More Manne,
Ek sal dit waardeer indien iemand my kan help met n moontlike lading op die volgende :
260 AI
Hornady 143 gr ELD X
Loop lengte 728 mm
Dop H2O volume 55.9
TPL gelaai 74.5
Dop Lengte 51.16 mm
Kruit - VV N560
Spoed teen 23grade was 2690 ft/s gemeet met Garmin. Ek het baie goeie groep gekry op 44.2 , met spoed van 2705 ft, maar wil kyk of daar nie n hoër node moontlik is nie.
Groete
Groete
Hulp met 260 AI en 143 Eld X
-
Pieterburger
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sun Sep 14, 2014 3:58 pm
Hulp met 260 AI en 143 Eld X
Remington SPS Varmint .22 250
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met 260 AI en 143 Eld X
Hiermee QL en GRT se pogings:-
1. Onthou dat jou 44.2gr lading nog laag was en dat die hoër ladings moontlik minder dryfmiddel gaan gebruik. Die spoedvlakke moet jou lei na die nodes.
2. Daar is vier nodes wat ek gekry het en die hoogste se druk toon as 56K psi (QL) en 58K psi (GRT)
3. Ek het nie die 260AI in QL nie en het dus bloot die dopvolume aangepas van die 260Rem. Lyk tog asof dit goed vergelyk met GRT. Ek gee die QL ladings en spoed synde hulle aanvanklik laer was as die van GRT.
Nodes
6 44,1gr = 2700vps (jy was dus prakties op die node)
5 1/2 44,8gr = 2740vps
5 46,1gr = 2820vps
4 1/2 48,1gr = 2956vps
Jy moet ook net kyk na dopvulling.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Pieterburger
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sun Sep 14, 2014 3:58 pm
Re: Hulp met 260 AI en 143 Eld X
Baie dankie. Ek sal ladings toets en terugvoer gee.
Groete
Groete
Remington SPS Varmint .22 250
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
-
Pieterburger
- Jr. Member

- Posts: 76
- Joined: Sun Sep 14, 2014 3:58 pm
Re: Hulp met 260 AI en 143 Eld X
Middag Tripod,
Met die QL berekeninge het ek dit reggekry om n 10c groepering te kon kry op 200 m.
Dankie vir die hulp.
Groete
Groete
Met die QL berekeninge het ek dit reggekry om n 10c groepering te kon kry op 200 m.
Dankie vir die hulp.
Groete
Groete
Remington SPS Varmint .22 250
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
Remington SPS Varmint .243
Winchester 30-30
7.62 Musgrave
Tikka Varmint .260 Rem
Truvelo 6.5x284 Win
Remington 700 LR 300 RUM
Musgrave model 90 280 Ackley Imp
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Hulp met 260 AI en 143 Eld X
Baie bly ek kon van hulp wees.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br