Billik geprysde “custom” geweer.
-
EAL_Sob
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Oct 06, 2025 2:34 pm
Billik geprysde “custom” geweer.
Goeie dag almal.
Ek is onlangs deur die 25 Creedmoor gogga gebyt en het dus totaal by die “rabbit hole” afgegaan oor hoe om so n geweer teen n billike prys in die hande te kry.
Daarom wil ek graag die volgende vrae vra:
1. Wil hoor by die wat al plaaslik gewere laat bou het, by wie/waar?
2. Is julle gelukkig met julle gewere?
3. Is daar plaaslik geproduseerde aksies en lope wat dieselfde of beter doen as die ingevoerde komponente?
4. Wat sal die begroting wees vir so n “barreled action” (sonder kolf en sneller)?
Enige ander informasie rakende n geweer laat bou is welkom.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk

- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Billik geprysde “custom” geweer.
Tikka of mooi Remington 700 aksie, Krieger/Bartlein loop en die kolf wat vir jou sal werk en jou sak sal pas. Snellers is daar n paar om van te kies as die fabrieks een nie vir jou genoeg is nie
As jy genoeg geld het om op die projek te spandeur sou ek kyk na n Defiance of Bat aksie wat by jou aplikasie gaan pas, ja dis baie geld maar jy gaan hom vir die volgende 3 generasies kan gebruik om gewere op te bou maar n Tikka of Rem aksie gaan jou baie ver vat.
Isak Hating en Chrisjan Diedericks is die ouens wat ek me werk.
Met werk kwaliteit en akuraatheid is daar nie fout nie
Arnold se plan daar bo gaan moontlik baie vinniger wees as om n geweer “te laat bou” veral as jy eers n 2nd hand Tikka of Remington geweer/aksie moet kry om te gebruik maar ek dink jy gaan aansienlik goedkoper weg kom met die langer plan. Howa aksie gaan jy moontlik die vinnigste in die hande kan kry en die ouens bou lekker gewere op hulle ek het net nie self regtig ondervinding met hulle nie.
Kolf kan jou enige iets van R6000 tot seker al naby R40 000 kos hang ma af wat jy soek

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Billik geprysde “custom” geweer.
'n Bietjie kennis uit gesprekke met skuts en wapensmede:
Daar is goeie plaaslike wapensmede beskikbaar wat teikengewere kan bou. Die langafstand- en ultralangafstand-skuts sal kan help.
- Oom Louw van Deventer (Advanced Guntech Potchefstroom het heelparty Sprinkbokskuts se gewere gebou. Hy het afgetree en verkoop - Hannes de Kock is die nuwe eienaar, hulle is nou onder Wildman Potchefstroom)
- Andre Mojet het baie goeie gewere gebou
Daar is nie 'n einde aan pryse nie - ek het al gehoor van teleskope van R120 000; soos ek navraag gedoen het kan 'n mens al met R40 000 - R60 000 baie ver kom. Kaliber speel hier 'n groot rol omdat die komponente vir die groter kalibers heelwat duurder is.
Sommige skuts koop 'n baie goeie rakgeweer en laat hom net afrond deur 'n goeie vakman.
Gesels eers met die ervare skuts in die klas waarin jy wil deelneem - hulle is gewoonlik nie snaaks nie, en kan baie ervaring deel.

Jy kan met n R20 000 se scope saam al die groot name skiet die ou storie van spandeur soveel op jou scope soos op jou geweer is nie vandag meer van pas met al die nuwe scopes op die mark nie, persoonlik voel ek die groot name vat ons bq vir n poep met hul pryse maar dis net ek. As jy brand conscious is en al jou pelle ATACRs of Kahlese skiet en jy saam hulle n NF sticker op jou bakkie wil plak gaan dit jou aansienlik meer kos as R20 000.
Bullets, brass and barrels, dis waar jy jou geld op moet spandeur. Die beste loop wat jy kan bekostig is nr 1 op die lys en dan natuurlik n GS wat n goeie geweer kan bou.
Ek sal langs enige vol custom geweer gaan le en skiet met n Tikka aksie en Krieger loop wat deur een van ons top GS in SA gebou is, jy gaan baie goed moet wees om op die punt te kom waar jy voel n Tikka of goeie Rem700 aksie hou jou terug om teen iemand met n BAT te kompeteur.
SA het van die beste en netjieste GS in die wereld, die gewere wat hul bou kompeteur en wen op die hoogste vlakke oor die wereld so moenie daar oor bekommer nie doen net jou huiswerk voor jy met iemand commit.
Bullets, brass and barrels, dis waar jy jou geld op moet spandeur. Die beste loop wat jy kan bekostig is nr 1 op die lys en dan natuurlik n GS wat n goeie geweer kan bou.
Ek sal langs enige vol custom geweer gaan le en skiet met n Tikka aksie en Krieger loop wat deur een van ons top GS in SA gebou is, jy gaan baie goed moet wees om op die punt te kom waar jy voel n Tikka of goeie Rem700 aksie hou jou terug om teen iemand met n BAT te kompeteur.
SA het van die beste en netjieste GS in die wereld, die gewere wat hul bou kompeteur en wen op die hoogste vlakke oor die wereld so moenie daar oor bekommer nie doen net jou huiswerk voor jy met iemand commit.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
EAL_Sob
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Oct 06, 2025 2:34 pm
Re: Billik geprysde “custom” geweer.
Eina!

