Middag,
Bring weer die op.
Ek soek net iets om mee te begin. Lyk my ek mis uit op die cheapies wat verby kom op die forum :-) Dis nie vir kompetiesie nie, sommer net vir die lekker van n O/U.
Ek kon a ATA Fieldgun kry, maar die is weg. Kon n ander spaanse ding kry, maar die kolf is verkeerd vir n leftie :-(
Enige verdere iets oor die "Fair shotguns"?
Hoe lyk die?
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 51674.html
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 48899.html
Voorstelle vir Entry clay gun
-
DeVilliers
- Full Member

- Posts: 140
- Joined: Mon Aug 28, 2017 9:01 am