Mooi Kabeljou
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Mooi Kabeljou
Jis Manne
Hier is n foto van kabeljou wat my pa so 2 jaar terug gevang het by Blombos in die Suidkaap. Hy het 44kg geweeg.
[img width=318 height=480]http://i864.photobucket.com/albums/ab20 ... age0-2.jpg[/img]
Groete
Ribbok

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Mooi Kabeljou
Daai in nou n bul kabeljou...
Hoe hard baklei die size ?
Vertel bietjie wat se gerei aas jy gebruik het en hoe lank jy met hom gestoei het...
Hoe hard baklei die size ?
Vertel bietjie wat se gerei aas jy gebruik het en hoe lank jy met hom gestoei het...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Mooi Kabeljou
Jis Gerhard, ek het nie die vis gevang nie maar wel my pa. Die vis baklei nie baie lewendig nie maar is swaar en sterk. Kabeljoue so 20-30 kg is meer lewendig en baklei volgens my meer.
Die vis is met swaargerei (9/0 hoek en 25 kg Maxima) n heel sardyn en n repie tjokka met dryflyn gevang terwyl ons probeer het vir geelsterte.
Groete
Ribbok
Die vis is met swaargerei (9/0 hoek en 25 kg Maxima) n heel sardyn en n repie tjokka met dryflyn gevang terwyl ons probeer het vir geelsterte.
Groete
Ribbok
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Mooi Kabeljou
Dankie man,
So neem aan jou pa het hom van die bood af gevang.
Ek wil een dag nog bitter graag lepel vir geelstert gaan gooi van di bood af.
So neem aan jou pa het hom van die bood af gevang.
Ek wil een dag nog bitter graag lepel vir geelstert gaan gooi van di bood af.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Mooi Kabeljou
Jis Gerhard, nee ons hengel van rotse af.
Groete
Groete
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Mooi Kabeljou
Baie netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Mooi Kabeljou
Wys jou net hoe min weet ek...Ribbok wrote: Jis Gerhard, nee ons hengel van rotse af.
Groete
Nie geweet jy kan geelstert van rotse af vang behalwe by Rooikraanz nie.
Nou verstaan ek die rede vir swaar gerei as daai geelstert optel en jy hom van die rotse moet weg hou...
Sit nog fotos op man asb...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Mooi Kabeljou
Jis Gerhard
Jy moet my net n kansie gee want ek moet die ander fotos nog soek. Ek sal vir Ooploop ook vra of hy fotos het.
Groete
Ribbok
Jy moet my net n kansie gee want ek moet die ander fotos nog soek. Ek sal vir Ooploop ook vra of hy fotos het.
Groete
Ribbok
- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Mooi Kabeljou
Middag Ribbok
Ek ken blombos goed ek kom oorspronklik van witsand af ek hengel baie daar maar sukkel nog om die geelsterte daar te kry watter tyd van die jaar is hulle daar en waarna kyk julle ten opsigte weer ho groot die see is ens.
Op water Klippe vang julle vir die geelsterte of is dit maar odendalspunt of nog nader oog toe
As jy dit nie hier wil sit nie kan jy my Email of pm
flippie groenewald @hotmail.com

308 Howa SS HB
-
shimano
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm
Re: Mooi Kabeljou
Dis nou n BUL kob daai mooi gedoen en gooi lood.
Thomas Smit
Musgrave 270 win K98, Sako 222 vixen, Taurus 357 mag en my oupa se 22 extra long.
Musgrave 270 win K98, Sako 222 vixen, Taurus 357 mag en my oupa se 22 extra long.
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 670
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: Mooi Kabeljou
Jis Skietekat
Die geelsterte is so van November tot so laat as April daar. Ons het hulle al in sterkwater en dan ook redelike kalm water gevang. Ons vang hulle van Odendaalspunt tot by Heuningnesbaai naby Jongensfontein. Jy moet maar net op die regte tyd op die regte plek wees. Ons kyk gewoonlik waar die aasvissies lewendig is. Gooi ook met witase soos tjokka en seekat.

KLASIE
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Wed Sep 16, 2009 3:08 pm
Re: Mooi Kabeljou
Daai is n baie mooi vis een in leeftyd