9.3x56mmR / .360 Limey-Kraut

Post Reply
Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

9.3x56mmR / .360 Limey-Kraut

Post by Manton »

Nou is ons almal vrinde

Met verwysing na n ander thread
303Br patroon op n Mauser aksie gebou - volgens my .. n "hensopper" aborsie

MAAR as mens nou RÊRIG met daardie Engelse patroon ( in n Mauser aksie ) wil werk wat dan van n 9.3 - 303 die so-genoemde
360 Limey-Kraut = 9.3x56mmR

Mens kan nog bietjie aan die dop werk en ontwerp om dit meer "modern" te maak
n baie meer bruikbare patroon veral vir bosveld jag maklik om dies en herlaai toebehore te vind - 303 doppe is steeds nog redelik maklik bekombaar
EN
Dit is weer .. DUITS !

Wat se Oom "OuAap" Adoorns ? die kenne met die goeters
Hmmm.....

The 9.3x57 specs at:
.470" at the base,
1.805" to the shoulder,
.433" at the shoulder,
17 degrees, 30 minutes on the shoulder angle,
.360" neck length, and
2.224" COAL.

I'll try to get more specific measurements on the 9.3x303, but it looks like it'll run thus:
.460" at the base
1.790"-1.80" to the shoulder,
17 degrees on the shoulder angle,
.401" at the shoulder,
.332" neck length,
2.222" COAL.

So, yes, I think the chamber can be cut and the brass worked so that the 9.3x303 can be loaded with 9.3x57 dies and simply serve as a rimmed 9.3x57. Considering that the .303 Brit is also know as the 7.7x56R, it ain't much of a "stretch" to make that happen.
https://www.24hourcampfire.com/ubbthrea ... -limb-here
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 9.3x56mmR / .360 Limey-Kraut

Post by Ds J »

Goeiemore Manton,

Dit is altyd handig om van/oor gewere te praat soos oor voertuie want die beginsels is dieselfde. Dit hang altyd af van wat jy wil doen, dws die vraag en doel bepaal die antwoord.

Ek soek n voertuig kan baie dinge beteken. Ons weet almal dat slegs n Hilux die enigste ware voertuig is, maaaaar ... om met n Hilux in Pretoria se stadsverkeer en kapingsgevaar te loop sukkel is werklik n dom besluit. Koste, hanteerbaarheid, gevaar ens maak dat daar baie slimmer voertuie sou wees vir daardie spesifieke omstandighede.

Die 9.3x56R is n speelding, net soos wat n Model T Ford, 1966 Camaro of n 1985 Alfa Giulietta ook 'n speelding sou wees. Dit veroorsaak interessante gesprekke (of gespot ;) ) om die kampvuur, gee ure se genot en is vir die eienaar baie spesiaal. ('n Ongeskrewe voorwaarde is natuurlik dat jou beursie dit toelaat!)

Die Duitsers het met 7mm en 8.2mm ook gewerk, en n deel van daardie werk is reeds gedoen in Australië - kyk gerus na die 303/.25, 303/270 of die 303/35. Indien ek werklik n "nuwe" kaliber op n 303 moes baseer sou ek by die algemeenste kalibers bly - eenvoudig omdat beskikbare koeëls, rekenaarprogramme ens dan baie makliker ingespan kan word. My kop sal waarskynlik 7mm toe staan om n bietjie beter trajek te kan uitwerk.

Nog n moontlikheid is om te kyk na die "wildcats" wat op die 444 Marlin gebou is - juis omdat hulle doprand basies identies is.

En as jy nou werklik stout wil raak kan jy die 9.3 x 54R oorweeg - dit is die Russe se grootwildkaliber.
Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

Re: 9.3x56mmR / .360 Limey-Kraut

Post by Manton »

Nope
Hierdie een lyk vir my meer gepas ?

