Watter Canopy?

User avatar
Theunis Visser
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Wed Apr 22, 2020 10:40 am

Watter Canopy?

Post by Theunis Visser »

Naand manne

Ek is in die mark vir ‘n nuwe canopy, maar is effe oorweldig met alle opsies. Enige voorstelle/advies sal waardeer word.

Ek het ‘n fibreglass canopy op gehad, maar ons grondpaaie het sy tol geeis. Ek ry hoofsaaklik grondpaaie, so dit sal ook my keuse beinvloed.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
Boesmanland skaapboer.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2148
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Watter Canopy?

Post by Ds J »

Hier in ons wêreld (Molopo / voor-Kalahari) is die aluminiumkapies baie gewild. Bushmaster, Alucab, Big Country ens werk almal. Stofdigting is en bly 'n probleem. Díe met die luggate (air intakes) het blykbaar minder probleme.

Hou oë oop vir 'n tweedehandse een - nuut was te duur vir ons.
desert fox
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Wed Dec 09, 2015 10:12 am

Re: Watter Canopy?

Post by desert fox »

Kyk na https://rlddesign.co.za. Nie goodkoop nie, maar ek was bitter beindruk met die "Hunter" reeks. Kappie vir die dorp, en vinnig omkep in n jag stoel/ "game viewer" vir die plaas. Natuurlik is daar baie ekstras om van te kies...
.22 Voere
.260 Rem Savage LRH
.375 Ruger
Glock 19 Gen 4
12 Br CZ

"Hou die doppe in die lug!"
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 1000
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: Watter Canopy?

Post by Toyrsi »

Ek het vir Canopeak gegaan. Dis die kappy met die grootste sydeur opening. Die meeste se deure is so klein jy kan niks deur hulle in of uitpak nie.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8001
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Watter Canopy?

Post by Arnold »

Hou ook ingedagte wie se fitment centre die naaste aan jou is dat wanneer daar probleme is jy dit maklik uitgesorteer kan kry.
User avatar
prohunt
Hero Member
Hero Member
Posts: 837
Joined: Tue Feb 15, 2011 12:00 pm

Re: Watter Canopy?

Post by prohunt »

desert fox wrote: Mon Oct 28, 2024 6:26 am Kyk na https://rlddesign.co.za. Nie goodkoop nie, maar ek was bitter beindruk met die "Hunter" reeks. Kappie vir die dorp, en vinnig omkep in n jag stoel/ "game viewer" vir die plaas. Natuurlik is daar baie ekstras om van te kies...
Kyk maar net waarvan die kappie gemaak word. RLD se kappies word geadverteer as "stainless steel". Dit word egter van CR12 (nywerheidsgraad vlekvrye staal) vervaardig. Indien die "powder coating" proses nie baie goed gedoen is nie of skrape kry gaan jy roesprobleme kry. Ek het amper so een gekoop maar toe gelukkig een gesien waar die proses skeef geloop het en dadelik gekanselleer. Ek het toe maar uiteindelik op die Rhinocab besluit.
User avatar
Stephan86
Hero Member
Hero Member
Posts: 551
Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am

Re: Watter Canopy?

Post by Stephan86 »

Ek is onlangs blootgestel aan Bossenberg en is baie beindruk met hul produkte. https://www.bossenberg.co.za/
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
Andre308
Hero Member
Hero Member
Posts: 903
Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am

Re: Watter Canopy?

Post by Andre308 »

Toyrsi wrote: Mon Oct 28, 2024 7:06 am Ek het vir Canopeak gegaan. Dis die kappy met die grootste sydeur opening. Die meeste se deure is so klein jy kan niks deur hulle in of uitpak nie.
Ek het die Smartcab canopies op my voertuie. Die Canopeak en die Smartcab lyk 99% die selfde. Dit is vir my die mooiste ontwerp tans en die groot agter ruit met die groot kant deure maak hulle baie bruikbaar.

Groete
Andre
User avatar
Theunis Visser
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Wed Apr 22, 2020 10:40 am

Re: Watter Canopy?

Post by Theunis Visser »

Naand almal

Dankie vir alle terugvoering en raad. Ek waardeer baie. Ek het al na ‘n paar van bogenoemde gaan kyk en kwotasies aangevra.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk
Boesmanland skaapboer.
WernerG
Newbie
Newbie
Posts: 5
Joined: Wed Jan 31, 2024 10:01 pm

Re: Watter Canopy?

Post by WernerG »

Ek het n Bushtech canopy op my bakkie gesit en is nog nie n dag spyt nie. Baie ekstras wat mens kan aanlas as jy sou wou. Ek het ekstra insulasie gevat - dit help dat canopy nie so warm raak nie en maak nogal n verskil as mens n yskas agter in het. Kan ook n dust-kit laat insit. Myne laat bitter min stof in, so het nie nodig vir dit nie.

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Re: Watter Canopy?

Post by Glocked »

Ek is baie gelukkig met my Rhinoman canopy. Hulle het wel baie duur geword, maar hy werk soos hy moet. Bushtec en RLD doen ook baie goed.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Watter Canopy?

Post by Apie »

Bushtech

Ek het self al klomp gehad deur die jare maar die een bly baas.
Rhinoman
Ground Zero
RLD

Bushtech se kwaliteit is net die beste.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hercules Louw
Hero Member
Hero Member
Posts: 889
Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm

Re: Watter Canopy?