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Billik geprysde “custom” geweer.
Ek het nou so deur die jare al 'n paar verskillende gewere gehad en die aksie wat vir my regtig verbaas is die Tikka T3 en die nuwer T3x. Ek sou hierdie aksie bo 'n Defiance aksie kies, so glad is hy.
Die enigste nadeel is die hoeveelheid kompetisie snellers wat beskikbaar is vir die aksies. Daar is egter opsies, net so ook kolwe/chassis.
Ek sou met Chrisjan gesels oor die geweer bou, ek is baie tevrede met sy werk en pryse.
Die enigste nadeel is die hoeveelheid kompetisie snellers wat beskikbaar is vir die aksies. Daar is egter opsies, net so ook kolwe/chassis.
Ek sou met Chrisjan gesels oor die geweer bou, ek is baie tevrede met sy werk en pryse.
-
EAL_Sob
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Oct 06, 2025 2:34 pm
Re: Billik geprysde “custom” geweer.
Baie dankie vir al die insette to dus vêr.
As ek dan die regte afleiding tot hier toe maak is dit net die buitelandse aksies wat aangeraai word. So Tikka/Rem of dan nou die duurder Bat ens. Geen plaaslik geproduseerde aksies nie. Het bv. gesien Eagle Barrels maaks hulle eie aksie.
Hoe sal mens te werke gaan om die regte GS te kry, daar is so vrek baie. Ek is nat nuut in die geweer gemeenskap, so ek weet van en ken nog niemand nie. Hier is n paar name genoem, sal ek dalk hulle kontak besonderhede kan kry asb. Daar is nie dalk iemand nader aan George wat bekend is vir goeie werk nie. Asook wat is die tyd en pryse gebonde aand n geweer laat bou apart van komponente.
My doel is om die akuraatste loop en aksie moontlik te kry vir hopelik dieslefde as n nuwe Tikka en dan begin met die sneller, kolf, scope ens. Ń geweer om meer nrl of prs te begin skiet, wat ek weet as daar fout kom kan dit net ek as die skut wees.

