Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am

Middag manne
Ek het klompie van die punte en wil hulle graag skiet uit my Howa 223 dikloop 24" 1 in 8 twist, met S321 kruit
Het iemand reeds 'n lading wat mooi werk hiervoor? Ek sukkel so bietjie om iets te vind wat goed lyk...kan dit wees dat rpms te hoog is met die twist en daar (gedeeltelike) jacket separation plaasvind?
Dankie by voorbaat!
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk

Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Sierra gameking 55gr lyk ook maar soortgelyke swak groeperings
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Het jy spoed gemeet met albei koeëls?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Watse twist loop het jy?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
1 in 8 bo genoem
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Nee, nog nie - splinternuwe geweer - seker so 30 skote al deur. Ek het sommer begin kyk of daar enige ladings met potensiaal in. En toe kry ek die skriktripodmvr wrote:Het jy spoed gemeet met albei koeëls?
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
https://forum.accurateshooter.com/threa ... y.3739390/
Met komplimente. Lees Laurie se kommentaar.
Van wat ek al teëgekom het, klink hierdie na ‘n redelike verduideliking oor die effek van ‘n cannelure op akkuraatheid. Veral in die kleine .223.
Dit is jare terug geplaas.
Ek dink wel nie dit is die kern van jou probleem nie. Vertel jou proses wat jy gevolg het, QL, ladder, min/maks ladings, nuwe of ou doppe, vuurvorm ens.
Wat is die maks TPL lengte van jou geweer? 2.26” SAAMI of langer? Die 55gr doen baie keer goed rondom 2.21~2.23”. Teenstrydig met wat mens verwag of wil hê. Maar dan kruis dit bes moontlik ook die nek/skouer aansluiting. Wat die swaarder/langer koeëls in die standaard SAAMI in elke geval doen.
Daar is geen rede hoekom jy nie redelike akkuraatheid kan behaal nie, dalk net nie goeie of uitsonderlik nie.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Dankie Lategan
Max TPL wat Howa internal mag sal toelaat is 2.35"
Ek het nie 'n sorgvuldig proses tot dus ver gevolg nie, op Gordons reloading tool 'n Node aan bokant gesoek net toe ladings rondom dit gegooi. Nou begin afwerk na laer ladings toe om te kyk of iets belowend lyk. So ver nie baie suksesvol nie. Is gebruikte pmp doppe uit my vorige 223
Maar wat ek jou hoor voorstel is korter TPL, nie langer (minder jump) nie?
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Max TPL wat Howa internal mag sal toelaat is 2.35"
Ek het nie 'n sorgvuldig proses tot dus ver gevolg nie, op Gordons reloading tool 'n Node aan bokant gesoek net toe ladings rondom dit gegooi. Nou begin afwerk na laer ladings toe om te kyk of iets belowend lyk. So ver nie baie suksesvol nie. Is gebruikte pmp doppe uit my vorige 223
Maar wat ek jou hoor voorstel is korter TPL, nie langer (minder jump) nie?
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Al die koeëls wat ek sovêr in my Howa dikloop 24 duim (1 in 10) gebruik het is teen 57mm of minder gelaai. Vir teikenskiet is lang TPL naby die lande sekerlik moontlik, maar ek het nog altyd korter patrone gelaai en met goeie resultate. Die meeste 55gr koeëls is gelukkig naby 3230 na 3250vps in 'n 24 duim loop. (druk bereken as 55K psi en werk vir my) Meet die spoed en dan kan jy met QL of GRT speel om die nodes te kry.
Kry vir jou beter doppe. Ek gebruik Sako.
Kry vir jou beter doppe. Ek gebruik Sako.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Snakker, begin met die volgende. Ek het nie kennis of ervaring van elke aspek waarna jy verwys nie. Jy wil net nie jn die rondte begin draai nie.
1) Spoed soos Tripod noem. Jy moet weet waar jy is.
2) neem die koeels waarmee jy skiet en laat sak dit in die geskiete dop uit jou geweer. Bepaal of jy Donuts het in daai pmp doppe.
3) Alvorens jy RPM en 1:8 poef
gevolgtrekkkings maak, sou ek;
Jy skiet S321, Somchem het presiese info oor ladings vir die 55gr. Jou koeëls is ouer tegnologie, in lyn wat Somchem toon. Laai 8 rondtes, begin minimum lading getoon +1gr en stygend @ 0.2gr intervalle. Skiet mini ladder, neem spoed en hou teiken mooi dop vir defekte. Die mini ladder gaan vir jou wys waar hy wil groepeer. Onthou, indien lading 6 of 7 defekte toon, stop, jy hoef nie almal te skiet nie.
Gee vir Tripod dop, lading info en spoed ens. sodat hy vir jou ‘n node aan die lae kant kan bepaal. Sodoende kan jy hopelik jou koeëls met plesier skiet. Hopelik kan jy by sy 3230fps uitkom.
Oor korter TPL, my strekking is, moenie die kort TPL ignoreer nie, veral met hierdie ouer tegnologie koeëls. Daar is genoeg bewyse hieromtrent, myne ingesluit.
[] Die moontlike goeie nuus is dat met ‘n beskikbare TPL 2.35” en jy laai lank, (2.26” en langer) behoort die donuts nie te pla nie. (55gr). Jy gaan jou lang TPL en swaarder koeëls geniet wanneer jy daar kom.

