6.5x55 en Viper punte
-
AgroDuck
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon Mar 31, 2025 7:30 am
6.5x55 en Viper punte
Dagsê almal,
Terwyl ek wag vir my nuwe Howa 6.5x55 met 22" loop, wil die rooimiere in die broek nie stil lê nie. So begin ek maar kyk na ladings en punte.
Wil graag 130gr Viper punte gebruik voor S365 kruit binne Winchester doppe met CCI200 slagdoppies.
Is daar dalk iemand wat kan help met n begin lading en spesifikasie oor TPL en so aan asb?
Sent from my SM-A546E using Tapatalk

- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 6.5x55 en Viper punte
Kyk na die SpoorBullet Company Punte wat hier verkoop word.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
AgroDuck
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon Mar 31, 2025 7:30 am
Re: 6.5x55 en Viper punte
Dankie vir die verwysing.Toyrsi wrote:Kyk na die SpoorBullet Company Punte wat hier verkoop word.
Ek is wel eerder opsoek na n begin punt vir lading met die Viper punte en S365 kruit.
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 en Viper punte
Begin 43gr en spoed bereken as 2580vps. Indien jy laer kry dan het jy een van die stadiger lotte van S365. 'n Goeie node behoort naby 2800vps te wees.
48gr kan nou as maksimum geneem word en spoed van 2840vps. Laai aanvanklik op in 1gr inkremente. Gebruik die 80mm TPL as maksimum of kry jou geweer se maksimum en trek 2mm af.
Laat weet wat se spoed jy kry en dan kan mens beter afleidings maak.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
AgroDuck
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon Mar 31, 2025 7:30 am
Re: 6.5x55 en Viper punte
Baie dankie Uncle Tripod.
Die SWEDE lê nog in papierwerk, hopenlik binne dievolgende maand wat ek hom kan gaan afhaal. Intussen kan ek solank goedjies bymekaar kry en begin idees kry.
Hou op hoogte sodra die eerste skote geloop het!
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Die SWEDE lê nog in papierwerk, hopenlik binne dievolgende maand wat ek hom kan gaan afhaal. Intussen kan ek solank goedjies bymekaar kry en begin idees kry.
Hou op hoogte sodra die eerste skote geloop het!
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
-
AgroDuck
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon Mar 31, 2025 7:30 am
Re: 6.5x55 en Viper punte
Goeie grappie, Alwin.Alwin wrote:viewtopic.php?t=5924
Nie te min, het op n forum n peroon gekry wat werklik belang gestel het om te help.
Die het voorgestel dat Viper punte (ag flokkie toggie - koeëls vir die politiese korrekte) daarvan hou om baie naby die lande gelaai te wees.
Dit het baie goeie resultate vir my 303 "Kettie" gegee.
Dieselfde gedoen met die "Swede", maar kort nog bietjie propperse baantyd om die lading te bevestig.
Staan huidig op volgende:
-Loop lengte is 22"
-Kan nie presies die dop volume onthou nie (dit het wel n groot inpak op GRT gehad wat ek nie verwag het nie)
-Winchester doppe en CCI200 primers
-S365 kruit teen 41.54gr
-129,51gr Viper Plains Supreme gelaai 1mm van lande = 77.00 totale lengte.
Aangesien daar GEEN lading info vir Viper in 6.5x55 is nie, hoop ek hierdie begin info het nut vir ander.
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
-
AgroDuck
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon Mar 31, 2025 7:30 am
Re: 6.5x55 en Viper punte
Jammer vir die dubbelle post - ietsie seker êrens fout gegaan.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 en Viper punte
Afhangende van die brandspoed van die S365 kan jy in die orde van 2500vps verwag. Watter Lot nommer het die' blik S365. Loer onder op die papier wat daar behoort te wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
AgroDuck
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon Mar 31, 2025 7:30 am
Re: 6.5x55 en Viper punte
Tripod,
Die lot nr as volg: S365/102/B/22
Die GRT voorspellings is in die omgewing van 2560 as ek reg onthou.
