Minora!DWB wrote:Al neukery is daai een lê op sy sy!![]()
![]()
![]()
Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Minora!DWB wrote:Al neukery is daai een lê op sy sy!![]()
![]()
![]()

Apie se vir die manne jy het dit moedswillig so geplaas sodat die Toyota manne dit ook regop kan sien.Apie wrote:Minora!DWB wrote:Al neukery is daai een lê op sy sy!![]()
![]()
![]()
Sent from my SM-G950F using Tapatalk


Die nuwe Hilux se sleutel sal ook blitsig gekloon kan word en dan met gemak deur die Limpopo rivier gery kan word. In die nag.Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.

Dawie Malan wrote: Mon Nov 10, 2025 2:30 pmDie nuwe Hilux se sleutel sal ook blitsig gekloon kan word en dan met gemak deur die Limpopo rivier gery kan word. In die nag.Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.

En net so beknop binne…Wouter Roets wrote:Boys
Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.
Groetnis
Wouter

Dan lees ek nog hulle wil 'n EV Hilux uitbring.Wouter Roets wrote: Mon Nov 10, 2025 1:33 pm Boys
Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.
Groetnis
Wouter

If it ain't broke, don't fix it.Wouter Roets wrote: Mon Nov 10, 2025 1:33 pm Boys
Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.
Groetnis
Wouter

Ratel wrote: Tue Nov 11, 2025 6:32 amDan lees ek nog hulle wil 'n EV Hilux uitbring.Wouter Roets wrote: Mon Nov 10, 2025 1:33 pm Boys
Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.
Groetnis
Wouter
Daai monoloog gaan nou vlam vat.![]()

As jy iemand betroubaar kry wat dit kan doen doen dit. Daai strooi kom al van die Prado 120 V6 af, cruise control @ 135 en as dit net effe opdraend raak gooi hy 2 kepe terug en die revs loop oop.Geno wrote:If it ain't broke, don't fix it.Wouter Roets wrote: Mon Nov 10, 2025 1:33 pm Boys
Ek sien die nuwe Hilux het die lig gesien. Selfde enjen, selfde ratkas, selfde onderstel, selfde suspensie. Seker hy gaan weereens n wenner wees in verkope departement.
Groetnis
Wouter![]()
Behalwe vir die aaklige auto ratkas. Flip, hulle kan maar regtig gaan leer by Ford in daardie departement en 'n proper 10 spoed box insit. My vrou se 2.4 auto Fortuner is 'n frustrasie om te ry as daar bulte is. Die ding gooi 2 ratte terug en gil die kleinste bult uit. Ek oorweeg sterk om die ratkas se mapping te laat verander.
