Opsoek na series 3SR6 land rover
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Opsoek na series 3SR6 land rover
Ek is opsoek na n Series 3 S R6 land rover bakkie met n ADE 236 non turbo engine. As iemand weet van een laat weet maar dankie.
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Opsoek na series 3SR6 land rover
Middag Blackie, skakel vir Ryan by Mountain Top Rovers in Ladybrand. Dalk weet hy van een
Groete
Groete
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 960
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Re: Opsoek na series 3SR6 land rover
Hierdie laat my dink aan die staaltjie van die laaste Engelse soldaat wat in 1903 na die Anglo-Boereoorlog aan boord van sy skip stap. Hy kyk so na die omstanders en sê toe vir hulle dat na die drie jare van hel waardeur hulle gegaan het hier in Suid-Afrika, sal die Britse Koningkryk nog wraak neem op die Boere.
Ses en veertig jaar later laai hulle die eerste Land Rover hier af...
Ses en veertig jaar later laai hulle die eerste Land Rover hier af...
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2958
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Opsoek na series 3SR6 land rover
Spesialiste in Landy’s.
Beste.
Beste.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Opsoek na series 3SR6 land rover
Ses en sewentig jaar nou later en die Britse Koningkryk se wraakvonnis is nog steeds nie uitgedien nie - dis erger as Gaza en Oekraiëne saam.OosKaapJagter wrote: Tue Oct 28, 2025 5:06 pm Hierdie laat my dink aan die staaltjie van die laaste Engelse soldaat wat in 1903 na die Anglo-Boereoorlog aan boord van sy skip stap. Hy kyk so na die omstanders en sê toe vir hulle dat na die drie jare van hel waardeur hulle gegaan het hier in Suid-Afrika, sal die Britse Koningkryk nog wraak neem op die Boere.
Ses en veertig jaar later laai hulle die eerste Land Rover hier af...
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
- Blackie Swart
- Sr. Member

- Posts: 422
- Joined: Sat Apr 02, 2011 7:48 pm
Re: Opsoek na series 3SR6 land rover
Land rover het Afrika se paaie kom trek sodat die ander voertuie kan kom ry 


-
pietskiet
- Full Member

- Posts: 143
- Joined: Fri Jun 26, 2009 10:28 am
Re: Opsoek na series 3SR6 land rover
Dit en n Lister enjin...OosKaapJagter wrote: Tue Oct 28, 2025 5:06 pm Hierdie laat my dink aan die staaltjie van die laaste Engelse soldaat wat in 1903 na die Anglo-Boereoorlog aan boord van sy skip stap. Hy kyk so na die omstanders en sê toe vir hulle dat na die drie jare van hel waardeur hulle gegaan het hier in Suid-Afrika, sal die Britse Koningkryk nog wraak neem op die Boere.
Ses en veertig jaar later laai hulle die eerste Land Rover hier af...

