Ek vra mooi vir die korrekte node vir my Sako 30-06 met 168g ELDM’s en VV N555 dryfmiddel?
Looplengte= 619mm
Nosler Dopvolume = 72.47gr.
Doplengte= 63.09mm
Punt: 168g ELDM
TPL= 85.38 mm ( sprong 0.75mm)
Lading: 59.1 gr
Spoed: 2858’/s
CCI 200 large rifle primers.
Temp was so 20grC.
Geen druktekens nie.
Die groepering was heel ok maar waar is die korrekte node? Enige hulp sal hoog op prys gestel word
Hulp asb met Lading vir 30-06 met N555 en 168g ELD M
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Hulp asb met Lading vir 30-06 met N555 en 168g ELD M
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Hulp asb met Lading vir 30-06 met N555 en 168g ELD M
VihtaVuori N555 dryfmiddel.
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Hulp asb met Lading vir 30-06 met N555 en 168g ELD M
EK het gou met GRT gespeel om te kyk wat dit sê. As ek dit reg gedoen het, sê dit dat jou Barrel Time1.322ms is. Dit gee die OBT as 1.247ms. Met 57,77gr N555 behoort jy by die node te kom. Spoed dan so 2792f/s
Met 60,1gr behoort jy by die volgende half node te kom van 1.171ms, maar dit is dan amper op maks druk.
Hoor graag wat die ander sê.
Met 60,1gr behoort jy by die volgende half node te kom van 1.171ms, maar dit is dan amper op maks druk.
Hoor graag wat die ander sê.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp asb met Lading vir 30-06 met N555 en 168g ELD M
QL se berekeninge verskil met GRT.
58,9gr = 2850vps
61,4gr = 2960vps (1/2 node) Druk 59K psi. Ek sou dit nie aanbeveel nie.
58,9gr = 2850vps
61,4gr = 2960vps (1/2 node) Druk 59K psi. Ek sou dit nie aanbeveel nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: Hulp asb met Lading vir 30-06 met N555 en 168g ELD M
Baie dankie menere, ek sal paar ladings toets en kyk wat werk beste. Waardeer julle aanbevelings.
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.