Langebaan

Enige groot of klein visvang storie vanuit die groot blou dam hier.
Post Reply
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2351
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Langebaan

Post by henried »

Ons het 8 jaar in Langebaan gebly, hier is 'n paas fotos van die vis wat ek daar gevang het:

Sandhaai wat ek met die flieg gevang het:
Image

My vrou stoei met 'n spotty naby die Elf lyn:
Image

My PB Leervis - 13kg:
Image

6kg Elf:
Image

Longvin tuna - 42 see myl uit gegaan - erg seesiek gewees:
Image

10kg Geelster naby die elf lyn gevang:
Image
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Langebaan

Post by Armand Steenkamp »

Henried,

Baie mooi vangste! Aiai Laat jy my nou verlang! Langebaan is my plek! Ek hengel vir weskus en kom noggal gereeld daar.
Daai leervis is besonders! Eerste wat ek sien,het al gehoor daar is hier en daar in die lagoon ma eerste wat ek daar sien.

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Langebaan

Post by BLOK »

Wraggies mooi leerie en shad daai.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Langebaan

Post by theedge »

Mooi blinklywe
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Langebaan

Post by Gerhard »

Ek sal baie graag wil inshore doen met lepels gooi vir geelstert en dan tuna gaan jag...

Een dag.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Post Reply