S335 vir 6 GT?

Post Reply
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

S335 vir 6 GT?

Post by 6.5/284Norma »

Hallo almal,

Met die pryse op ingevoerde kruit het ek gewonder of S335 sal werk in die 6mm GT met 80 tot 90gr punte.

Enige idees asseblief?
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Toyrsi
Hero Member
Hero Member
Posts: 988
Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm

Re: S335 vir 6 GT?

Post by Toyrsi »

As die 6GT se dop volume naby aan die Dasher sin is behoort S335 te werk. Ek het dit op my Dasher geskiet.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: S335 vir 6 GT?

Post by tripodmvr »

Vind aangeheg 'n poging om leiding vir jou te gee. Wees baie versigtig en laai op in 0,5gr inkremente. Maksimum lading is 'n probleem en QL dui op 34gr vir 3150vps. Moet dus nie kyk na 'n fris lading en spoed nie. Wees konserwatief. Jy sal ook dopvolume, koeëltipe en looplengte in ag moet neem. Die 30gr lading is wat ek as minimum gevat het. Skiet dit maar eers en dan kan ons fyner berekenwerk doen.
temp6GT.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: S335 vir 6 GT?

Post by 6.5/284Norma »

Baie dankie manne!
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: S335 vir 6 GT?

Post by 6.5/284Norma »

Sal S355 werk vir 6 GT met 88 tot 90 gr punte?
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: S335 vir 6 GT?

Post by Hansieslim »

Hijack asb.
Kan iemand dalk vir my die 6mmGT se caliber file aanstuur?
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: S335 vir 6 GT?

Post by Geno »

Hansieslim wrote:Hijack asb.
Kan iemand dalk vir my die 6mmGT se caliber file aanstuur?
Gebruik 6 x 47 SM se file met dopkapasiteit aangepas tot joune, of 45.1gr H2O
Goed, beter, 6millimeter!
Hansieslim
Hero Member
Hero Member
Posts: 1373
Joined: Thu Jun 04, 2015 11:06 am

Re: S335 vir 6 GT?

Post by Hansieslim »

Geno
Google gee dopkapasiteit vir 6GT aan as 43.3gr. As mens Google "6GT case capacity H2O", dan is die antwoord 45.1gr.
Gebaseer op eersgenoemde syfer het ek 'n maat aanbeveel om voorlopig 6BRX te gebruik met hersiene dopkapasiteit. Rede : Quickload toon sy dopkapasiteit as 43.0gr.
Ek sal aan hom noem van 6x47SM.
Dankie!!!
CZ550 6.5x55, Howa .204, Howa 6.5CMx2, Sabatti 6XC, Mauser .22LR
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1728
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: S335 vir 6 GT?

Post by 6.5/284Norma »

Hansieslim wrote: Tue Mar 25, 2025 7:55 pm Hijack asb.
Kan iemand dalk vir my die 6mmGT se caliber file aanstuur?
Stuur jou eposadres dan stuur ek vir jou.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Post Reply