Last edited by Lategan1 on Sun Dec 08, 2024 2:08 pm, edited 1 time in total.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Baie dankie Oom Tripod en Lategan, waardeer die insette. Ek gaan bietjie werk dan laat weet ek weer 
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Toets dalk bietjie 53gr of 60gr Vmaxe ook
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
TPL soos geskiet en ook maks TPL word getoon. Hierdie is in 2014 geskiet en ek het nie spoed gemeet nie.
Hornady 55 SP 2265 56,6mm 57,66mm
25gr 31,3mm
25,5gr 27,5mm *?
26gr 27mm
Hornady 55 Vmax 22271 57,7mm 58,73mm
25gr 15,0mm *
25,5gr 15,4mm *
26gr 44,3mm
Hornady 55 SP 2265 56,6mm 57,66mm
25gr 31,3mm
25,5gr 27,5mm *?
26gr 27mm
Hornady 55 Vmax 22271 57,7mm 58,73mm
25gr 15,0mm *
25,5gr 15,4mm *
26gr 44,3mm
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Dankie Oom Tripod. Is hierdie in Howa geskiet?
Ek sal baie happy wees met 'n 15mm groepering
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Ek sal baie happy wees met 'n 15mm groepering

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Daardie is met my Howa gedoen. LW, dit is 3 skoot groepe. Met 40gr Vmax het ek 'n 29mm op 100m tienskoot groep geskiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Twist op daai ene seker 1 in 12, reg?
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
-
BBCT
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Tue Sep 16, 2014 12:40 pm
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
In my Howa mini-action (ook 1:8 of naby):
Hornady 55gr SP
25.1gr S321
COAL 56.4mm
Hornady 55gr SP
25.1gr S321
COAL 56.4mm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
tripodmvr wrote: Sat Dec 07, 2024 9:22 pm Al die koeëls wat ek sovêr in my Howa dikloop 24 duim (1 in 10) gebruik het is teen 57mm of minder gelaai. Vir teikenskiet is lang TPL naby die lande sekerlik moontlik, maar ek het nog altyd korter patrone gelaai en met goeie resultate. Die meeste 55gr koeëls is gelukkig naby 3230 na 3250vps in 'n 24 duim loop. (druk bereken as 55K psi en werk vir my) Meet die spoed en dan kan jy met QL of GRT speel om die nodes te kry.
Kry vir jou beter doppe. Ek gebruik Sako.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Ek persoonlik weet nie van enige iemand wat beter as 1MOA 10-skoot groeperings kry met die goedkoop Hornady FMJ of SP koeëls nie ongeag die doppe. Ek het self 'n paar honderd van hulle.
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Dankie manne, ek gaan bostaande inligting gebruik vir lading ontwikkeling. Lyk of die hogue kolf (modified ene wat ek by ander man gekoop het) te styf sit en êrens druk. Het hom in ander chassis van my gedrop en dinge lyk klaar baie beter 
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk

Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Ai probleem nog nie opgelos nie, gaan nou s335 probeer en dan oorslaan 75gr ELD-M toe na dit
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Gee resultate dat ons 'n idee kry van 'n moontlike oplossing. Spoed, lading, TPL (en sprong na lande) sal help om te ontleed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
Update: ek het paar 75gr ELD-Ms probeer ook met swak resultate. Toe met tpl begin speel, niks beter gesien nie.
Uiteindelik oorgeskakel van s321 na s335 en onmiddelik verbetering gesien.
Het s321 'n neiging om bont te skiet? Ek onthou nou dat ek jare gelede met my 6.5 grendel dieselfde pad moes stap...
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Uiteindelik oorgeskakel van s321 na s335 en onmiddelik verbetering gesien.
Het s321 'n neiging om bont te skiet? Ek onthou nou dat ek jare gelede met my 6.5 grendel dieselfde pad moes stap...
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: Lading vir Howa 223 met 55gr Hornady SP with cannelure
S321 loop in my 223 Howa soos kettie en klip. Sub MOA met 55 VMax en 50 g Blitzkingsnakker wrote: Sat Jan 04, 2025 12:30 pm Update: ek het paar 75gr ELD-Ms probeer ook met swak resultate. Toe met tpl begin speel, niks beter gesien nie.
Uiteindelik oorgeskakel van s321 na s335 en onmiddelik verbetering gesien.
Het s321 'n neiging om bont te skiet? Ek onthou nou dat ek jare gelede met my 6.5 grendel dieselfde pad moes stap...
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
Maak 'n verskil