Sneeuberg Lope
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Sneeuberg Lope
Ek is dringend opsoek na 'n nuwe loop vir my 308. Een tenminste 26" en 'n 1-10twist.
Ek het probeer kontak maak met Sneeuberg Lope, maar kan nie Danie in die hande kry nie.
Weet enige iemand of hulle nog bestaan?
Ek het probeer kontak maak met Sneeuberg Lope, maar kan nie Danie in die hande kry nie.
Weet enige iemand of hulle nog bestaan?
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Sneeuberg Lope
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Sneeuberg Lope
Het al probeer met geen sukses
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
JwSwanepoel
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue May 27, 2025 2:55 pm
Re: Sneeuberg Lope
Kon engine iemand al kontak besonderhede vir sneeuberg kry?
Ek is nie seker of dit goed of sleg is dat mens hulle nie in die hande kan kry nie
Ek is nie seker of dit goed of sleg is dat mens hulle nie in die hande kan kry nie
JW Swanepoel
.303 LE
12G BSA
.303 LE
12G BSA
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Sneeuberg Lope
Nee glad nie, maar ek het by paar persone ghoor dat mens nie direk mt hulle kan kontak maak nie, maar dat die geweersmit namens jou kan uitvind. Weet nie hoe akuraat dit is nie.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Sneeuberg Lope
Probeer: dieter@e3ventures.co.za
Anders, bel hierdie mense: 071 593 7188 Hulle het die website gebou, en hulle sal dalk vir jou 'n kontaknommer he vir die eienaar?
Anders, bel hierdie mense: 071 593 7188 Hulle het die website gebou, en hulle sal dalk vir jou 'n kontaknommer he vir die eienaar?
-
JwSwanepoel
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue May 27, 2025 2:55 pm
Re: Sneeuberg Lope
Baie dankie.Toxxyc wrote: Tue May 27, 2025 3:41 pm Probeer: dieter@e3ventures.co.za
Anders, bel hierdie mense: 071 593 7188 Hulle het die website gebou, en hulle sal dalk vir jou 'n kontaknommer he vir die eienaar?
Ek het ñ 303 waaroor ek mal is.
Ek het nog een gekoop en my plan is om dit fabriek nuut te maak. Nuwe loop, Nuwe slot, Nuwe aksie.
Al wat oorspronklik bly is die kolf.
JW Swanepoel
.303 LE
12G BSA
.303 LE
12G BSA
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 242
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Sneeuberg Lope
Ek het sneeuberg lope op wapens en hulle is tops. Ek het wel al direk met hulle gepraat maar hulle verkoop nie direk nie jy moet deur jou wapensmid koop.
Groetnis
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Groetnis
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Sneeuberg Lope
Ek dink nie Snbeeuberg sal .303 tooling hê nie.JwSwanepoel wrote: Tue May 27, 2025 5:16 pm Nuwe loop, Nuwe slot, Nuwe aksie.
Al wat oorspronklik bly is die kolf.
Walther maak wel lope. Nuwe Lee-Enfield aksie, wat jy waar kry?
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sneeuberg Lope
As jy hulle nie eers in die hande kan kry om n loop te koop nie imagine hoe lekker dit gaan wees as jy n loop koop met n probleem
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Sneeuberg Lope
Jy gee my nou 'n idee. Ek het 'n mooi .303 No4 Mk2 wat nog BAIE mooi lyk en hy skiet OK, maar hy breek doppe soos niks. Dit maak hom nie prakties om te skiet nie.JwSwanepoel wrote: Tue May 27, 2025 5:16 pmBaie dankie.Toxxyc wrote: Tue May 27, 2025 3:41 pm Probeer: dieter@e3ventures.co.za
Anders, bel hierdie mense: 071 593 7188 Hulle het die website gebou, en hulle sal dalk vir jou 'n kontaknommer he vir die eienaar?
Ek het ñ 303 waaroor ek mal is.
Ek het nog een gekoop en my plan is om dit fabriek nuut te maak. Nuwe loop, Nuwe slot, Nuwe aksie.
Al wat oorspronklik bly is die kolf.
Ek wonder - wat sal dit kos om die loop te ruil met iets soos 'n .308 loop, en hom te herlisensieer as 'n 308?