Baie dankie vir al die insette tot dus vêr!
Ek is baie nuut in die gemeenskap en ken/weet nie van enige GS’se nie. Kan ek asb die kontak besonderhede kry van die GS’se wat al genoem is.
Wat is die kostes verbonde aand die bou van n geweer sonder die komponente itv. Gunsmith se arbeid?
Hoe groot is die effek wat die aksie op n geweer se akkuraatheid het?
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek is baie nuut in die gemeenskap en ken/weet nie van enige GS’se nie. Kan ek asb die kontak besonderhede kry van die GS’se wat al genoem is.
Wat is die kostes verbonde aand die bou van n geweer sonder die komponente itv. Gunsmith se arbeid?
Hoe groot is die effek wat die aksie op n geweer se akkuraatheid het?
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Billik geprysde “custom” geweer.
Alles van jou bou prys gaan af hang van watse aksie jy kan kry, as jy n mooi aksie (gaan heel moontlik n geweer met n loop wees wat klaar geskiet is) erens kan kry teen n goeie prys gaan dit baie help.
Tikkas kos erens in die omgewing van R35 000 al laaste wat ek gekyk het so as jy nie te duur hoef te betaal vir die aksie nie sal jy ver kom met R35 000 R40 000 en hul fabriek sneller kan baie lekker skiet veral as n GS bq aan hom werk en n spring of 2 vervang.
Loop is seker so R13 000 en dan GS werk hang maar baie af van wie jy gebruik en wat jy wil laat doen, dit is iets wat jy met hom sal moet bespreek maar dis nie n R1000 of R3000 nie....
Bel vir Chrisjan en praat met hom, daar is baie papierwerk wat ook nog gedoen moet word met so bou proses veral as jy nog n "geweer" moet koop voor die bou begin en hy sal al jou vra kan beantwoord, behalwe vir n bitter goeie GS wees is hy ook een van die top lang afstand/F Ope skuts in die land so die ou weet wa van hy praat.
Is natuurlik makliker as die GS nayby jou is maar moet jou nie daar aan blind staar nie daar is koeriers wat die goed vir jou kan transport.
Bel vir Chrisjan en praat met hom en begin dan n aksie soek, wie weet hy ken bitter baie skuts en weet dalk waar n aksie rond le wat goed vir jou sal werk en hy gaan heel moontlik die lope en daai goed ook he, hy weet ook presies hoe om met n Tikka sneller te werk.
Ek PM jou sy nr
Tikkas kos erens in die omgewing van R35 000 al laaste wat ek gekyk het so as jy nie te duur hoef te betaal vir die aksie nie sal jy ver kom met R35 000 R40 000 en hul fabriek sneller kan baie lekker skiet veral as n GS bq aan hom werk en n spring of 2 vervang.
Loop is seker so R13 000 en dan GS werk hang maar baie af van wie jy gebruik en wat jy wil laat doen, dit is iets wat jy met hom sal moet bespreek maar dis nie n R1000 of R3000 nie....
Bel vir Chrisjan en praat met hom, daar is baie papierwerk wat ook nog gedoen moet word met so bou proses veral as jy nog n "geweer" moet koop voor die bou begin en hy sal al jou vra kan beantwoord, behalwe vir n bitter goeie GS wees is hy ook een van die top lang afstand/F Ope skuts in die land so die ou weet wa van hy praat.
Is natuurlik makliker as die GS nayby jou is maar moet jou nie daar aan blind staar nie daar is koeriers wat die goed vir jou kan transport.
Bel vir Chrisjan en praat met hom en begin dan n aksie soek, wie weet hy ken bitter baie skuts en weet dalk waar n aksie rond le wat goed vir jou sal werk en hy gaan heel moontlik die lope en daai goed ook he, hy weet ook presies hoe om met n Tikka sneller te werk.
Ek PM jou sy nr
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
EAL_Sob
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Mon Oct 06, 2025 2:34 pm
Re: Billik geprysde “custom” geweer.
Baie dankie Capt!Capt. Yoda wrote:Alles van jou bou prys gaan af hang van watse aksie jy kan kry, as jy n mooi aksie (gaan heel moontlik n geweer met n loop wees wat klaar geskiet is) erens kan kry teen n goeie prys gaan dit baie help.
Tikkas kos erens in die omgewing van R35 000 al laaste wat ek gekyk het so as jy nie te duur hoef te betaal vir die aksie nie sal jy ver kom met R35 000 R40 000 en hul fabriek sneller kan baie lekker skiet veral as n GS bq aan hom werk en n spring of 2 vervang.
Loop is seker so R13 000 en dan GS werk hang maar baie af van wie jy gebruik en wat jy wil laat doen, dit is iets wat jy met hom sal moet bespreek maar dis nie n R1000 of R3000 nie....
Bel vir Chrisjan en praat met hom, daar is baie papierwerk wat ook nog gedoen moet word met so bou proses veral as jy nog n "geweer" moet koop voor die bou begin en hy sal al jou vra kan beantwoord, behalwe vir n bitter goeie GS wees is hy ook een van die top lang afstand/F Ope skuts in die land so die ou weet wa van hy praat.
Is natuurlik makliker as die GS nayby jou is maar moet jou nie daar aan blind staar nie daar is koeriers wat die goed vir jou kan transport.
Bel vir Chrisjan en praat met hom en begin dan n aksie soek, wie weet hy ken bitter baie skuts en weet dalk waar n aksie rond le wat goed vir jou sal werk en hy gaan heel moontlik die lope en daai goed ook he, hy weet ook presies hoe om met n Tikka sneller te werk.
Ek PM jou sy nr
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Billik geprysde “custom” geweer.
Dink nie jy gaan barreled action vir goedkoper kry nie, dink Ralph Badenhorst se aksie/loop begin by R65000.EAL_Sob wrote:Eina!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ander opsies:
As jy 25-06 kan kry met regte groefdraai, laat dit herkamer na .25 Creeedmoor. Meeste fabriek 25-06e kom met 1:14 tot 1:10 lope, nie die 1:8 of 7.5 wat 25CM tot sy reg laat kom nie.
Soek vir uitgeskiete Tikka om as donor aksie te gebruik, redelik skaars maar kom elke nou en dan op. Alternatief, koop nuwe Tikka en smous sy loop aan bestaande Tikka eienaar.
Soek/bestel .25 loop met regte groefdraai-gaan waarskynlik die ding wees wat moeilikste is om in die hande te kry in SA.
Koop hoë bc .25 koeels as jy kan kry, tans skaars in SA want min mense skiet dit.
Sent from my SM-S921B using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Billik geprysde “custom” geweer.
Die beskikbaarhied van die regte 25 koels was die ding wat my 25SLR projek gestop het, wel dit en die feit laat ek seker nou 100 rontes golf speel vir elke keer wat ek skiet...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Billik geprysde “custom” geweer.
Daar is n paar manne wat 25CM en 25XC skiet. Ekt n pel wat n uitgeskiete 6.5Prc in n Howa het wat hy wil verkoop. Laat weet my dan gee ek jou sy nommer dan maak jy hom n 25PRC.LOL.