30-06 Norma Oryx 165gn

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

30-06 Norma Oryx 165gn

Post by CarelG »

Goeiedag,

Ek vra so bietjie hulp vandag asb, my Qload program is buite aksie agv n foutiewe laptop

Geweer is n Sako 85 30-06 met n looplengte van 567mm (22.323")
Norma dop H2O volume 70.4gn
Kruit VV N550
Primer CCI200
Punt Norma Oryx 165gn (No.20676161)
TPL 82.20mm
Ek skiet die geweer met n silencer
Ek het met die Norma Oryx 165gn fabrieks ammunisie baie goeie resultate gekry met n gemiddelde spoed van 2765fps

Spoed verky as volg:

50gn : 2506, 2514, 2500, 2521 al 4 skote raak
50.5gn : 2556, 2526, 2535, 2555
51gn : 2613, 2559, 2559, 2560 eerste skoot met hoer spoed sit so duim weg van die 3 wat volg en weer mekaar sny


Ek waardeer die hulp dankoe manne

Groete
Carel
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by tripodmvr »

Die druk is nog baie laag en meer dryfmiddel kan dalk vinniger brand as ons na die hoër nodes opskuif. Loer maar solank na jou 50gr lading en hoekom dit so mooi bymekaar geskiet het. (Node 7)

CarelG Node 7.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by CarelG »

Dankie my Oom, wat sê Qload waar lé die hoër nodes spoed gewys?
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1343
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by Toxxyc »

Ek skiet 'n Federal Fusion 180gn (baie dieselfde as die Norma Oryx) teen 2750 uit my .30-06, met 54gr N550. Jy behoort meer voete met gemak te kry.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by tripodmvr »

Node 6 - 53.5gr vir 2676vps
Node 5 - 56.1gr vir 2800vps met berekende druk van 53K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by CarelG »

tripodmvr wrote: Tue Mar 17, 2026 8:34 pm Node 6 - 53.5gr vir 2676vps
Node 5 - 56.1gr vir 2800vps met berekende druk van 53K psi
Baie dankie Oom ek laat weet hoe dit gaan
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by CarelG »

Vanoggend gou 2 ladings gaan skiet

55.5gn : 2816, 2795, 2794 (100m groep van 14mm) 2828, 2828, 2833 (200m groep van 39mm) ES-39fps
56gn : 2848, 2851, 2850 (100m groep van 24mm) 2844, 2860, 2848 (200m groep van 29mm) ES-12fps
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1343
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by Toxxyc »

Hoe lyk jou jump?
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by CarelG »

Toxxyc wrote: Wed Mar 18, 2026 11:04 am Hoe lyk jou jump?
2mm jump
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 449
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by JF123 »

Jou 56gr lading het ʼn ES van 16, nie 12 nie. (2860-2844)

Nie dat dit saak maak nie.
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by CarelG »

JF123 wrote: Wed Mar 18, 2026 12:40 pm Jou 56gr lading het ʼn ES van 16, nie 12 nie. (2860-2844)

Nie dat dit saak maak nie.
Askies man..
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1343
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by Toxxyc »

Ek sou die lading vat met die naaste ES, en dan bietjie met die jump speel om te kyk of hy bietjie oopmaak of toemaak op papier. Dis wat ek met my lading gemaak het, en toe ek die jump verkort het (ek skiet nou met 'n 2mm jump), toe skiet hy skielik 'n 10mm groepie op 100m. Ek het toe net daar besluit dis 'n lekker jaglading en hom net so gehou.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by tripodmvr »

Net soos ek vermoed het - turbo het ingeskop met hoër druk. Node 4 1/2 se druk gaan naby aan maks wees en daarom gee ek die inligting vir Node 5.

54.7gr en 2790vps. Druk 53K psi.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by CarelG »

Oom Tripod baie dankie vir die hulp. Hyt toe gesettle op 2789fps gemiddelde spoed oor 6 skote. Resultate praat vir hulself. Sien uit na die seisoen!!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by CarelG »

CarelG wrote: Wed Mar 25, 2026 4:32 pm Oom Tripod baie dankie vir die hulp. Hyt toe gesettle op 55gn @ 2789fps gemiddelde spoed oor 6 skote. Resultate praat vir hulself. Sien uit na die seisoen!!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by tripodmvr »

Daardie groep op 200m is die ware Jakob. Goed geskiet.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1343
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: 30-06 Norma Oryx 165gn

Post by Toxxyc »

2790 is lekker vinnig. Die bok gaan nie lank hoef te wag nie.
Post Reply