Image

https://naboje.org/en/taxonomy/term/17

Supersize 303
Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

Re: 9.3x56mmR / .360 Limey-Kraut

Post by Manton »

Ds J wrote: Wed Jan 14, 2026 10:51 am Goeiemore Manton,

Dit is altyd handig om van/oor gewere te praat soos oor voertuie want die beginsels is dieselfde. Dit hang altyd af van wat jy wil doen, dws die vraag en doel bepaal die antwoord.

Die Duitsers het met 7mm en 8.2mm ook gewerk, en n deel van daardie werk is reeds gedoen in Australië - kyk gerus na die 303/.25, 303/270 of die 303/35. Indien ek werklik n "nuwe" kaliber op n 303 moes baseer sou ek by die algemeenste kalibers bly - eenvoudig omdat beskikbare koeëls, rekenaarprogramme ens dan baie makliker ingespan kan word. My kop sal waarskynlik 7mm toe staan om n bietjie beter trajek te kan uitwerk.

Nog n moontlikheid is om te kyk na die "wildcats" wat op die 444 Marlin gebou is - juis omdat hulle doprand basies identies is.

En as jy nou werklik stout wil raak kan jy die 9.3 x 54R oorweeg - dit is die Russe se grootwildkaliber.
Nee wat nou praat ons gewere en patrone - los die voertuie
Ek weet nie van n .."8.2" kaliber nie ? dalk 7.92 ?
Vergeet ook van die Australiërs - los hulle om skape te tel ...
9.3 is n oraloor wel bekende kaliber - koels geen probleem
Vergeet 444 Marlin - cowboy lever action
9,3 x 54R gebaseer op die baie ou Russiese militêre patroon - 7.62 x 54R Mosin-Nagant soek nie daardie kommie drek nie
En nou waar gaan n mens doppies en dies vir so n ding vind ?
Soek nie Russies-Limey nie
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2135
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: 9.3x56mmR / .360 Limey-Kraut

Post by Ds J »

Die Duitsers het aanvanklik ook gesukkel met die benamings. Die 8x57 was aanvanklik .318", dws 8mm buite-deursnee, maar hy is in die vroeë 1900's verander na 8.2mm (.323"). Die binnemaat van die groewe was egter 7.92mm (op dieselfde manier waarop die 303 sy naam gekry het)- vandaar die 7.92mm.

Doppe sal jy kan maak (vorm) van bestaande doppe, of invoer, of laat maak deur iemand soos Hansie Minnaar.

Die 9.3x56R se doppe behoort in die Duitse skietwêreld beskikbaar te wees.

(Ter inligting: die 7.62x54R is die oudste diensdoenende patroon in die geskiedenis - hy word tot vandag toe gebruik.)
Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

Re: 9.3x56mmR / .360 Limey-Kraut

Post by Manton »

Dankie Oom Adoorns ,

Siende as jy dit so mooi verduidelik het ....

The Different 9.3mm Cartridges

https://www.ronspomeroutdoors.com/blog/ ... cartridges

9.3 x 54R or 9.3x53R

https://forum.cartridgecollectors.org/t ... x53r/12177
Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

Re: 9.3x56mmR / .360 Limey-Kraut

Post by Manton »

continued ..

Finnish hunting Ammo, 9.3x54R and 8.2x54R?

https://forum.cartridgecollectors.org/t ... x54r/62127

9,3x57R (360 and Mauser)

https://forum.cartridgecollectors.org/t ... user/14492
Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

Re: 9.3x56mmR / .360 Limey-Kraut

Post by Manton »

continued ...

TELL 9.3x57m/m. E.?

https://forum.cartridgecollectors.org/t ... -m-e/45954

En hier is ook nog n 9.3 Rimmed

9.3x62MM Rimmed Mauser ( DWM #474D)

https://iguana-glockenspiel-zahz.square ... med-mauser
Manton
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am

Re: 9.3x56mmR / .360 Limey-Kraut

Post by Manton »

continued ...

En as jy nou werklik waar die 444 Marlin wil gebruik ...

https://www.gboreloaded.com/forums/inde ... c=152958.0

Alhoewel ons se hele storie is rondom die 303Br

Goeie na aandete leesstof
Post Reply