9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Ek het gekyk of dit al reeds bespreek is, as dit wel is, stuur my tog in daardie rigting.
Ek het n sak once fired S&B 9mm Parabellum doppe gekoop. Die gaatjies is te klein vir my Lee deprimer om die primers uit te druk. As ek na ander doppe kyk wat ek het, is die gaatjies van S&B ooglopend kleiner. Het iemand iets soortgelyk al ervaar, en is daar n work-around?
Baie dankie

Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Hi james
Ek het ook 'n paar gekry en die universal depriming die gebruik om hull oop te druk.
Hoop dit help

Ek het ook 'n paar gekry ek het sommer 'n redding primer deburring tool gebruik om hulle oop te boor
Hoop dit help
Ek het ook 'n paar gekry ek het sommer 'n redding primer deburring tool gebruik om hulle oop te boor
Hoop dit help
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Ek dink op die basis sal jy 'n "NX" stempel kry.
As ek van hulle optel gooi ek maar weg. As jy desperaat is kan jy die gaaitjie groter boor, maar dit is darem baie werk vir iets wat minder as R1 kos.
As ek van hulle optel gooi ek maar weg. As jy desperaat is kan jy die gaaitjie groter boor, maar dit is darem baie werk vir iets wat minder as R1 kos.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Nee dit is so, maar nou het ek n sak van 500 doppies. Dit voel ek moet maar iets probeer
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Sit langs die braai met n dop en boor n paar op n slag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Wildjagter
- Sr. Member

- Posts: 264
- Joined: Mon Jan 14, 2013 9:28 am
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Juis die video die week gekyk en hier verduidelik hy ook (soos Monster noem) dat die 1.6mm universal decapping pin help met die probleem
https://www.youtube.com/watch?v=6BmEa84hlcI
https://www.youtube.com/watch?v=6BmEa84hlcI
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
baie dankie. Ek is maar net ver van die stad af om so iets te koop, maar die die decapping pins is goedkoop, miskien moet ek probeer om die decapping pin op die bench grinder kleiner maak. Iemand al dit probeer?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Ek het dit met myne gedoen en dit werk. Dis net dat party s&b doppe nogsteeds sukkel om die primer uit te druk ek moet party doppe paar keer stamp voor die primer uitkom. Baie ouens haat n s&b dop. Ek gebruik hulle omdat die wande dunner is en coated koels makliker seat in hulle.James Wilson wrote:baie dankie. Ek is maar net ver van die stad af om so iets te koop, maar die die decapping pins is goedkoop, miskien moet ek probeer om die decapping pin op die bench grinder kleiner maak. Iemand al dit probeer?
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Dankie
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Dankie manne. klien gegrain soos Luan voorgestel het. Werk uitstekend
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Die Lee Decapping pins is nie baie duur nie. Ek gebruik bloot die nodige minimum geweld en forseer dit deur daardie gaatjies. Ek gebruik baie optel doppies en het opgemerk dit is meestal die S&B doppies met daardie NX kopstamp met baie ander lettertjies by wat daardie probleem het. Sodra ek die weerstand voel druk ek dit bloot egalig maar ferm deur die gaatjie. Die decapping pin se staal is harder as die brass.
So nou en dan sal een van die decapping pins dalk buig, maar dit gebeur eintlik nie gereeld nie. Ek koop eerder dalk een ekstra decapping pin vir ingeval as om 500 gaatjies te sit en boor.
So nou en dan sal een van die decapping pins dalk buig, maar dit gebeur eintlik nie gereeld nie. Ek koop eerder dalk een ekstra decapping pin vir ingeval as om 500 gaatjies te sit en boor.
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Ek forseer hulle ook, vat net 'n bietjie meer geweld as met 'n gewone dop (ek het ook Lee matryse).
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
jager
- Newbie

- Posts: 24
- Joined: Tue Sep 21, 2021 3:58 pm
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Gooi 'n spaar decapping pin in 'n boor, en skuur of vyl hom kleiner. Ek het dit gedoen vir SRP lapua brass en dit werk 100%.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Ek het 'n Lyman "flash hole uniformer". Dis basies 'n klein senterboor met 'n pypie en skroefdraad aan.
Ek knyp die "uniformer" in 'n klein hand-boormasjien wat horisontaal gemonteer is.
Dan druk ek die doppe oor die uniformer tot die punt van die senterboor die slagdoppie tref. Daarna loop hulle goed deur die gewone (2mm dik) decapper. Ek kan meer as 100 per uur doen sonder om my vingers in die senterboor te druk.
Beskou dit as terapie vir werkstres...

