6mm SLR
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
6mm SLR
Ek wil meer uitvind oor die 6mmSLR as julle kan help sal ek dit baie waardeer. Ek wil graag weet van manne wat ervaring van die ombouing het. Wat se loop leeftyd kyk ek na. Wat is die beste lengte en twist vir so loop. Ek wil graag punte skiet van 105 grein of swaarder teen meer as 3000fps. Waar kan ek dies kry? Ek het gehoor mens kan 6XC dies gebruik as jy dit uitstel, is dit so?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm SLR
Loop met N160 met n 105/108gr om en by 3130/3190fps (28"loop) hou so 2500 skote as jy 1000m 1moa plate wil skiet en nie vuurwarm skiet nie, Dies bestel jy by Whidden of hier is winkels in SA wat hul aan hou, loop 8 Twist, of as jy in die see bly kan n 7.5twist ook lekker werk veral as jy iets soos n 110gr Atips wil skiet hulle is net bq skaarser as n 8Twist, ek het al 22, 24 en 28" lope geskiet en dit hang maar af wat jy hom voor wil gebruik. Vir le en skiet is n HV 28"lekker maar as jy wil veldskiet/PRS doen kan hy dalk bq lank en swaar wees.
3100fps rond met n 105gr kan jy met n 24" loop doen met die regte kruit, obviously as jy hom harder wil skiet sal die langer loop help. Die kruite wat jou daai ekstra spoed gee gaan ook ongelukkig hul pond vleis by jou loop looftyd wil he so dis hoekom ek kruit soos N160/N165 verkies met n lekker lang loop.
Hoor maar by jou GS of hy n reamer het wat vir jou sal werk, daar is n paar met veskillinde dimensies, jy kan XC Dies gebruik as jy regtig wil, die 6SLR se dop is basies n langer XC
Hier is plaaslike ouens wat die DIEs verkoop maar ek het laas gesien jy kyk na tussen R6000 en R7000 vir n stel Whiddens, Forster maak ook en ek het al van hulle raak geloop in die land so jy kan dalk gelukkig wees en n stel raak google

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm SLR
Het sommer gou op GRT geloer (so weet nie hoe akkuraat dit is nie) en N160 brand net so warem soos S365.
Teoreties sou mens dan die selfde loop lewe kry as die druk en hoeveelheid poeier dieselfde is?
Teoreties sou mens dan die selfde loop lewe kry as die druk en hoeveelheid poeier dieselfde is?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm SLR
Dan sal S365 mooi werk en jy spaar R120, Somchem reken wel dit brand bq warmer
https://www.somchemreload.com/propellants/s365
https://www.somchemreload.com/propellants/s365
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm SLR
Ek sien, het gewonder oor daai waarde in GRT. Dan kan mens RL26 ook gooi, as jy het, en hom regtig warm maak 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm SLR
Ja RL 26 sal hom laat sing en die dop gaan lekker propvol wees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 6mm SLR
Vita N560 loop ook baie mooi met daai 108 in n 28"
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
Re: 6mm SLR
Dankie manne. Hier is soveel kennis op die groep. As ek kan vra, wat se tipe spoed sal mens met S365 kan kry met 108gr punte?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm SLR
Ekt 105 VLDs teen 3300 geskiet met 365 om te speel….hy stamp nogals n blesbok se kop.264 Win Mag wrote: Tue Oct 21, 2025 3:55 pm Dankie manne. Hier is soveel kennis op die groep. As ek kan vra, wat se tipe spoed sal mens met S365 kan kry met 108gr punte?
Ek sal nou nou gou op GRT kyk wat hy se ekt jaaaare terug 365 gebruik maar dit het baie goed geskiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1015
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: 6mm SLR
Ek het 2xSLR gewere. As ek van voor af moet begin sal ek net straight 6xc/6creed roete gaan vir my doeleindes.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm SLR
Capt. Yoda wrote: Tue Oct 21, 2025 4:02 pmEkt 105 VLDs teen 3300 geskiet met 365 om te speel….hy stamp nogals n blesbok se kop.264 Win Mag wrote: Tue Oct 21, 2025 3:55 pm Dankie manne. Hier is soveel kennis op die groep. As ek kan vra, wat se tipe spoed sal mens met S365 kan kry met 108gr punte?
Ek sal nou nou gou op GRT kyk wat hy se ekt jaaaare terug 365 gebruik maar dit het baie goed geskiet
3200fps, jammer het op foon getik.
Ek het gou vinnig gekyk en afhanginde van jou 365 en jou dop se volume sal jy gemaklik seker 3050-3080fps rond kan skiet, seker bq meer as jy hom wil druk.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6mm SLR
Uit drie sou ek verseker die 6 Creed voorstel. Die minste werk en potensieële probleme.
Die 6SLR het egter wel 'n plek.
vlnr: 6BR, 6CM, 243 dop gesize met 6CM die, 6SLR, 243 Win
Die 6SLR het egter wel 'n plek.
vlnr: 6BR, 6CM, 243 dop gesize met 6CM die, 6SLR, 243 Win
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm SLR
Ek skiet die SLR seker al 15 jaar, ek dink ek het die 2de of dalk 3de een in die land gehad so het n diep liefde vir hom en sal altyd n 6mm in een he maar ek moet ongelukkig saam stem. As jy n geweer gaan bou en nie regtig iets anders as 85% van die ander 6mm skieter soek nie sou ek ook die 6Creedmoor bou.
As jy regtig swaar koels soos 110gr Atips of die lang sierras vinnig wil skiet sou ek die SLR vat want daar het hy n edge bo die ander soos die XC maar vir 105/108gr koele is die 6CM “ongelukkig” die regte een. Eenvoudig, akuraat en vinnig genoeg
As jy regtig swaar koels soos 110gr Atips of die lang sierras vinnig wil skiet sou ek die SLR vat want daar het hy n edge bo die ander soos die XC maar vir 105/108gr koele is die 6CM “ongelukkig” die regte een. Eenvoudig, akuraat en vinnig genoeg
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 6mm SLR
Hier by ons is n man wat S385 in syne skiet
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6mm SLR
Ekt baie S385 in 243 in die droe jare gebruilk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.