.303 Jag Koel Keuse
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
.303 Jag Koel Keuse
Hi Kerels
Ek het raad nodig. My .303 het 'n 22" loop en ek is 'n twee stryd met jag koel keuses. Op die oomblik skiet ek 175gr Rhino koels en kry 2500ft/s met N540. Die koels is egter klaar so ek het gewonder of iets met .312 diameter soos die woodleigh protected points nie beter akkuraatheid gaan gee nie. Enige terugvoer en of ondervinding sal opreg waardeer word
Groete
Ek het raad nodig. My .303 het 'n 22" loop en ek is 'n twee stryd met jag koel keuses. Op die oomblik skiet ek 175gr Rhino koels en kry 2500ft/s met N540. Die koels is egter klaar so ek het gewonder of iets met .312 diameter soos die woodleigh protected points nie beter akkuraatheid gaan gee nie. Enige terugvoer en of ondervinding sal opreg waardeer word
Groete
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 Jag Koel Keuse
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: .303 Jag Koel Keuse
Hi Oom Tripod, ek vra al lank vir .303
-
Klein Chris
- Hero Member

- Posts: 611
- Joined: Wed May 21, 2014 1:47 pm
Re: .303 Jag Koel Keuse
Hornady se 174gr teen so 2335 voete en Claw se 215gr teen so 2100 voete met S335 werk mooi in my 303
Het n klompie 175gr APM koeëls in die kas wat my nog terg
Het n klompie 175gr APM koeëls in die kas wat my nog terg
Skiet bly maar lekker
-
AgroDuck
- Newbie

- Posts: 26
- Joined: Mon Mar 31, 2025 7:30 am
Re: .303 Jag Koel Keuse
My ou "Kettie" soek net lang goed in sy loop af.
Boks patrone sowel as APM's gooi hy baie rond en bont.
Het gehaan na Viper se Bush Supreme en kry nogal baie goeie resultate met daai mono's
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
Boks patrone sowel as APM's gooi hy baie rond en bont.
Het gehaan na Viper se Bush Supreme en kry nogal baie goeie resultate met daai mono's
Sent from my SM-A546E using Tapatalk
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: .303 Jag Koel Keuse
Ek het nogal goeie diens van die Balistix koeëls gekry. Ek het toe ook met die 303 oorgegaan na Peregrine se VRG koeëls en dit het besonder mooi geproepeer in my 303. Ek sou met die 168gr VRG-3 gaan jag het, maar het toe 303 verkoop to my 30-06 gekom het. Ek het Norma 203B saam met die VRG-3 168gr gebruik en so 2750f/s gekry.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
-
MAAA0664343
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sat Apr 22, 2023 1:05 pm
Re: .303 Jag Koel Keuse
Hornady interbond 174gr al baie jare gebruik en nooit teleurgestel nie
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: .303 Jag Koel Keuse
Ek dink nie Hornady maak 'n Interbond vir die .303 nie.MAAA0664343 wrote: Wed Jun 04, 2025 10:49 am Hornady interbond 174gr al baie jare gebruik en nooit teleurgestel nie
- Ratel
- Hero Member

