Spoor Bullet Company.
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Safari Bullet Company.
Hi Rudi,
Sal die 140gr .264 stabaliseer in die stadige 1 in 8.7 twist van die CZ557 se kort lopie?
Sal die 140gr .264 stabaliseer in die stadige 1 in 8.7 twist van die CZ557 se kort lopie?
-
MyLani
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am
Re: Safari Bullet Company.
I had some client hunting for meat this weekend. 7 animals fell to my 300WM with the 180gr SBC. All pass through, showing expansion, except this one that we recovered.
Impala ram at 150m, frontal shot. Ram dropped in its tracks. Bullet was recovered under the skin in its back leg.
I love these bullets

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Impala ram at 150m, frontal shot. Ram dropped in its tracks. Bullet was recovered under the skin in its back leg.
I love these bullets

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.

Van links 140gr SBC, 160gr Hornady Interlock RN en dan regs S&B 140gr SP
Ek gaan Saterdag weer lekker toets met die nuwe koele 6.5x 55 in 140gr ek het twee nodes een vir bosveld 2550fps en die ander vir platter skiet 2740fps.
Sal terugvoer gee. Die 140gr is lekker lank so gaan ongelooflike SD he vir jag.

Ek gaan ook die 140gr 7mm toets in my CZ550 die twist behoort te werk met die korter koeel maar ons sal sien Node spoed is hier by 2800fps ek gaan nie stadiger node probeer nie want ek het lekker lading met die 160gr koele teen 2600fps.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Safari Bullet Company.
SD bly konstant ongeag die lengte
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
A bullet’s sectional density also affects the amount of damage it can cause. Sectional density (a bullet’s weight in pounds divided by its diameter squared) describes a bullet’s length for its diameter: The higher the number, the longer the bullet. Generally speaking, the larger a bullet’s sectional density, the deeper it will penetrate.
https://www.hornady.com/team-hornady/ba ... penetrate.
https://www.hornady.com/team-hornady/ba ... penetrate.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2153
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Safari Bullet Company.
Frederik, wat Supacow sê is dat twee 140gr, .264"-koeëls dieselfde SD sal hê en dis wat jou definisie ook sê. Die BC kan verskil maar as jy gewig deel deur die deursnee squared gaan jy by dieselfde antwoord uitkom. Die feit dat die Safari langer is maak nie die SD groter nie.
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7557
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Safari Bullet Company.
Hey Boys. Julle weet te veel en skiet te min.

-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2153
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Safari Bullet Company.
Jip, jy is reg... dit kon ek duidelik sien aan jou skietvermoë toe ons daai keer by BASA saam geskiet het

-
MyLani
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am
Re: Safari Bullet Company.
Torture Test
I needed to shoot an Nguni Bull for meat, so decided to put the SBC to the test.
180gr SBC @2900fps from a 300WM
20m frontal shot into the head. Bullet penetrated the head, cracked the solid bone that connects the skull to the neck, and was recovered in the middle of the Vertebrae somewhere in the neck.
Recovered bullet still weighed 166.1gr, so a 92% retention.
You just can't break these bullets

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
I needed to shoot an Nguni Bull for meat, so decided to put the SBC to the test.
180gr SBC @2900fps from a 300WM
20m frontal shot into the head. Bullet penetrated the head, cracked the solid bone that connects the skull to the neck, and was recovered in the middle of the Vertebrae somewhere in the neck.
Recovered bullet still weighed 166.1gr, so a 92% retention.
You just can't break these bullets

Sent from my SM-S901E using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
Netjies !!!
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Klieent het vanoggend met n SBC.270 150gr n BWB geskiet.
BWB het gestaan op so 70 meter skuins na voor en is voor op die linker knop geskiet en koeel is onder die vel op die ander kant gekry.

BWB het gestaan op so 70 meter skuins na voor en is voor op die linker knop geskiet en koeel is onder die vel op die ander kant gekry.

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
Rudi se koeels weer mooi geloop die naweek wat verby is.
Kameelperd met die 500gr , 458 koeel en sy het baie vinnig grond toie gegaan met die 458 lott deur die hart.