Na die gesukkel met die ou "Kettie" is dit lekker om n roer te hê wat uit die staanspoor baie naby aan mekaar skiet EN wat n baie sagter sneller het...
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Die lot nr as volg: S365/102/B/22
Die GRT voorspellings is in die omgewing van 2560 as ek reg onthou.
Na die gesukkel met die ou "Kettie" is dit lekker om n roer te hê wat uit die staanspoor baie naby aan mekaar skiet EN wat n baie sagter sneller het...
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 en Viper punte
Lot 102 is 'n stadig ontbrandend en jy kan selfs 100 na 200vps minder kry as wat bereken is. Wanneer sal jy begin skiet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
AgroDuck
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon Mar 31, 2025 7:30 am
Re: 6.5x55 en Viper punte
Baie dankie vir die belangstelling, Tripod.
Nou dat ek voor die data sit kan ek die volgende inligting beter gee:
Howa 6.5x55mm Swedish Mauser
Loop - 22" @ 1:8 twist
Winchester doppe - 54.75mm (20 mate average)
Volume - 57.32gr H2O (5 mate average)
Viper Plains Supreme - 129.5 gr (20 mate average)
Lengte - 35.32mm (20 mate average)
Totale lengte - 77mm (1.0mm kort van lande)
6 Skoot spoed - 2682 ft/s @ 43.40 gr
es 37.0 ft/s en sd 14.2 ft/s
GRT vir my n aanduiding gegee van 41.54 gr teen 2564 ft/s bereken.
Op hierdie stadium is daar nog net 20 skote deur die loop.
Voel bietjie stupid oor die kruit keuse, maar ek is oop vir ander idees.
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Nou dat ek voor die data sit kan ek die volgende inligting beter gee:
Howa 6.5x55mm Swedish Mauser
Loop - 22" @ 1:8 twist
Winchester doppe - 54.75mm (20 mate average)
Volume - 57.32gr H2O (5 mate average)
Viper Plains Supreme - 129.5 gr (20 mate average)
Lengte - 35.32mm (20 mate average)
Totale lengte - 77mm (1.0mm kort van lande)
6 Skoot spoed - 2682 ft/s @ 43.40 gr
es 37.0 ft/s en sd 14.2 ft/s
GRT vir my n aanduiding gegee van 41.54 gr teen 2564 ft/s bereken.
Op hierdie stadium is daar nog net 20 skote deur die loop.
Voel bietjie stupid oor die kruit keuse, maar ek is oop vir ander idees.
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5x55 en Viper punte
Druk was nog laag met 43.4gr en kan die ES verklaar.
Met mono koeëls is hoër spoed 'n bonus. Twee nodes na bo.
1. 44gr = 2800vps - druk sal hier beter ontbranding tot gevolg hê.
2. 47gr =2890vps - hier kan druk dalk begin wys en moet versigtig benader word.
Daardie Lot 102 is toe so 5% stadiger. S365 is nie 'n slegte keuse nie en kan jou dalk verbaas.
Met mono koeëls is hoër spoed 'n bonus. Twee nodes na bo.
1. 44gr = 2800vps - druk sal hier beter ontbranding tot gevolg hê.
2. 47gr =2890vps - hier kan druk dalk begin wys en moet versigtig benader word.
Daardie Lot 102 is toe so 5% stadiger. S365 is nie 'n slegte keuse nie en kan jou dalk verbaas.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
AgroDuck
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon Mar 31, 2025 7:30 am
Re: 6.5x55 en Viper punte
Oooooooo Oom Tripod het vir my speelgoed gegee hehehehehe
Baie dankie, ek gaan definitief bietjie speel en sal terugvoer gee!
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Baie dankie, ek gaan definitief bietjie speel en sal terugvoer gee!
Sent from my SM-A546E using Tapatalk