- Posts: 1868
- Joined: Wed Mar 27, 2013 4:50 pm
Re: .303 Jag Koel Keuse
Ek het vir baie jare met 174gr PMP (bruin boks) punte gelaai en het my bokke huis toe gebring. Ek het op 'n stadium die 174gr Interlocks van Hornady ook gebruik maar het maar dieselfde resultate as PMP gekry.
Maak 'n verskil
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: .303 Jag Koel Keuse
INTERLOCK?Toxxyc wrote: Wed Jun 04, 2025 2:27 pmEk dink nie Hornady maak 'n Interbond vir die .303 nie.MAAA0664343 wrote: Wed Jun 04, 2025 10:49 am Hornady interbond 174gr al baie jare gebruik en nooit teleurgestel nie
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: .303 Jag Koel Keuse
Maak AXE nie 'n .303 Mono nie?
My P14, in die dae toe ek nog gestraf was met 'n 303, het baie mooi geskiet met mono's.
My P14, in die dae toe ek nog gestraf was met 'n 303, het baie mooi geskiet met mono's.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: .303 Jag Koel Keuse
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 865
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: .303 Jag Koel Keuse
Die ou tannie in my kluis gooi .312 Interlocks 150gr.
Dit is 'n Epps
Dit is 'n Epps
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .303 Jag Koel Keuse
LoopSoosStroop wrote: Wed Jun 04, 2025 3:22 pm Maak AXE nie 'n .303 Mono nie?
My P14, in die dae toe ek nog gestraf was met 'n 303, het baie mooi geskiet met mono's.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
MAAA0664343
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sat Apr 22, 2023 1:05 pm
Re: .303 Jag Koel Keuse
Jammer, dis Hornady Interlock #3130. Nog redelik bekosbaar toe ek laas gekoop het
-
jooste
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm
- Piet375
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Sat Jul 27, 2019 8:02 pm
Re: .303 Jag Koel Keuse
Premium koels is regtig nie noodig in die 303 nie. Het al julle paar elande met 180gr winchester power points om gedop. Ek proebeer die oom se naam onthou, so lanklaas koels gekoop vir 303.... As ek reg onthou is hy van aliewal noord. Om die waarheid te se sal ek nie 'n mono vertrou om behoorlik oop te maak teen daai lae spoed nie.
Use enough gun.....
22 Krico
223 Stag arms
243 AI Howa
7x57 Mauser
303 BSA
308 Remington 700
300 Win mag Howa
375 Ruger m77 African
12g Berreta A400
9mm H&K p30
9mm Colt 1911 commander
40 S&W M&P
357 S&W
44 Ruger
22 Krico
223 Stag arms
243 AI Howa
7x57 Mauser
303 BSA
308 Remington 700
300 Win mag Howa
375 Ruger m77 African
12g Berreta A400
9mm H&K p30
9mm Colt 1911 commander
40 S&W M&P
357 S&W
44 Ruger
-
Monster
- Sr. Member

- Posts: 361
- Joined: Mon May 26, 2014 10:34 am
Re: .303 Jag Koel Keuse
Ek gaan Woodleigh 174gr protected points probeer. Sal tervoer gee oor lading en werks verrigting.
-
Vleisie
- Sr. Member

- Posts: 439
- Joined: Sat Oct 11, 2014 2:07 am
Re: .303 Jag Koel Keuse
My pa skiet ook die 150gr interlock .312’s in sy 303, 2710fps uit 22” loop. Redelik bekostigbaar en beskikbaar.Wielie Waps wrote: Wed Jun 04, 2025 3:33 pm IMG-20250531-WA0002.jpeg
Die ou tannie in my kluis gooi .312 Interlocks 150gr.
Dit is 'n Epps
Savage Model 12 .22-250 Rem
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
Benelli Supernova 12 Br
Savage Custom 6.5Creedmoor
Savage Model 11 .243 Win
Glock 19 Gen 4 9x19mm
Mossberg 402 palomino .22 lever action
Canik TP9 Sub Elite 9x19mm
Howa 1500 338 Win Mag
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 865
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: .303 Jag Koel Keuse
Ek het laasweek R839 per pak betaal by 247 Hunter.
Sal fotos opsit van koeëls herwin uit SWB.
Sal fotos opsit van koeëls herwin uit SWB.
- Nico de Jager
- Hero Member

- Posts: 663
- Joined: Fri Mar 26, 2010 6:12 pm
Re: .303 Jag Koel Keuse
As die 174gr Interlocks nog beskikbaar is, kan jy nie verkeerd gaa nie.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 Jag Koel Keuse
Hier is 'n wye keuse van plaaslik vervaardigde koeëls.
https://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-claw.html
https://www.sapremiumbullets.co.za/sapremium-claw.html
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: .303 Jag Koel Keuse
Hornady Interlock 174gr teen so 2350ft/s maak my 303 net so konstant soos die ander gewere in my kluis. Hoop om nooit te verander na iets anders toe nie.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: .303 Jag Koel Keuse
Stem 100%. Ook Interlock 286gr in 9.3x62 vir jagkoeël is tops.Nico de Jager wrote: Tue Jun 10, 2025 8:51 pm As die 174gr Interlocks nog beskikbaar is, kan jy nie verkeerd gaa nie.
Werk mooi met die stadiger kalibers, akkuraat daarby.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: .303 Jag Koel Keuse
Ek hoop mense luister…Pvdw wrote: Tue Jun 10, 2025 9:50 pm Hornady Interlock 174gr teen so 2350ft/s maak my 303 net so konstant soos die ander gewere in my kluis. Hoop om nooit te verander na iets anders toe nie.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
