Raad nodig met bondskieter
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Raad nodig met bondskieter
Middag manne
Ek het raad nodig met die 30-0bondskieter van my. Hier volg nou die lang storie.
Ek het die geweer die laaste 3 of 4 jaar geskiet met Barnes kafee ammunisie, 150gr TTSX, want dit het so mooi geskiet, en oor ek hom nie so baie gebruik nie, was die herlaai nie rerig nodig nie. Die kafee ammunisie het konstant onder 1moa geskiet, en die punte natuurlik goed presteer waar hy bokke moes omdop. Toe is dit asof hy oornag van plan verander.
Ek het hom vir 'n ruk lank nie geskiet nie, en toe ek hom weer afstof, wou hy dieselde ammunisie, uit dieselfse boks, nie meer onder 2-3moa skiet nie. Ek het al die skroewe nagegaan, kolf groter oopgemaak in die loop kanaal vir kontak punt, loop geskrop, elke ding moontlik. Die loop is nog in goeie toestand, en die geweer het nog nie 1000 skote geskiet nie, ek skat hier so tussen 600 en 700 rond.
Laaste het ek nou die ou lynx teleskoop vervang met 'n nuwe Arken.
Het hom vandag weer geskiet, en dit gaan beter, maar ek is nog nie gelukkig met die roer nie. Het 'n 165gr Hornady SST lading geskiet wat ook altyd goed gewerk het, en ook Federal Fusion 165gr kafee ammunisie.
Eerste paar groepe skiet skoot 1 op sy kol, dan skoot 2 so 30-40mm af, en skoot 3 weer terug op skoot 1, dat hulle mekaar sny. Daar waar ek dan 4 skote geskiet het, was skoot 4 weer op skoot 2. Selfs met 'n 2min afkoel periode tussen elke skoot. En met beide die SST's en die Federal's.
Ek gee toe die aksie skroewe so bietjie extra liefde, na 4.5Nm toe. Die groepe verander toe, na net 'n bont kol van +-50mm. Ek maak toe aksie skroewe heeltemal los, draai hulle tot net net vas, en gee net so bietjie extra hand vas. Die groepe lyk toe weer beter, maar steeds met random flyers.
Die geweer is duidelik sensitief vir torque op die aksie skroewe, en ek vermoed al wat nog die flyers kan veroorsaak, is die manier waarop ek die geweer vas druk, en dat dit torque veroorsaak tussen die loop/aksie/kolf, wat nie konstant is nie. Vandag se skiet het ek juis probeer om die geweer so styf as moontlik vas te druk/trek. En nee dis defnitief nie van flinch nie, daarvan is ek darem seker. Vandag het ek hom in een van daai Caldwell Lead Sled's geskiet.
Die geweer is lig, met 'n dun ligte loop profiel. Hoe skiet julle die ligte roere ? Of as jy weer die roer sensitief is vir "user input" ? Volgende is dalk om hom te gaan skiet met of die absolute minimum kontak oor 'n x sak, of dalk daai 4 poot skietstokke ?

Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Tiny Hunter
- Full Member

- Posts: 216
- Joined: Sat Nov 15, 2014 5:12 pm
Re: Raad nodig met bondskieter
Hi Glocked. Ek is nie n kenner op die gebied nie, ek het wel n pel wat se roer dieselfe gemaak het so ek gooi ook maar n klip in die bos, miskien help dit. Sy loop was skoon en hy was redelik seker geweersmid het sy bedding opgefoeter. Hy bly heeltyd een skoot die kant een skoot daai kant skiet. Lang storie kort was dit agv n Carbon Ring. Geweersmid het dit op getel. Hulle het hom skoon gemaak en daar skiet die roer weer.
Sent from my CPH2521 using Tapatalk
Sent from my CPH2521 using Tapatalk
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Raad nodig met bondskieter
Daar kan n paar dinge wees.
Carbon ring.
Rail of bokkies los op aksie.
Jy noem nie of die geweer n silincer op het nie. Indien wel skiet hom sonder die silincer.
Kyk hoe los pas jou aksie skroewe deur die gat. Ek boor hulle n minimum van 6.5mm.
As die aksie skroewe se torque n verskil maak is daar daar n probleem met die manier hoe die aksie le in die kolf. Kan jy n geld noot om die loop tot teen die aksie skuif as die "barrel action" in die kolf is?

YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Raad nodig met bondskieter
Het jy al die skote met n Lead Sled geskiet?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Raad nodig met bondskieter
Dankie manne, sal moet kyk na die carbon ring dalk.
Geweer het nie silencer of iets op nie, en die loop kanaal is nou mooi skoon tot teen die aksie ja, 'n noot pas mooi deur. Het gedink om die geweer oor te laat bed, om die torque invloed te beperk.
Capt yes al die skote was uit die Lead Sled geskiet.
Geweer het nie silencer of iets op nie, en die loop kanaal is nou mooi skoon tot teen die aksie ja, 'n noot pas mooi deur. Het gedink om die geweer oor te laat bed, om die torque invloed te beperk.
Capt yes al die skote was uit die Lead Sled geskiet.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Raad nodig met bondskieter
N geweer moet kan recoil en dis belangrik laat hy die selfde recoil as jy klein wil skiet, skiet hom sonder daai sled
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Raad nodig met bondskieter
Dis wat ek ook begin dink het, is dat die manier waarop ek die geweer vashou in die sled nie konstant is nie, en dat dit dalk dinge deurmekaar maak.....gaan 'n xbag probeer, of so iets, kyk of ek hom net meer konstant kan maak reageer. Het gehoop die Lead Sled sal juis dit gee, maar ek begin al hoe meer die teen deel van dit glo. Dit is die enigste een van my gewere wat sukkel, en dis die enigste een wat ek in daai Lead Sled skiet ookCapt. Yoda wrote: Mon Aug 11, 2025 7:11 pm N geweer moet kan recoil en dis belangrik laat hy die selfde recoil as jy klein wil skiet, skiet hom sonder daai sled
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4242
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Raad nodig met bondskieter
Ook nie n kenner nie maar n fan of supporter...
Daai aksie skroewe laat my wonder, maar hoekom sal hulle nou in n bêre kas begin rondfoeter tot jy hom weer uithaal.??
Ek sal eers daar begin kyk.
Hou ons op hoogte soos jy vorder
Cheers
Daai aksie skroewe laat my wonder, maar hoekom sal hulle nou in n bêre kas begin rondfoeter tot jy hom weer uithaal.??
Ek sal eers daar begin kyk.
Hou ons op hoogte soos jy vorder
Cheers
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
- Boesman1
- Newbie

- Posts: 27
- Joined: Wed Jul 17, 2019 8:34 pm
Re: Raad nodig met bondskieter
Probeer dalk n ander teleskoop ook.....
Sent from my SM-S928B using Tapatalk
Sent from my SM-S928B using Tapatalk
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Raad nodig met bondskieter
Daar is vele moontlikhede vir jou probleem. Om sonder deeglike bekyk van geweer 'n mening te waag is net 'n skoot in die donker.
Neem die geweer na iemand wat weet om jou probleem te ID.
Die eerste vraag om mee te begin is wat kan gebeur as geweer vir lang tyd staan in kluis.?? Wat is humiditeit van kluis? Watter soort kolf? - hout ens.?
My eerste gedagte sou dan wees of kolf getrek het of vog opgetel of uitgedroog het ens. -- sou dan kyk vir spanning op aksie en of aksie ry. ens ens.
Moontlikhede is veelvuldig.
Los die sled en skiet die geweer met konstante normale rus, skouerkontak en wangdruk.
Neem die geweer na iemand wat weet om jou probleem te ID.
Die eerste vraag om mee te begin is wat kan gebeur as geweer vir lang tyd staan in kluis.?? Wat is humiditeit van kluis? Watter soort kolf? - hout ens.?
My eerste gedagte sou dan wees of kolf getrek het of vog opgetel of uitgedroog het ens. -- sou dan kyk vir spanning op aksie en of aksie ry. ens ens.
Moontlikhede is veelvuldig.
Los die sled en skiet die geweer met konstante normale rus, skouerkontak en wangdruk.
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Raad nodig met bondskieter
So bietjie terugvoer op die roer, ons verstaan mekaar weer beter, en ek het nie nodig gehad om die loop toe te buig in die bench vice nie, maar dit was naby....
Ek het voor begin, alles uitmekaar gehaal, skoongevee, en weer aanmekaar gesit soos nodig. Weer die loop geskrop, seker gemaak die nuwe Arken is reg en mooi vas, en is toe weer baan toe, met 'n pak 180gr Norma ammunisie. Het die geweer gaan skiet oor 'n x-sak, met die minimum invloed van my af. 1ste groep het reeds beter gelyk as die laaste paar keer se skiet, en soos die loop begin "foul" het, het die geweer weer begin skiet soos ek hom ken. Beide doe 180gr Norma's en die 165gr Fusions mooi kosntante klein groepe geskiet, sonder enige flyers.
My vertroue in die geweer het maar 'n slegte knou gevat, maar ek besef ook dit was maar ek self, en die ou Lynx kon dalk 'n invloed gehad het, maar nou ja. So nou bou ek maar vertroue terug, maar ek is bly die ou roer skiet weer soos hy moet !
Dankie vir almal se insette.

Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Raad nodig met bondskieter
As die kolf van hout is en gestaan het vir lank kan die hout uitdroog of water trek en maklik effens skeeftrek. Hout doen dit - dis 'n lewende ding wat maak wat hy wil.Cobus(Cobb) wrote: Mon Aug 11, 2025 9:47 pmmaar hoekom sal hulle nou in n bêre kas begin rondfoeter tot jy hom weer uithaal
-
Grobbieb
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Fri Jun 15, 2018 10:25 pm
Re: Raad nodig met bondskieter
Ek het nou onlangs sommer vir my ook ‘n torque wrench set gekry. Elke keer as die gun gebruik gaan word dan bevestig ek die ringe, die bases en die geweer se skroewe self is almal op die regte manier vas.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Raad nodig met bondskieter
Is dit net dalk dat jy te lanklass met die geweer geskiet het nie? dalk moes jy en hy mekaar net weer vind.
Ek dink tog dat n mens net te gewoond raak aan een spesifieke geweer en kaliber en as mens dan terug gaan na die ander
wil ons te vinnig die geweer blameer en foute soek.
Ek dink tog dat n mens net te gewoond raak aan een spesifieke geweer en kaliber en as mens dan terug gaan na die ander
wil ons te vinnig die geweer blameer en foute soek.
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Raad nodig met bondskieter
Ek het nou presies dieselfde drama gehad - die antwoord? Die led sled....van sakke is alles weer terug na normaal. Amper die geweer gebreek uit frustrasie terwyl dit my slegtigheid was. Het lading ontwikkeling vir 416Rem op die sled gedoen en toe lui geword.
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Raad nodig met bondskieter
Maak nie saak hoeveel keer mens dit sê nie, maar die tipe rus waar die voorste rus en afterste rus rigied aan mekaar vas is, werk in die meerderheid nie goed nie. Enige vibrasie of versteuring van die voorste rus wat deur terugslag veroorsaak word, gaan direk terug na die agterste rus wat dan groter afwyking veroorsaak.
Die eenvoudige swaar drie-pootjie vir voor en sandsakkie agter werk altyd beter; selfs met gewone jag kolwe.
Caldwell, soos Hornady, is baie goed met bemarking...
Die eenvoudige swaar drie-pootjie vir voor en sandsakkie agter werk altyd beter; selfs met gewone jag kolwe.
Caldwell, soos Hornady, is baie goed met bemarking...
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Raad nodig met bondskieter
JF123 wrote: Mon Nov 17, 2025 12:22 pm Maak nie saak hoeveel keer mens dit sê nie, maar die tipe rus waar die voorste rus en afterste rus rigied aan mekaar vas is, werk in die meerderheid nie goed nie. Enige vibrasie of versteuring van die voorste rus wat deur terugslag veroorsaak word, gaan direk terug na die agterste rus wat dan groter afwyking veroorsaak.
Die eenvoudige swaar drie-pootjie vir voor en sandsakkie agter werk altyd beter; selfs met gewone jag kolwe.
Caldwell, soos Hornady, is baie goed met bemarking...
Daar is spreekwoord : elkeen word salig in eie geloof. So as iemand glo iets werk vir hom probeer ek nie sy geloof verander nie .
As iemand wel raad soek dan: Gaan jag jy met die sled of skroefbankrus?? Stel jou geweer dus finaal in met dooierus skiet posisie so na moontlik aan die posisie wat jy gaan gebruik met aanwending.
Toets jouself!
Skiet 5 skote op 300 met die sled of bankskroefrus en skiet dan 5 skote uit natuurlike jag dooierus posisie.
mooiloop.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Raad nodig met bondskieter
Dit klink vir my alles na wyse raad!
Skiet kompetisies, veral Chasa wat jou verplig om te doen soos jy noem uit vele posisies, het my jagskiet drasties verbeter.
Beste.
Skiet kompetisies, veral Chasa wat jou verplig om te doen soos jy noem uit vele posisies, het my jagskiet drasties verbeter.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: Raad nodig met bondskieter
En so leer jy jou geweer ken. Bv. hoe reageer hy op verskil in voorhout greep en rus, verskil in skouer en wangdruk ens. ens.Lategan1 wrote: Sat Nov 22, 2025 2:24 pm Dit klink vir my alles na wyse raad!
Skiet kompetisies, veral Chasa wat jou verplig om te doen soos jy noem uit vele posisies, het my jagskiet drasties verbeter.
Beste.
wonder of Rassie net met 14 man gaan begin en ekstra reserwe.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Raad nodig met bondskieter
Ek hou daarvan om met my geweer te "speel" as ek hom klaar op die bank ingestel het. 'n Gunsteling toe ek nog baie geskied het was om wieookal saam met my skiet (gewoonlik swaer, skoonpa, so iets) uit te daag. Dan pak ons kleiduiwe op 100m en die uitdaging is om hulle uit die vuis met die jaggeweer raak te skiet. Natuurlik beste uit 3 of watookal, wen.
Daar is niks wat mens so goed laat oefen soos so 'n skietery nie.
Daar is niks wat mens so goed laat oefen soos so 'n skietery nie.