Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Ek sukkel al jare om vir my P14 303 EPPS goeie "bosveld/bos" punte te kry en toe kom ek af op die KRIEK 190gr Bosvelder punte.
Met die friendelike hulp van "Kriek Bullets" en mede forum lede het ek n ladings gekry wat ek mee kan begin, en was ek aangenaam veras met die resultate!
Ek het besluit om van 3 skote elk van 43gr, 43.5gr, 44gr, 44.5gr, 45gr IMR 4320(Het 4 Blukke oor gehad) te laai en or my chronograaf te skiet. My beste resltate was met 43gr en 45gr...(Neem aan dit is waar die "nodes" is
Ek het nog nie die spoed opgejaag nie, . Ek weet ek sal moontlik met die EPPS en P14 aksie spoed kan kr tussen 2500 en 2600 maar die akuraatheid op die lading van 45gr IMR 4320 wat ek kry bly ek nou eers daar... Ek het al barnes 150tsx geskiet teen so 2850 as ek reg onthou maar het nie naby die doodmaak vermoe gehad van die kriek punte nie teen die spoed nie...
Ek het al n klomp bokke geskiet met die lading en kon nog nooit n koel herwin nie...tot nou...

Groete,
Petrie
Baie intresante waarnemings. Ek het self nou n P14 303 gekry so ek sal graag ook doe koele wil traai vir die bos!