Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek maak die vakansie weer n paar bipods.Daar het navraag vir n sterker bipod gekom vir die langloop gewere.Die eerste een is nou klaar en gaan hom more toets.