Skiet rus - benodig hulp asb
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Skiet rus - benodig hulp asb
Benodig 'n guns van 'n paar van julle asb. Ek is besig om 'n skiet rus te ontwerp - sien prentjies hier onder.
Die rus waar die kolf lê gaan gaan verstelbaar wees - maar ek het net twee gewere en hulle kolwe is beide baie nou.
Wat is jou wydste kolf (by die "fore-end") en wat is jou nouste een? Sal waardeer as julle gou meet as jy weer die kluis oopmaak en dan resultaat hier onder plaas.
Enige ander "features" wat julle sou wou sien in 'n kwaliteit skiet rus?
Die rus waar die kolf lê gaan gaan verstelbaar wees - maar ek het net twee gewere en hulle kolwe is beide baie nou.
Wat is jou wydste kolf (by die "fore-end") en wat is jou nouste een? Sal waardeer as julle gou meet as jy weer die kluis oopmaak en dan resultaat hier onder plaas.
Enige ander "features" wat julle sou wou sien in 'n kwaliteit skiet rus?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Ek gmeet waar dit rus;
Varminter kolf 50mm,
GRS Bifrost 58mm.
Beste.
Varminter kolf 50mm,
GRS Bifrost 58mm.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
F klas kolf is 75mm voor
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
F-Ope mag van so tipe rus skiet?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
F-Ope skiet uitsluitlik van sulke tipe ruste, alhoewel tipies meer gekompliseerd en swaarder


- Ammion
- Hero Member

- Posts: 571
- Joined: Wed Jun 07, 2017 10:07 am
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Maksimum wydte vir 'n Benchrest kolf is 3" (76.2mm) en ek glo F-Klas ook.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Nog nie kans gekry om te gaan skiet nie...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Dit lyk nou blerrie smart !
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Mooi gedoen ,is alles van staal gemaak?
DD
DD
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Baie nice.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Wat kos so n rest?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Meestal ja, MS lasersny met powdercoating. Meestal SS boute en skroewe. Ek 3D print van die knoppe.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Ek moet nog 'n bietjie toets en ander ouens kry om te toets voor ek in produksie sit. Ek self skiet deesdae te min.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Waar was jy in die jare toe ons so lekker met PCP's BR geskiet het en die goed van die US moes in voer. Lyk baie netjies Pieter
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Jay Jay 2
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon Feb 12, 2024 7:24 pm
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Hi Pieter, laat weet as hy reg is. Ek soek ook een
-
Friedland
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Tue Jun 23, 2015 11:53 am
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Ek ook asb
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Nog besig om 'n paar dinge te verander en te toets, hopelik oor so 'n maand in produksie.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Ek het nog 5 van hierdie skiet ruste gebou, kontak my asb op 068 541 0462 as jy een wil bestel. R2950 sluit Pudo locker aflewering in. Ek is in Randburg.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Baie netjies en sag op die oog. Gaan daar riffels nie die hande en toerusting krap nie?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Hallo Hein, skies ek sien nie watter riffels jy bedoel nie? Op die stel knoppe?Hein M. wrote: Mon Dec 15, 2025 12:42 pm Baie netjies en sag op die oog. Gaan daar riffels nie die hande en toerusting krap nie?
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Ek weet ook nie, is dalk die foto wat die sakkies laat lyk of da riffels op is
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Jip. Onder die stelknoppe - lyk soos fiets se chainring...LoopSoosStroop wrote: Tue Dec 16, 2025 1:57 pmHallo Hein, skies ek sien nie watter riffels jy bedoel nie? Op die stel knoppe?Hein M. wrote: Mon Dec 15, 2025 12:42 pm Baie netjies en sag op die oog. Gaan daar riffels nie die hande en toerusting krap nie?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Die hoof op-en af stel ring is uit 6 mm staal ge-lasersny, rante afgewerk en dan ge-poeierverf. Gaan verseker nie krap of hande seer maak nie. Geen fietse is seergemaak met die vervaardiging van die rus nie
2 x skiet rus oor.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Skiet rus - benodig hulp asb
Baie netjiez