Dagsê,
Ek soek bietjie julle opinie oor die Sabatti .458 Win roere. Ek verstaan hulle is push feed maar dit pla my nie. Ek oorweeg hom meer vir speel en dalk so nou en dan n bok skiet. Is hulle die sous werd of moet ek eerder die jeuk vir nog n roer met iets anders krap?
Ek luister graag.
Groete
Julle opinie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Julle opinie
Wou gaan loer na gemiddelde prys en kry toe die aanbod op Gunafrica
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 39782.html
https://www.gunafrica.co.za/classifieds ... 39782.html
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Julle opinie
Uncle Driepoot,
Ek sien die add is a 6 jaar oud, maar selfs nuut is hulle nie duur nie. Dit is juis hoekom ek na een kyk. Of ek moet dalk n .450 Bushmaster by Kobus kry
Ek sien die add is a 6 jaar oud, maar selfs nuut is hulle nie duur nie. Dit is juis hoekom ek na een kyk. Of ek moet dalk n .450 Bushmaster by Kobus kry
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2318
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Julle opinie
Dagse hang ma af wat is jou gedagte met die wapen.......maar da is wel nog n 450 Bushmaster beskikbaar....Lapua wrote: Wed Feb 18, 2026 3:10 pm Uncle Driepoot,
Ek sien die add is a 6 jaar oud, maar selfs nuut is hulle nie duur nie. Dit is juis hoekom ek na een kyk. Of ek moet dalk n .450 Bushmaster by Kobus kry![]()
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Julle opinie
Ek het 'n Sabatti 458wm en geniet hom baie. Ek wou nog altyd n big bore gehad het maar skiet nie elke jaar n buffel nie, so die push feed pla glad nie. Met SBC se 450gr punte loop daai wm baie glad. Moet maar liefs nie oor n tafel sit en skiet nie. Hy stamp so ietwat.