Post by Hercules Louw »

Rhinoman, ek het nou my derde een, hulle is tops.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13570
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Watter Canopy?

Post by Capt. Yoda »

Alu-Cab?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Jaco vdW
Hero Member
Hero Member
Posts: 698
Joined: Wed Mar 27, 2013 3:12 pm

Re: Watter Canopy?

Post by Jaco vdW »

Capt. Yoda wrote: Tue Oct 29, 2024 12:47 pmAlu-Cab?
Kaptein het my nou voorgespring oor AluCab.

Ons is regtig bederf in terme van die verskeidenheid kappies wat beskikbaar is op die mark.

Ek het in April deur dieselfde proses gegaan toe ek opsoek was na 'n kappie. My kort lys het op di ou einde bestaan uit:
AluCab, Bushtech, Ground zero, Gomad

Hulle het almal min of meer dieselfde vorm waarvan ek gehou het. Alucab en Bushtech het 'n vol lengte skarnier op die deure. Kan nie GZ se spesifikasie onthou nie. Die skarnier keer dat water van die deur af in die kappie loop as jy dit in die reën oopmaak. Ek het gedink dis 'n verkoops foeffie tot ek die eerste bui reën in die kaap trotseer. Dit werk soos 'n bom!

Al 4 die kappies kom van die fabriek af met spore op die dak om 'n tent, ens te monteer. Dis lekker want jy hoef nie gate te boor nie. Ook het Alucab, Bushteck en GZ spore aan die binnekant van die dak om goed aan vas te maak (tafel, sonpaneel, ens). Kan nie daai detail van Gomad onthou nie. Alucab het nog spore aan die onderkant ook wat soos 'n cargo rail werk.

Alucab en Gomad word in die Kaap gemaak, so vir my is dit naby vir enige naverkope diens.
Op die ou einde het ek met Alucab gegaan, en 6 maande in die pad af baie tevrede.
Kappie seël goed, en sluit stewig toe. Sal weer dardie roete gaan as ek 'n keuse het. Ook die feit dat die hele kappie van aluminium is, omseil die roes probleem.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Watter Canopy?

Post by Gerhardu »

Snaaks genoeg het ek ook begin kyk vir een op my Cruiser.
Weet ook nie watse ene om te vat nie maar heir is pryse wat ek sover die week gekry het.

Ramkappie met roofrack R 32500.00
Treehuas met roofrack R 31400.00
RLD met roofrack R 37951.00
Rhino met roofrack R 44 000.00
Smartcap met roofrack R 54 424.00
Canopeak met roofrack R 33 500.00
DeVilliers
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am

Re: Watter Canopy?

Post by DeVilliers »

Nog n +1 vir n Rhino-Man. Baie nice canopy. myne het n vent in die voorste venster vir stof, maar dit is nie 100% nie.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8001
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Watter Canopy?

Post by Arnold »

Ek het so RLD design canopy en sal hom nie aanbeveel nie.

Ek het baie probleme gehad met n canopy wat lek. Dit was op die einde uitsorteer. Nou na 2.5 jaar sien ek die verf op die dak begin fade.

Sal sien hoe hulle die saak hanteer.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk

Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Watter Canopy?

Post by Forester »

Arnold wrote: Sun Nov 03, 2024 9:46 pm Ek het so RLD design canopy en sal hom nie aanbeveel nie.

Ek het baie probleme gehad met n canopy wat lek. Dit was op die einde uitsorteer. Nou na 2.5 jaar sien ek die verf op die dak begin fade.

Sal sien hoe hulle die saak hanteer.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Ek stem saam, ek het probleme met roes soos vroeër hier verduidelik.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Watter Canopy?

Post by Gerhardu »

Arnold wrote: Sun Nov 03, 2024 9:46 pm Ek het so RLD design canopy en sal hom nie aanbeveel nie.

Ek het baie probleme gehad met n canopy wat lek. Dit was op die einde uitsorteer. Nou na 2.5 jaar sien ek die verf op die dak begin fade.

Sal sien hoe hulle die saak hanteer.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Baie dankie Arnold. Daai was my tweede opsie.
Yogi
Full Member
Full Member
Posts: 220
Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am

Re: Watter Canopy?

Post by Yogi »

Jy kan ook gerus kyk na Wild se canopies. https://www.wildacc.co.za/
Baie goeie waarde vir geld sou ek sê, amper 30% goedkoper as meeste van die kompetisie toe ek gekoop het.
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Watter Canopy?

Post by Gerhardu »

Bushtech R 39675.00
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Watter Canopy?

Post by JohanvB »

Alu-cab, hulle is baas.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8001
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Watter Canopy?

Post by Arnold »

Arnold wrote: Sun Nov 03, 2024 9:46 pm Ek het so RLD design canopy en sal hom nie aanbeveel nie.

Ek het baie probleme gehad met n canopy wat lek. Dit was op die einde uitsorteer. Nou na 2.5 jaar sien ek die verf op die dak begin fade.

Sal sien hoe hulle die saak hanteer.

Sent from my SM-A528B using Tapatalk
RLD trek hulle skouers op, bly maar so vêr weg as moontlik!!!
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Watter Canopy?

Post by Apie »

Buy Once
Cry once

Bushtech

https://bushtech.co.za/product/aluminiu ... 8kQAvD_BwE


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply