6SLR En 103Eldx

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

6SLR En 103Eldx

Post by Alberts »

Asking for a friend

Die plan is om 103Eldx te laai met VVN560.

Ek het op QL gesien (as my berekeninge reg is) dat N560 my min of meer by 3200fps plus gaan uitbring teen so +- 55k druk

VV het nie ñ min en max lading vir die N560 op die 105/103 gr punt nie.

Ek sal dit waardeer as iemand wat al die oefening deur is, of op QL kan kyk om vir my ñ vertrekpunt te gee..

Die loop is 28"
Dop Vol 54,2gr
Laai Tpl: 70,2
Max Tpl: 71,2

Groete Sarel

Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Alberts on Fri Oct 17, 2025 12:34 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Capt. Yoda »

Alberts wrote: Fri Oct 17, 2025 12:34 pm Asking for a friend

Die plan is om 103Eldx te laai met VVN560.

Ek het op QL gesien (as my berekeninge reg is) dat N560 my min of meer by 3200fps plus gaan uitbring teen so +- 55k druk

VV het nie ñ min en max lading vir die N560 op die 105/103 gr punt nie.

Ek sal dit waardeer as iemand wat al die oefening deur is, of op QL kan kyk om vir my ñ vertrekpunt te gee..

Die loop is 28"
Dop Vol 54,2gr
Laai Tpl: 56.2
Max Tpl: 57.15

Groete Sarel

Sent from my iPhone using Tapatalk

Jy seker oor daai gelaaide TPL?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Alberts »

Als is nog oop vir bespreking.. daai was maar die gedagte om mee te begin..

Dink jy ek kan maar bietjie nader begin..?

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 7987
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Arnold »

Daai is seker nie TPL nie maar gemeet tot op die ogief
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Capt. Yoda »

Daai TPL is baie kort as dit van die tip van die koel tot onder opi dop is, as dit tot op die ogive is gooi 43gr en kyk wat se spoed jy kry. As dit die tpl is dink ek nie jy sal 43gr da in kry nie want meeste van die skag gaan diep in die dop sit
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Alberts »

Jammer, Rookie mistake.. Max is 71,2 Was ñ lang week..

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by tripodmvr »

43gr klink na 'n beginlading, so dit behoort veilig te wees. Spoed bereken as 2950vps.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Alberts »

Dankie Oom, ek gaan dan met 43gr wegtrek..

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Dirkvh »

Skiet self twee SLR roere en kon nie die 103gr laat werk, oorgeskuif na 108gr en toe loop hy mooi.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Alberts »

Dankie vir jou inset Dirk, ek gaan die 103 ñ kans gee, as hulle nie werk nie, gaan ek die 108 toe gaan..

Ek het 43gr @3020fps
44gr @3109fps
45gr @ 3226fps geskiet.

Alles met ñ magneto gemeet.

Ek bereken 45,5@3258

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Alberts »

Watse doppe gebruik jy Dirk.. want rerig.. die Remington doppe(nuut) En "once fired" Winchester doppe wat ek mee werk is pateties!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Dirkvh »

Alberts wrote: Sat Oct 18, 2025 9:21 am Watse doppe gebruik jy Dirk.. want rerig.. die Remington doppe(nuut) En "once fired" Winchester doppe wat ek mee werk is pateties!!

Sent from my iPhone using Tapatalk
Sako en Lapua. Het ook met Winchester begin...
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Alberts »

Soos ek verstaan moet ou die Dougnut uit sny as jy Lapua gaan. Indien wel.. my beplanning is dan om die K&M se snyer te gebruik., watter grootte Bushing gebruik jy dan om die nekke terug te druk voor jy dit sny..?

