Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het n fantastiese Bluetick reun vanaf n bekende bloedlyn,met n ekseptionele neus en n baie goeie geaardheid.
Ek wil nie graag sy eienskappe verloor nie.
Weet iemand van n teef wat beskikbaar is vir dekking?