Aaron, mooi groot bwb koei gekap deur hart plankdwars so 120 meter deur hart koeel is in en uit sy het so 30 meter gemaak.

Aaron, ook lekker vark haastig deur takke geskiet op 25 meter die 375 het getumble en die vark onderste bo gegooi so 3 meter agter die takke.
Kyk die groot entry gat, Die koeel is daar in en deur na die oorkanste onderkak en uit.

Takke waardeur geskiet is.

Takke in agtergrond.

ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
500gr, 458 Safari Bullet Compnnay koeel uit my 458 Lott en die kameelperd reaksie.
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=7VKwaj3rjiQ[/youtube]
[youtube]https://www.youtube.com/watch?v=7VKwaj3rjiQ[/youtube]
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Safari Bullet Company.
Ek het die laaste week die voorreg gehad om n wondelike klient van Oostenryk te PH op sy droom jag vir, Krokodil, Buffel en Seekoei.
Die Oom het n perfete skoot met sy Dakota Arms in 416 Rigby geskiet op die buffel maar die scope het sy neus en oog so bietjie oop geslaan en as gevolg van die bloed het hy toe “insurance” skoot met een van my 500gr Koeels uit die Express op 7m in die buffel in geskiet.
487.7gr 97.5%
Bos was baie ruig.

Last edited by Rudi Fischer on Tue Aug 13, 2024 10:44 am, edited 1 time in total.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Safari Bullet Company.
Lekkker!!!!!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
ThinusS
- Sr. Member

- Posts: 317
- Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am
Re: Safari Bullet Company.
Netjies!
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
Mooi bul en pragtige koeel.
- Louisdewet
- Full Member

- Posts: 181
- Joined: Wed Apr 29, 2020 7:19 pm
Re: Safari Bullet Company.
Gister die 400gr 404 koeël uit ‘n blok ys getrek op die skietbaan. Ek het ‘n 10l waterbottel gevries en deur sy lengte geskiet van onder om te sien of ek een kan vang. Ek weet nou nie hoe ys met vleis vergelyk nie maar hy lyk verskriklik mooi. Kan nie wag om met hulle te jag nie.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Safari Bullet Company.
Daardie koeël wys dat ys 'n baie harde medium is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Was vandag baan toe om wetpack te skiet op van my groot gunne.
Brno 458 Express - 500gr SBC
Brno 458 Win Mag - 450gr SBC
Winchester 416 Rem Mag - 400gr SBC
Musgrave 375 H&H - 300gr SBC
Die twee 458’s was geskiet op 25m en die 416 en 375 op 50m

458 Express ingang

458win mag ingang

416 Rem Mag Ingang

375 H&H ingang

SBC 458 500gr

SBC 458 450gr

SBC 416 400gr

SBC 375 300gr

Brno 458 Express - 500gr SBC
Brno 458 Win Mag - 450gr SBC
Winchester 416 Rem Mag - 400gr SBC
Musgrave 375 H&H - 300gr SBC
Die twee 458’s was geskiet op 25m en die 416 en 375 op 50m

458 Express ingang

458win mag ingang

416 Rem Mag Ingang

375 H&H ingang

SBC 458 500gr

SBC 458 450gr

SBC 416 400gr

SBC 375 300gr

Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Safari Bullet Company.
Pragtig!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
Daai mooi koele maak mens sommer net lus om te gaan jag.
Rudi kan jy dalk die impakspoed gee op almal?
Rudi kan jy dalk die impakspoed gee op almal?
- Rudi Fischer
- Hero Member

- Posts: 1864
- Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm
Re: Safari Bullet Company.
Kan vir jou die MV gee op hulle …
458 Express - 2250 fps
458 Win Mag - 2200 fps
416 Rem Mag - 2360 fps
375 H&H - 2470 fps
458 Express - 2250 fps
458 Win Mag - 2200 fps
416 Rem Mag - 2360 fps
375 H&H - 2470 fps
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Safari Bullet Company.
Baie netjies met lekker spoed agter hulle.