Goeie dag Manne
Ek kom vra vir julle opinie oor die Balistix pro wet tumbler, ek kry nie rerig resensies aanlyn nie so het na die forum toe gekom om te hoor of iemand een het en hoe hulle ervaring is met hom tot nou toe, en ander manne se opinies te kry oor die item?
dankie julle
mooi dag
- Dehan
Balistix Tumbler Opinie
- Dehan.Rheeder
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am
Balistix Tumbler Opinie
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
Canik Mete SF Combat 9mm
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Balistix Tumbler Opinie
Daai is 'n juweliers tumbler. Mens kan dit aanlyn koop by 'n paar plekke.
Ek vermoed dis iets wat hulle invoer en net hulle naam op sit.
My broer gebruik een en hy werk goed, mens kan net nie baie doppe op 'n slag doen nie.
Ek vermoed dis iets wat hulle invoer en net hulle naam op sit.
My broer gebruik een en hy werk goed, mens kan net nie baie doppe op 'n slag doen nie.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Dehan.Rheeder
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am
Re: Balistix Tumbler Opinie
Dankie Willieheywillie wrote: Wed Mar 11, 2026 2:00 pm Daai is 'n juweliers tumbler. Mens kan dit aanlyn koop by 'n paar plekke.
Ek vermoed dis iets wat hulle invoer en net hulle naam op sit.
My broer gebruik een en hy werk goed, mens kan net nie baie doppe op 'n slag doen nie.
ek het gesien mens kry die 60 doppe en 120 doppe opsie, so ek kyk na die groter een.
ek was meer bekommerd oor kwaliteit aangesien dit soveel goedkoper is as enige ander tumbler op die mark en bang die drom kraak vinnig of so iets.
waardeer die terugvoering
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
Canik Mete SF Combat 9mm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Balistix Tumbler Opinie
Google 3kg rock polishing machine
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dehan.Rheeder
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Balistix Tumbler Opinie
Hoeveel van die stainless polishing media het jy nodig op so model?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Balistix Tumbler Opinie
Ek het geen idee wie die mense is nie maar hier kan jy hom somer spec soos jy hom soek
https://www.capetools.co.za/product/mini-tumbler/
https://www.capetools.co.za/product/mini-tumbler/
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Dehan.Rheeder
- Jr. Member

- Posts: 71
- Joined: Tue May 13, 2025 8:52 am
Re: Balistix Tumbler Opinie
gaan hulle probeer kontak en kyk wat ek kan uitvind oor hulle, weereens baie dankieCapt. Yoda wrote: Thu Mar 12, 2026 12:52 pm Ek het geen idee wie die mense is nie maar hier kan jy hom somer spec soos jy hom soek
https://www.capetools.co.za/product/mini-tumbler/
Tikka T3 Lite 30-06
Canik Mete SF Combat 9mm
Canik Mete SF Combat 9mm
