Hoe goed of sleg is die JAC bakkies??
Hulle vertoon mooi, my opinie
JAC Bakkies
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: JAC Bakkies
NEE groot gemors kry niks parte nie
die agente parte is 3 keer die prys van toyota
kan nie die sagte ware lees nie

- skollie
- Sr. Member

- Posts: 261
- Joined: Fri Aug 19, 2016 1:53 pm
Re: JAC Bakkies
Hou maar verby Johan, ek het een vir die plaasbestuurder gekoop - Groot Fout!!
Op 15,000 km (13 maande) het die injectors opgepak (kleinskrif sê injektors is net 12 maande gedek deur waarborg)
Op 25,000km het die olie by die breather begin uitloop (3L/dag)........ Bakkie is in ICU by JAC, wag om te hoor wat fout gegaan het (ek vermoed ringe)
So, ek het tot nou toe nog net slegte ervaring gehad.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13626
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: JAC Bakkies
Ekt darem nie gedink n man van jou kapasietyd sal sulke 11.1.11 koop nieskollie wrote: Tue Dec 10, 2024 11:50 am Hou maar verby Johan, ek het een vir die plaasbestuurder gekoop - Groot Fout!!
Op 15,000 km (13 maande) het die injectors opgepak (kleinskrif sê injektors is net 12 maande gedek deur waarborg)
Op 25,000km het die olie by die breather begin uitloop (3L/dag)........ Bakkie is in ICU by JAC, wag om te hoor wat fout gegaan het (ek vermoed ringe)
So, ek het tot nou toe nog net slegte ervaring gehad.
Sent from my SM-S916B using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.