9.3x62 Revolusie

Praat hier oor die GROOT manne/Anything about the BIG boys goes here 9.3/375 and bigger
Post Reply
jooste
Full Member
Full Member
Posts: 162
Joined: Wed May 08, 2013 3:20 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by jooste »

Hallo Mario.

Sien privaat boodskap gestuur.

57gr S341 met 300gr Rhino punt = 2250 f/sek. 297gr retensie uit elandbul op knoppe geskiet op so 120m.

Hoop dit help.

Groete.
Nico Jooste
Heinb
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Wed Oct 21, 2015 8:56 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Heinb »

Branderplank wrote: Fri Jun 20, 2025 8:00 pm
Heinb wrote: Sat Sep 03, 2022 9:17 pm Dis so stil op die draad. Hiers solank n foto van my 9.3X62

Geniet julle 9,3’s 🍻
Sjoe dis ‘n mooi mauser. Waar kry mens so M98 in die hande?
Jy kan vir Zimbi of vir Safari probeer.
Branderplank
Newbie
Newbie
Posts: 31
Joined: Fri Jun 06, 2025 8:20 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Branderplank »

Heinb wrote: Sun Jul 13, 2025 6:34 am
Branderplank wrote: Fri Jun 20, 2025 8:00 pm
Heinb wrote: Sat Sep 03, 2022 9:17 pm Dis so stil op die draad. Hiers solank n foto van my 9.3X62

Geniet julle 9,3’s 🍻
Sjoe dis ‘n mooi mauser. Waar kry mens so M98 in die hande?
Jy kan vir Zimbi of vir Safari probeer.
Dankie - ja ek het die M98 in 7x57mm daar by Zimbi al in my hande gehad ;D
Heinb
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Wed Oct 21, 2015 8:56 pm

Re: 9.3x62 Revolusie

Post by Heinb »

😁👌
Post Reply