken/Backstop
Jy kan ook n "ARCHERY TARGET FOAM BUTTRESS" gebruik
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Teiken/Backstop
Die een hierbo werk goed as groter backstop benodig word... ander idee wat ek gesien het by Ian van Sa Air Rifles.. "n Houtkrat/kas met 'n gat ingesny net kleiner as die Pellet teikens. Die krat/kas is styf gestop met daardie grys komberse wat jy by die Koöperasie handelswinkels kry. Na baie skote kan die kombers so bietjie gedraai word of stywer gestop word. Met die PCP werk dit baie goed vir my tot op 25m.
Edit: Soos in OP verwys is die aanwending in die dorp en om nie bure te ontstel nie en om lawaai/geraas te beperk. As die windgeweer boonop 'n knaldemper op het is die skoot baie sagter as die impak op 'n harde oppervlak soos wanneer 'n pellet 'n harde oppervlak soos hout, beton en veral metaal tref en dit steeds 'n redelike geraas maak wat aandag trek. Die houtkas (Ou ringnek/amazon neskas) wat ek gebruik het en wat gestop is met die kombers demp die lawaai baie en die klank van die pellet wat die dun kartonteiken tref is minimaal.
Last edited by Riaan Kriel on Mon Jul 01, 2024 9:59 am, edited 3 times in total.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Teiken/Backstop
Maak n teikenkas van hout.
300mm x 30mm dennehout plank.
Saag stukke dat hy n kas vorm so groot soos n A4 papier.
Lym en skroef vas.
Plaas n skuins 3mm staalplaat in.
Sit n hardbord teiken voorop, en n soliede stuk agterop.
300mm x 30mm dennehout plank.
Saag stukke dat hy n kas vorm so groot soos n A4 papier.
Lym en skroef vas.
Plaas n skuins 3mm staalplaat in.
Sit n hardbord teiken voorop, en n soliede stuk agterop.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Teiken/Backstop
Dankie vir almal se insette!
Riaan som dit reg op, my huidige teikenraam is juis van conveyor belt en hy lawaai maar lekker.
Wat baie gehelp het is om die HW100 se spoed af te bring. Hy het die 4.5mm 10.3greiners geskiet teen 1060fps.
Het hom afgebring na 750fps. Lekker akkuraat en lekker sag.