DIY gunwerks camo paintjob op sintetiese kolf
-
cloots49
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Mar 07, 2019 3:00 pm

More manne
Wou sommer my nuutste projek met julle deel. EK het nou al so paar sintetiese kolf self geverf met spuit verf.
Mens gee hom n base coat in a matt kleur van jou keuse en dan layer ek gewoonlik drie kleure met n natuurlike spons wat ek by n goeie kuns winkel kry. Die laaste een is ek baie te vrede mee.
Sien fotos aangeheg.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by cloots49 on Thu Aug 28, 2025 8:58 am, edited 1 time in total.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 990
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: DIY gunwerks camo patroon
Lyk baie netjies.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
ghriesman
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jun 05, 2023 2:27 pm
Re: DIY gunwerks camo paintjob op sintetiese kolf
Dit lyk sommer baie goed, het jy moontlik n foto van hoe die spons lyk?
Dankie
Sent from my DUB-LX1 using Tapatalk
Dankie
Sent from my DUB-LX1 using Tapatalk
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: DIY gunwerks camo paintjob op sintetiese kolf
As ek moet raai sal ek dink hy is nou seker groen, grys en geel.ghriesman wrote: Mon Sep 01, 2025 2:45 pm Dit lyk sommer baie goed, het jy moontlik n foto van hoe die spons lyk?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13524
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: DIY gunwerks camo paintjob op sintetiese kolf
Opgevromelde stuk gladwrap werk ook lekker
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1349
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: DIY gunwerks camo paintjob op sintetiese kolf
Sommer 'n ou checkers sak werk ook. Jy kan die patroon en "grofheid" van die print verander deur stywer of losser op te frommel.
Kleuterskool tegnieke.
-
cloots49
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Mar 07, 2019 3:00 pm
Re: DIY gunwerks camo paintjob op sintetiese kolf
Die spons wat ek gebruik het is so iets. Mens kan hom skeer en n paar keer se gebruik uit hom kry.
https://www.takealot.com/coarse-natural ... ID96497756
https://www.takealot.com/coarse-natural ... ID96497756
-
ghriesman
- Newbie

- Posts: 10
- Joined: Mon Jun 05, 2023 2:27 pm
Re: DIY gunwerks camo paintjob op sintetiese kolf
Dankie, sal vir my so een kry
Lekker dag
Sent from my DUB-LX1 using Tapatalk
Lekker dag
Sent from my DUB-LX1 using Tapatalk
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: DIY gunwerks camo paintjob op sintetiese kolf
Watter spuitverf gebruik jy? En hoe gehard skat jy gaan die coating wees teen stampe/stote?cloots49 wrote:More manne
Wou sommer my nuutste projek met julle deel. EK het nou al so paar sintetiese kolf self geverf met spuit verf.
Mens gee hom n base coat in a matt kleur van jou keuse en dan layer ek gewoonlik drie kleure met n natuurlike spons wat ek by n goeie kuns winkel kry. Die laaste een is ek baie te vrede mee.
Sien fotos aangeheg.
Sent from my 23090RA98G using Tapatalk
-
cloots49
- Full Member

- Posts: 226
- Joined: Thu Mar 07, 2019 3:00 pm
Re: DIY gunwerks camo paintjob op sintetiese kolf
Ek gebruik rustoleum se reeks
Ek het n kolf vir n goeie vriend gedoen wat seker nou al so jaar met hom skiet en ek moet se dit lyk of die kolf mooi hou !
Ek het n kolf vir n goeie vriend gedoen wat seker nou al so jaar met hom skiet en ek moet se dit lyk of die kolf mooi hou !
- snakker
- Hero Member

- Posts: 1382
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: DIY gunwerks camo paintjob op sintetiese kolf
Klink goed. Kan jy asb spesifiseer watter spesifieke Rustoleum produkte? Hulle reeks is taamlik wyd...cloots49 wrote:Ek gebruik rustoleum se reeks