Mooi Eland Bul
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Mooi Eland Bul
Goeie naand..
Ek deel graag die mooi eland wat Myburgh geskiet het..
Hy het geskiet met die .3o8 met 165gr Game King.
Ek en hy het op die voet gejag en die bul het hom 'n mooi kans gee..
Groetnis
Ek deel graag die mooi eland wat Myburgh geskiet het..
Hy het geskiet met die .3o8 met 165gr Game King.
Ek en hy het op die voet gejag en die bul het hom 'n mooi kans gee..
Groetnis
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Mooi Eland Bul
.......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Mooi Eland Bul
Pragtig Ben.
Wat ‘n ervaring!
Beste.
Wat ‘n ervaring!
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Mooi Eland Bul
Groot dag vir 'n jong man. Baie mooi skoot ook. Lekker eet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Mooi Eland Bul
Pryslose herinneringe. Geluk Myburgh!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2103
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Mooi Eland Bul
Baie netjies gedoen, Myburgh!! Jy en jou pa is baasjagters.
Ek hou van daardie skoot, bladvleis is nie beskadig nie.
Ek hou van daardie skoot, bladvleis is nie beskadig nie.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Mooi Eland Bul
Wow, fantastiese skoot en en pragtige bul.
Ek verbaas om te sien hoe groot Myburgh geword het, hy is verseker nie meer n seuntjie nie.
Baie geluk manne.
Ek verbaas om te sien hoe groot Myburgh geword het, hy is verseker nie meer n seuntjie nie.
Baie geluk manne.
-
partner
- Hero Member

- Posts: 980
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Mooi Eland Bul
Baie dankies vir die deel Ben.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Mooi Eland Bul
Ek sien self Myburgh is nie meer so klein nie prag eland bul.
Mooi kuif as ek so skat seker maklik 330kg uitgeslag.
Mooi kuif as ek so skat seker maklik 330kg uitgeslag.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Mooi Eland Bul
[Mooi kuif as ek so skat seker maklik 330kg uitgeslag.
[/quote]
Goeie naand..net so..hy was op die kop 330kg.
[/quote]
Goeie naand..net so..hy was op die kop 330kg.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Mooi Eland Bul
Baie geluk met n prag bul.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
DaavG
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Mon Aug 21, 2017 4:35 pm
Re: Mooi Eland Bul
Congratulations, awesome bull!! He looks to be in superb condition.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Mooi Eland Bul
Jinne daai is n mooi bul! Geluk!