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Sneeuberg Lope
My enigste gevolgtrekking ook, ook na aanleiding van vorige gesprekke.Capt. Yoda wrote: Wed May 28, 2025 8:11 am As jy hulle nie eers in die hande kan kry om n loop te koop nie imagine hoe lekker dit gaan wees as jy n loop koop met n probleem
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Sneeuberg Lope
Enfield aksie nie gebou vir 308 druk nie.Toxxyc wrote:Jy gee my nou 'n idee. Ek het 'n mooi .303 No4 Mk2 wat nog BAIE mooi lyk en hy skiet OK, maar hy breek doppe soos niks. Dit maak hom nie prakties om te skiet nie.JwSwanepoel wrote: Tue May 27, 2025 5:16 pmBaie dankie.Toxxyc wrote: Tue May 27, 2025 3:41 pm Probeer: dieter@e3ventures.co.za
Anders, bel hierdie mense: 071 593 7188 Hulle het die website gebou, en hulle sal dalk vir jou 'n kontaknommer he vir die eienaar?
Ek het ñ 303 waaroor ek mal is.
Ek het nog een gekoop en my plan is om dit fabriek nuut te maak. Nuwe loop, Nuwe slot, Nuwe aksie.
Al wat oorspronklik bly is die kolf.
Ek wonder - wat sal dit kos om die loop te ruil met iets soos 'n .308 loop, en hom te herlisensieer as 'n 308?
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
JF123
- Sr. Member

- Posts: 449
- Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm
Re: Sneeuberg Lope
Genoeg Lee-Enfields is al verander na .308Win om te bewys dat dit is wel sterk genoeg vir .308. Genoeg van hulle was gebruik vir Bisley skiet in Suid Afrika en Britanje met militêre ammunisie. Het al met menige ou skuts gepraat wat die gebruik het voor hulle die "fensie RSA" kon bekostig.
https://www.milsurps.com/showthread.php ... 081adc4b23
https://www.milsurps.com/showthread.php ... 081adc4b23
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Sneeuberg Lope
Hoef verseker nie 'n 308 te wees nie. Kan enigiets anders wees wat goedkoop skiet, selfs 223.
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Sneeuberg Lope
Is dit die moeite en geld werd om iets te probeer bou op so ou aksie waar jy altyd gaan sukkel met toebehore soos beter sneller, kolf en die lys gaan aan. Ek is seker maar te jonk om die sentiment op so ou geweet te waardeer.
- Riaan Kriel
- Hero Member

- Posts: 1284
- Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm
Re: Sneeuberg Lope
Ek dink jy gaan effe sukkel om die Lee-Enfield boltface te verander om 'n 223Rem dop lekker vas te hou en te extract
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sneeuberg Lope
Terwyl ons nou heel van die pad af raak hier, jy gaan baie beter doen om n nuwe Howa in die kaliber te koop as om n ou Lee aksie en kolf te gebruik om n "nuwe" geweer te bou. Daai ou slot en sneller is nou regtig nie iets wat my n warm gevoel in my bors gee nie
Die werk om n nuwe 223 loop/kamer op n aksie te sit gaan meer kos as n nuwe barrel action Howa
Die werk om n nuwe 223 loop/kamer op n aksie te sit gaan meer kos as n nuwe barrel action Howa
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Sneeuberg Lope
Julle manne weet ook net hoe om op 'n man se batterye te piepie, maar ek moet noem, dis darem waardevolle piepie want dit maak sin.
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1614
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Sneeuberg Lope
Presies wat gebeur.Lategan1 wrote:My enigste gevolgtrekking ook, ook na aanleiding van vorige gesprekke.Capt. Yoda wrote: Wed May 28, 2025 8:11 am As jy hulle nie eers in die hande kan kry om n loop te koop nie imagine hoe lekker dit gaan wees as jy n loop koop met n probleem
Beste.
Francois Vogel
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Sneeuberg Lope
jipJacquesSAKO.308 wrote: Tue May 27, 2025 6:57 pm Ek het sneeuberg lope op wapens en hulle is tops. Ek het wel al direk met hulle gepraat maar hulle verkoop nie direk nie jy moet deur jou wapensmid koop.
Groetnis
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Sneeuberg Lope
Moet se die ouens wat ek ken wat hul skiet is baie gelukkig met hoe hulle skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