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Dirkvh
Hero Member
Hero Member
Posts: 1015
Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Dirkvh »

Agv "inconcistencies" in die wand dikte van jou brass se nek wil jy liewers die doppe size met 'n mandrel ipv 'n bushing voor jy nekke skil. Sny dan die nek en gebruik bushing vandaar vir herlaai. Na so paar firings kan jy dan die binnekant uitsny sou daar dougnut vorm
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Alberts »

Dirkvh wrote:Agv "inconcistencies" in die wand dikte van jou brass se nek wil jy liewers die doppe size met 'n mandrel ipv 'n bushing voor jy nekke skil. Sny dan die nek en gebruik bushing vandaar vir herlaai. Na so paar firings kan jy dan die binnekant uitsny sou daar dougnut vorm
Dankie.. ek gaan dit so doen.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Capt. Yoda »

Kry vir jou Sako doppe, as jy n tight kamer het sal Lapua werk want jy gaan baie van die nek moet af sny na jy hom gefrom het wat jou dan met din nek wande gaan los
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Alberts »

Dit is ñ tight kamer, reamer is ñ .273, ou moes al reeds remington doppe afskil..

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by tripodmvr »

@Alberts Het jy 'n "caliber file" vir die SLR? Ek het 'n 243 gebruik en dit dui op hoë druk reeds teen 45gr. Indien jy wel die SLR se inligting het vir QL, kan jy daardie inligting hier plaas asb.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Capt. Yoda »

Alberts wrote: Sat Oct 18, 2025 1:43 pm Dit is ñ tight kamer, reamer is ñ .273, ou moes al reeds remington doppe afskil..

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ekt so 300 lapua doppe wat erens le van een van my vorige SLRs, laat ek bq kyk of ek hul kan kry en wat hul nekke geskil is dalk kan jy met hul speel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Alberts »

Nee Oom, ek het nie ñ file nie.. ek pas die 6xc se dop dimensies aan, en die 243AI.. ek sien wel ek het ñ berekenings fout gemaak op my aanvanklike berekening.. as ek die Ackley aanpas kom ek op 45,1, en die XC dui op 45,3.. beide se druk is maar oor 55k.. dus verkies ek om die xc se file te gebruik.. sy druk blokkie is nog nie rooi nie..(grappie)

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Alberts »

Capt. Yoda wrote:
Alberts wrote: Sat Oct 18, 2025 1:43 pm Dit is ñ tight kamer, reamer is ñ .273, ou moes al reeds remington doppe afskil..

Sent from my iPhone using Tapatalk
Ekt so 300 lapua doppe wat erens le van een van my vorige SLRs, laat ek bq kyk of ek hul kan kry en wat hul nekke geskil is dalk kan jy met hul speel
Ek waardeer dankie Kaptein

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Capt. Yoda »

Skiet daai lading en laat weet ons wat is die spoed dan gooi ek dit in my GRT en kyk wat hy se.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Alberts »

Alberts wrote:Asking for a friend

Die plan is om 103Eldx te laai met VVN560.

Ek het op QL gesien (as my berekeninge reg is) dat N560 my min of meer by 3200fps plus gaan uitbring teen so +- 55k druk

VV het nie ñ min en max lading vir die N560 op die 105/103 gr punt nie.

Ek sal dit waardeer as iemand wat al die oefening deur is, of op QL kan kyk om vir my ñ vertrekpunt te gee..

Die loop is 28"
Dop Vol 54,2gr
Laai Tpl: 70,2
Max Tpl: 71,2

Groete Sarel

Sent from my iPhone using Tapatalk
45,1gr@3245
45,3@3276

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Kallie Fernhout
Hero Member
Hero Member
Posts: 992
Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Kallie Fernhout »

Alberts wrote: Sat Oct 18, 2025 1:43 pm Dit is ñ tight kamer, reamer is ñ .273, ou moes al reeds remington doppe afskil..

Sent from my iPhone using Tapatalk
273 nek in 6mm word gesien as no-turn reamer. Nie n tight neck nie
User avatar
Alberts
Full Member
Full Member
Posts: 123
Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am

Re: 6SLR En 103Eldx

Post by Alberts »

Hallo Kallie.. dankie. Ek het doppe gevat na dit gevuur is en my punt kan ek amper nie met my hand indruk nie.. gevuurde doppe meet .272" die reamer op sy snykant meet .2715"..

Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply