Karani Outdoor and Tactical

Anything shooting with compressed air goes here/ Alle windbuks stories hier......
Post Reply
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Karani Outdoor and Tactical

Post by Philip J »

Goeie naand almal

Karani Outdoor and Tactical

Het iemand ondervinding met bg?
Webtuiste wys hulle is in Hartbeepoort en die telefoon nommer werk.
Ek het vanmiddag met iemand daar gepraat en dit klink "legit", maar ek sal tog van iemand op die forum bevestiging wou hê voordat ek aanlyn koop.
Groetnis
Philip
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Karani Outdoor and Tactical

Post by Geno »

Toe ek voor 2017 nog in Brits gebly het was ek gereeld in hul winkel by Buffelspoort/Marikana. Ek glo hul sal nog in besigheid wees.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Karani Outdoor and Tactical

Post by Philip J »

Dankie Geno.
Groetnis
Philip
Post Reply