Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Ds J
Hero Member
Posts: 2148 Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Post
by Ds J » Sat Oct 19, 2024 4:00 pm
Goeiedag Jaracal,
Molopo Wapens in Vryburg is al vir 20+ jaar in die besigheid.
Langs die hoofpad geleë met goeie voorraad vir enigeen op pad na die Kalahari.
Die advertensie verskyn nou op die forum.
Kontak gerus vir enige navrae.
Ek sal van tyd tot tyd advertensies en/of pryse deurgee wanneer iemand na iets soek.