.308 Herlaai data

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
Dixon
Newbie
Newbie
Posts: 2
Joined: Sun Jan 21, 2018 8:54 pm

.308 Herlaai data

Post by Dixon »

More, kan iemand my asb help met Quick load data. Ek is besig met lading ontwikkeling van twee gewere van my, beide 308. Ek ktry min info van 22" met 1:14 twis wat beide van myne is.

Hier is n klomp info van n nuwe Howa:

Barrel 22" Howa
Twist 1:14 ( cleaning rod draai 1.5 turns oor barrel lengte van557mm)
Bullet: 150gr core bonded flat base Quest bullet
Bullet length: 25.75mm
Powder: S341

Brass: Starline
Brass length: 50.87mm
Primer: Winchester WLRM, Magnum
OAL: 71.4mm
Max chamber length 72.7mm

H2O volume 54.8-54.9gr (case+primer= 179.6-179.9gr & fired length 50.8-50.87mm)

Load: 46gr @ 2806ft/s (2799.1, 2808.7, 2809.5, 2831.8 ( grouping 85mm H x 54mm V @ 200m)

Load: 47gr @ 2847ft/s (2849.5, 2846.6) grouping 20mm H x 30mm V @ 200m

H= horisontal
V=vertical

Groetnis
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: .308 Herlaai data

Post by tripodmvr »

Die 47gr lading is by maks druk.

Probeer die volgende :-
Node 4 1/2 45.6gr 2785vps Druk 56K psi
Node 4 43.5gr 2670vps
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Post Reply