- Piet375
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Jul 27, 2019 8:02 pm
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
James redding se universal decapping die werk op daai brass mar hy is ook 'n tight fit. Jy kry kleiner een vir small flashholes. Kry net vir jou extra pin of twee vir hom
Use enough gun.....
22 Krico
223 Stag arms
243 AI Howa
7x57 Mauser
303 BSA
308 Remington 700
300 Win mag Howa
375 Ruger m77 African
12g Berreta A400
9mm H&K p30
9mm Colt 1911 commander
40 S&W M&P
357 S&W
44 Ruger
22 Krico
223 Stag arms
243 AI Howa
7x57 Mauser
303 BSA
308 Remington 700
300 Win mag Howa
375 Ruger m77 African
12g Berreta A400
9mm H&K p30
9mm Colt 1911 commander
40 S&W M&P
357 S&W
44 Ruger
-
HWAdeBeer
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Tue Apr 08, 2025 7:19 pm
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Ek haal eenvoudig my lee matrys se pen uit, sit dit in die boor en spin teen n stukkie fyn skuurpapier.
Dit maak die pennetjie se punt dunner en skerper.
Draai dan die 'lock nut' net styf genoeg vas dat dit die slagdoppie kan uit druk en die gaatjies groter rek.
Jare laas n pen se punt gebreek.
Dit maak die pennetjie se punt dunner en skerper.
Draai dan die 'lock nut' net styf genoeg vas dat dit die slagdoppie kan uit druk en die gaatjies groter rek.
Jare laas n pen se punt gebreek.
- Piet375
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Jul 27, 2019 8:02 pm
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Ek laai met RCBS dies mar het vir my 'n lee carbide sizer by gekry. Ek het juis sy pen gebreek met s&b brass. Ek verkies eientlik mar eers sonic clean voor size, hou nie van vuil dop in my sizing dies nie. Die redding universal een werk mooi mar soos ek gese het, hy is tight fit. Jy kry well 'n kleiner decaping die vir small flashholes. Ek vetrou nie daai din pin nie. As jy sit met 'n stacked primmer soos jy gereeld in 5.56 en 9mm mill brass kry vermoed ek jy gan hom maklik breek.
Use enough gun.....
22 Krico
223 Stag arms
243 AI Howa
7x57 Mauser
303 BSA
308 Remington 700
300 Win mag Howa
375 Ruger m77 African
12g Berreta A400
9mm H&K p30
9mm Colt 1911 commander
40 S&W M&P
357 S&W
44 Ruger
22 Krico
223 Stag arms
243 AI Howa
7x57 Mauser
303 BSA
308 Remington 700
300 Win mag Howa
375 Ruger m77 African
12g Berreta A400
9mm H&K p30
9mm Colt 1911 commander
40 S&W M&P
357 S&W
44 Ruger
- Piet375
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Jul 27, 2019 8:02 pm
Re: 9mm Once fired doppe se primer gaatjies te klein?
Ander opsie soos julle uitwys is om flashholes te sny met die tool as jy eers die primer uit het. Ek het so uniformer en het dit al gedoen. Maak jou decaping baie makliker in toekoems wat jy sny mos 'n funnel in. Die ding is jy moet in gedagte hou dat jy die small een moet gebruik, die een vir large maak jou flashholes te groot en jy kan in moeilikheid beland as jy warm laai met gas wat primers uit druk. Vir my is dit net te veel werk vir handwapen brass. Ek doen dit well met 38spl match ammo waar ek akuraatheid jaag. Ander opsie is om berdan decapping tool te gebruik vir daai eers klomp brass voor jy daai gat sny. Ook te tyd roowend vir my.
Use enough gun.....
22 Krico
223 Stag arms
243 AI Howa
7x57 Mauser
303 BSA
308 Remington 700
300 Win mag Howa
375 Ruger m77 African
12g Berreta A400
9mm H&K p30
9mm Colt 1911 commander
40 S&W M&P
357 S&W
44 Ruger
22 Krico
223 Stag arms
243 AI Howa
7x57 Mauser
303 BSA
308 Remington 700
300 Win mag Howa
375 Ruger m77 African
12g Berreta A400
9mm H&K p30
9mm Colt 1911 commander
40 S&W M&P
357 S&W
44 Ruger