Ek kort asb bietjie leiding. Dalk kan iemand hier help.
7Sherman Short
184 Berger
H1000
White River Magnum primer
28 duim loop
ADG brass
Waar sal n safe beginpunt wees en waar sal die max lading en spoed +- wees?
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
Hulp: 7SS, 184 Berger, H1000
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp: 7SS, 184 Berger, H1000
Kommentaar op Long range Hunting forum. Loer ook na die PDF.
N565, CCI BR2, 184 Hyb, 2865fps from a 24" 1:8.4" Proof.
With RL26, I get 2940fps.
With H1000, I get 2810fps. But stupid accurate.
N570 was too bulky, and at a compressed load, never found pressure, and only hit 2830fps.
RL23 was in the mid 2800s.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hulp: 7SS, 184 Berger, H1000
Daais nou n proper American setupDezman wrote: Sat Feb 15, 2025 10:38 am Ek kort asb bietjie leiding. Dalk kan iemand hier help.
7Sherman Short
184 Berger
H1000
White River Magnum primer
28 duim loop
ADG brass
Waar sal n safe beginpunt wees en waar sal die max lading en spoed +- wees?
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
bor
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Tue May 28, 2013 12:58 pm
Re: Hulp: 7SS, 184 Berger, H1000
Praat met JPS hy skiet een
- Dezman
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jul 11, 2017 6:23 pm
Re: Hulp: 7SS, 184 Berger, H1000
Sal hom probeer skakel. Dankie ook vir die ander inligting.
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Hulp: 7SS, 184 Berger, H1000
Hi, sherman short skiet 184gn hier by 2890-2920 rond jump of 15-20 thou andersins 62 - 68 thou. (Die langer jump skiet langer voor jy hoef skoon te maak. Tipies so 120 skote. Korter jump so 70 skote.
Bogenoemde aanmerking is vir F klas akkuraatheid.
Ek hou nie van lading gee nie want ek weet nie wat die persoon se laai proses is nie. Lading wat jam vs een wat jump kan bv. Heelwat in druk verskil.
Ek het R23 toe gegaan want die H1000 wat ek gekry het na eerste batch was heelwat stadiger en kon toe nie laai sonder dat koeels nie poeier crunch nie.
Awesome kaliber wat verskriklik goed doen.
RL 23 is basies onbekombaar so as jou H1000 te stadig is kan jy dit in humidor sit en rh afbring. Andersins kan jy ook N555 skiet werk ook baie goed.
Bogenoemde aanmerking is vir F klas akkuraatheid.
Ek hou nie van lading gee nie want ek weet nie wat die persoon se laai proses is nie. Lading wat jam vs een wat jump kan bv. Heelwat in druk verskil.
Ek het R23 toe gegaan want die H1000 wat ek gekry het na eerste batch was heelwat stadiger en kon toe nie laai sonder dat koeels nie poeier crunch nie.
Awesome kaliber wat verskriklik goed doen.
RL 23 is basies onbekombaar so as jou H1000 te stadig is kan jy dit in humidor sit en rh afbring. Andersins kan jy ook N555 skiet werk ook baie goed.
- Dezman
- Full Member

- Posts: 111
- Joined: Tue Jul 11, 2017 6:23 pm
Re: Hulp: 7SS, 184 Berger, H1000
Baie dankie vir die replys. Het hom die naweek vir eerste keer uit gevat. Gezero en so paar skote geskiet. Gaan probeer om die naweek weer uit te vat en kyk hoe gaan dit.
Sent from my SM-S906E using Tapatalk
Sent from my SM-S906E using Tapatalk