6mm Musgrave op P14 aksie
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 865
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
6mm Musgrave op P14 aksie
Ek adverteer namens 'n oom in aftreeoord naby my
Die geweer lyk regtig nog mooi en het nie baie gewerk nie.
Daar is ongeveer 60 doppe , 'n die set en paar 100gr Hornady punte
Het het Nikko Sterling 3-9 × 40 scope op(Die ou TV screen)
Die geweer is in Bloemfontein
Hy kyk na so R10k vir alles.
Julle kan my whatsapp vir nog fotos en kontak besonderhede
My nr 082 agt nul agt 9300
Die geweer lyk regtig nog mooi en het nie baie gewerk nie.
Daar is ongeveer 60 doppe , 'n die set en paar 100gr Hornady punte
Het het Nikko Sterling 3-9 × 40 scope op(Die ou TV screen)
Die geweer is in Bloemfontein
Hy kyk na so R10k vir alles.
Julle kan my whatsapp vir nog fotos en kontak besonderhede
My nr 082 agt nul agt 9300
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 865
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm Musgrave op P14 aksie
Geen 6mm Musgrave patrone of doppe word meer vervaardig. Die persoon wat die geweer aankoop sal 'n gesoute herlaaier moet wees wat 303 doppe moet hervorm en dan die nekke skil om te verseker dat dit in die kamer sal pas. Baie moeite vir 'n geweer wat moontlik nie baie akkuraat sal wees nie. 'n Ombouiing na 243 of dan selfs groter kalibers is 'n moontlikheid.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6mm Musgrave op P14 aksie
.
Last edited by Armand Steenkamp on Sat Jul 12, 2025 10:28 am, edited 1 time in total.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6mm Musgrave op P14 aksie
Geweer is verkoop manne... 
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 6mm Musgrave op P14 aksie
Ek het baie info vir jou skree net.
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6mm Musgrave op P14 aksie
Dankie mater. Ja my eerste een was op n Enfield aksie gebou en hy wou net 75gr Vmaxse skiet. Ek wou die swaarder pitte skiet. Maar sal sien war maak die een. Gaan sy gat lekker warm maak met die P14
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 6mm Musgrave op P14 aksie
Kriek maak n lekker 76gr mono vir hom wat my roer van hou.
Dan die 85/87gr opsies. Myne is lief vir die Sierras.
Dan die 85/87gr opsies. Myne is lief vir die Sierras.
- Philip J
- Hero Member

- Posts: 925
- Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Re: 6mm Musgrave op P14 aksie
Myne was op n RSA aksie gebou en hy het n 87 gr V-Max, lag lag en heeldag saam met n 243 laat gallop. Dis net hard op die doppe as n mens sy stert so in die vuur druk.Armand Steenkamp wrote: Sat Jul 12, 2025 11:58 amDankie mater. Ja my eerste een was op n Enfield aksie gebou en hy wou net 75gr Vmaxse skiet. Ek wou die swaarder pitte skiet. Maar sal sien war maak die een. Gaan sy gat lekker warm maak met die P14
Groetnis
Philip
Philip
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6mm Musgrave op P14 aksie
Met 24 duim loop en S341 is 3170vps haalbaar met 75Vmax en druk is nog mak teen 48K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3527
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: 6mm Musgrave op P14 aksie
En nou is doppe hoeka so n probleemPhilip J wrote: Sat Jul 12, 2025 7:24 pmMyne was op n RSA aksie gebou en hy het n 87 gr V-Max, lag lag en heeldag saam met n 243 laat gallop. Dis net hard op die doppe as n mens sy stert so in die vuur druk.Armand Steenkamp wrote: Sat Jul 12, 2025 11:58 amDankie mater. Ja my eerste een was op n Enfield aksie gebou en hy wou net 75gr Vmaxse skiet. Ek wou die swaarder pitte skiet. Maar sal sien war maak die een. Gaan sy gat lekker warm maak met die P14
Daar was op n kol in Stellenboch n 6mmMusgrave op n RSA aksie vir n bargain te koop. Wens ek kon daai een koop. Maar die P14 is dam self nie te versmaai nie.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 6mm Musgrave op P14 aksie
VGK Parow het nuwe .303 PMP doppe te koop. Nou ook op uitverkoping. Ek dit die week op rakke gesien.
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
