Lisensie aansoeke wagtydperk

Enige iets pas hier/ discuss anything here
Post Reply
desert fox
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Wed Dec 09, 2015 10:12 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by desert fox »

Hou moed manne en dames!

Aansoek by DFO- 18 Junie 2025
Geniet aandag by DFO- 19 Junie 2025
Ontvang Prov. DFO- 25 Junie 2025
Gestuur na CFR- 21 Julie 2025
Ontvang by CFR- 25 Julie 2025
Ontvang by Lisensie afdeling- 7 Augustus 2025
Voorbereiding vir oorweging- 10 September 2025
Vir oorweging- 12 September 2025
Goedgekeur- 15 September 2025

88 Dae
.22 Voere
.260 Rem Savage LRH
.375 Ruger
Glock 19 Gen 4
12 Br CZ

"Hou die doppe in die lug!"
User avatar
Hano243
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Hano243 »

Op 96 werksdae steeds geen beweging, le nog doodstil by Lisencing section.
Hano
Pierre1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Pierre1 »

My een aansoek is op 84 dae, steeds by received at licensing section al van 9 Julie af. Die ander een is nog oppad soontoe....
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
User avatar
pwdejager
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 490
Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by pwdejager »

Myne vandag (dag 70) goedgekeur
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Pierre1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Pierre1 »

My .300 Win se aansoek het gister na die volgende stap aanbeweeg vanaf 9 Julie af. Dit was voorwaar 'n lang wag...nie seker hoe lank nog nie. Jag gelukkig eers volgende jaar weer...
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5132
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Pvdw »

Myne vandag gaan ingee. Dag 0 vir my. Ek laat weet hoe hy vorder.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2148
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Ds J »

Heraansoek goedgekeur in nege dae.
User avatar
Hano243
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Hano243 »

Aansoek op dag 99 geskuif na Prep for Consideration...
Hano
Pierre1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Pierre1 »

Hano243 wrote: Mon Sep 22, 2025 8:14 am Aansoek op dag 99 geskuif na Prep for Consideration...
Myne lê en rus hier vanaf 16 Sep...sal maar sien hoe lank hulle aan hom gaan sit en oorweeg...
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
Pierre1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 88
Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Pierre1 »

My aansoek het gister van prep for consideration gegaan na consideration en 3 ure later toe is hy goedgekeur. 89 werksdae...
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
User avatar
Hano243
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Hano243 »

Myne ook vanoggend geskuif na Consideration en nou net goed gekeur, Lyk my as jy eers verby die licensing section kom gaan dinge vinnig.
Hano
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Forester »

Weet iemand dalk wat "correspondence with CRC" beteken? Dit is op 'n hernuwing van 'n bevoegdheid.
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
User avatar
Hano243
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Hano243 »

Criminal Record Center
Hano
Forester
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Wed Aug 28, 2013 8:51 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Forester »

Hano243 wrote: Fri Oct 03, 2025 3:15 pm Criminal Record Center
Dankie, waardeer!
Wynand

470NE; 404Jeff; 375H&H; 300WM; 30-06; 308; 6XC; .22LR; 12br x3; 40S&W; 9mmP
Pieterburger
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 77
Joined: Sun Sep 14, 2014 3:58 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Pieterburger »

Middag Julle,

Daar is tog hoop by die CFR.

Aansoek gelaai : 12 Aug
Goedgekeur 09 Okt

42 werksdae
Remington SPS Varmint .22 250
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
desert fox
Newbie
Newbie
Posts: 23
Joined: Wed Dec 09, 2015 10:12 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by desert fox »

desert fox wrote: Mon Sep 15, 2025 11:07 am Hou moed manne en dames!

Aansoek by DFO- 18 Junie 2025
Geniet aandag by DFO- 19 Junie 2025
Ontvang Prov. DFO- 25 Junie 2025
Gestuur na CFR- 21 Julie 2025
Ontvang by CFR- 25 Julie 2025
Ontvang by Lisensie afdeling- 7 Augustus 2025
Voorbereiding vir oorweging- 10 September 2025
Vir oorweging- 12 September 2025
Goedgekeur- 15 September 2025

88 Dae
Kaartjie ontvang- 14 Oktober 2025

Van aansoek, tot kaartjie in hand- 118 Dae
.22 Voere
.260 Rem Savage LRH
.375 Ruger
Glock 19 Gen 4
12 Br CZ

"Hou die doppe in die lug!"
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5132
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Pvdw »

In gegee 19 September.

Die 16de Oktober vanaf Provincial DFO na CFR geskuif.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by PRIVATE RYAN »

Dagsê!

Ek het 2 boodskappe:
"Send to licensing station" op een aansoek en
"Received at licensing station" op die ander twee.

Wat beteken dit?
User avatar
Hennie van der Merwe
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Thu May 31, 2012 10:25 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Hennie van der Merwe »

Aansoek ingedien middel Julie en lisensie goedgekeur 17 November. 4 maande.

Ek het wel die SafariOutdoor app se lisensieaansoek gebruik, en e-mails gestuur aan CFR wat in die app is.
Ockert1992
Hero Member
Hero Member
Posts: 827
Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Ockert1992 »

Goeie dag,

Weet iemand wat tans aangaan by CFR?

Ek het 'n aansoek wat al in September ingegee is. Dit lê nou al van 1 Desember af by "Received at Licensing". Vorder niks verder nie.

Hoe lyk die ander manne se aansoeke?
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by JAGTERSREG-JRM »

My laaste 2 aansoeke goedgekeur op 61 werksdae, 5xhernuwings 3 weke goedgekeur
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5132
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by Pvdw »

Ockert1992 wrote: Mon Feb 16, 2026 11:31 am Goeie dag,

Weet iemand wat tans aangaan by CFR?

Ek het 'n aansoek wat al in September ingegee is. Dit lê nou al van 1 Desember af by "Received at Licensing". Vorder niks verder nie.

Hoe lyk die ander manne se aansoeke?
My aansoek lê op selle plek as joune vanaf 13 Nov 25.
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by JAGTERSREG-JRM »

JAGTERSREG-JRM wrote: Mon Feb 16, 2026 12:05 pm My laaste 2 aansoeke goedgekeur op 61 werksdae, 5xhernuwings 3 weke goedgekeur
7 November ingedien
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
KaKaTo
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Mon Nov 04, 2019 10:35 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by KaKaTo »

Dink daars dan n fout op paar aansoeke.

Storie gehoor hulle is besig om die backlog op te vang en n klomp aansoeke is op n hoop gegooi iewers saam met die "completed" aansoeke.

My aansoek is 10362****** en sit op Prep for Consideration vanaf 2026/01/23 (90 werksdae)
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensie aansoeke wagtydperk

Post by JAGTERSREG-JRM »

KaKaTo wrote: Mon Feb 16, 2026 1:43 pm Dink daars dan n fout op paar aansoeke.

Storie gehoor hulle is besig om die backlog op te vang en n klomp aansoeke is op n hoop gegooi iewers saam met die "completed" aansoeke.

My aansoek is 10362****** en sit op Prep for Consideration vanaf 2026/01/23 (90 werksdae)
Heel moontlik myne was 10382***
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Post Reply