Ohrigstad area - ken iemand dalk "TES Safaris" en "Mamotale Game Lodge" ?

Post Reply
FredJ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sat Apr 24, 2010 8:56 am

Ohrigstad area - ken iemand dalk "TES Safaris" en "Mamotale Game Lodge" ?

Post by FredJ »

Goeie dag,

Vriende van my beplan 'n jag in die Ohrigstad area en hulle het afgekom op twee plase:

TES Safaris
Mamotale Game Lodge

Het iemand op die forum dalk al hier gejag? Sal enige terugvoer waardeer.

Soos ons almal weet is daar vandag baie slenter advertensies en deeglike navorsing is nodig.

Baie dankie.
Fred
User avatar
Rawstorne
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm

Re: Ohrigstad area - ken iemand dalk "TES Safaris" en "Mamotale Game Lodge" ?

Post by Rawstorne »

Goeie dag Fred

Laat weet of jy nog hulp benodig.
Ek ken mense in daardie ongewing en kan navraag doen.

Jy is welkom on te bel of ‘n persoonlike boodskap te stuur.

Vrede

Rawstorne
Nul Agt Twee 903 75(x2)
FredJ
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sat Apr 24, 2010 8:56 am

Re: Ohrigstad area - ken iemand dalk "TES Safaris" en "Mamotale Game Lodge" ?

Post by FredJ »

Baie dankie Rawstone,

Ek kontak you direk.

Groete
Fred
Post Reply