3006 - N550 - 180gr Norma Oryx
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
3006 - N550 - 180gr Norma Oryx
Hi,
Ek wil n vriend help herlaai met sy 3006. Geweer se inligting as volg:
3006
Loop: 24 duim
Dop volume: 71gr
Kruit: N550
Punt: 180gr norma Oryx
Primer CCI 200
TPL 82mm
Ek gebruik gewoonlik GRT en gebryk dan die kruit fabrikaat se min en maks as n guideline...
Dit wil my voorkom asof Vihtavuori se inligting baie konserwatief is... hul begin lading is 44.1ge en maks is 48.5gr...
Volgens GRT is daai baie laag??
Ek will graag so 2650 na 2700 kry... hang af waar die node gaan le...
Groete

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 3006 - N550 - 180gr Norma Oryx
Ek sou 46gr laai en kyk watter spoed ek kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: 3006 - N550 - 180gr Norma Oryx
Dankie,
Ek het my eie 3006 met selfde lot N550 gelaai met SPC se 165gr punte n het baie goeie groepe gekry en spoed wat GRT voorspel het...dit is hoekom daai voorgestelde data en speod nie vir my sin maak nie...
Ek sal 3 ladings laai en met meer data terug kom....
-
CarelG
- Sr. Member

- Posts: 462
- Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am
Re: 3006 - N550 - 180gr Norma Oryx
Goeie môre,
Ek wil self nou die 165gn Oryx in my 30-06 laai met n CCI200 primer en N550. Is daar iemand wat so gaaf sal wees om vir my te kan loer na n min en maks lading vir die kombinasie?
Groete
Carel
Ek wil self nou die 165gn Oryx in my 30-06 laai met n CCI200 primer en N550. Is daar iemand wat so gaaf sal wees om vir my te kan loer na n min en maks lading vir die kombinasie?
Groete
Carel
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 3006 - N550 - 180gr Norma Oryx
VV se webtuiste toon nie ladings met N550 vir die 165gr koeël nie. Ek het na ander koeëls van 165gr se ladings gekyk en die strek is baie wyd - van 45 tot 55gr tussen min en maks. QL en GRT se drukke verskil radikaal met die van VV. Ek sou weer 46gr as beginlading aanbeveel en dan kan die spoed verkry 'n beter aanduiding gee. Mens moet onthou dat die dravlakke en materiaal legering albei 'n invloed het oor die wrywing en dus drukvlakke direk beinvloed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: 3006 - N550 - 180gr Norma Oryx
Hi,
Ek wou die n na Quick load Herlaai skyf maar weet nie hoe nie...
Was vandag op skioetbaan en het die volgende inligting gekry (Spoed gemeet met Lab radar):
3006
Loop: 24 duim
Dop volume: 71gr
Kruit: N550
Punt: 180gr norma Oryx
Primer CCI 200
TPL 82mm
Lading 1 - 50gr N550 (omtrent 1MOA groep)(Geen druk tekens)
1 - 2501
2 - 2530
3 - 2525
Lading 2 - 50.5 gr N550 (Omtrent 0.75MOA groep)(Geen druk tekens)
1 - 2552
2 - 2542
3 - 2544
Lading 3 - 51gr (Omrent 1MOA groep)(Geen druk tekens)
1 - 2585
2 - 2572
3 - 2569
4 - 2572
As ek die data in GRT inlees (51gr n550)kry ek die volgende data:
node 6.5 - 49.9gr N550 - spoed 2517 (Druk 41291 psi)
Node 6 - 51.25gr N550 - Spoed 2587 (Druk 45037 psi)
Node 5.5 - 52.04 N550 - Spoed 2629 (Druk 47329 psi)
Node 5 - 53.54 N550 - Spoed 2709 (Druk 51966 psi)
Hoe vergelyk dit met Quickload?
Groete,
Petrie

Petrie303 wrote: Sat Mar 21, 2026 12:38 pm Hi,

Node 5.5 - 52.04 N550 - Spoed 2629 (Druk 47329 psi) Node 6 52.25 vir 2633vps. 47K psi
Node 5 - 53.54 N550 - Spoed 2709 (Druk 51966 psi)Node 5 54.8 vir 2750vps. Druk 54K psi
Hoe vergelyk dit met Quickload? Het al voorheen gekry dat QL en GRT verskil oor watter node dit is. Probeer die spoed bereik deur aanpassing van lading.
Groete,
Petrie
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 3006 - N550 - 180gr Norma Oryx
Ek het 'n GRT berekening ook gedoen wat baie goed met QL ooreenstem. Die file wat ek probeer laai verseg om deel van die plasing te word. Petrie, stuur my per PM jou epos dan kan jy 'n file kry wat jy in GRT kan inlees
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: 3006 - N550 - 180gr Norma Oryx
Ek skiet ook 3006 met N550 en daai lading is bietjie laag. Ek skiet 'n 180gr Federal Fusion (lyk en werk amper identies aan die Oryx) en ek skiet hom met 54gr N550. 44gr sal baie lig skiet - ek skat naby 308 se nommers.Petrie303 wrote: Sun Mar 15, 2026 4:18 pm Hi,
Ek wil n vriend help herlaai met sy 3006. Geweer se inligting as volg:
3006
Loop: 24 duim
Dop volume: 71gr
Kruit: N550
Punt: 180gr norma Oryx
Primer CCI 200
TPL 82mm
Ek gebruik gewoonlik GRT en gebryk dan die kruit fabrikaat se min en maks as n guideline...
Dit wil my voorkom asof Vihtavuori se inligting baie konserwatief is... hul begin lading is 44.1ge en maks is 48.5gr...
Volgens GRT is daai baie laag??
Ek will graag so 2650 na 2700 kry... hang af waar die node gaan le...
Groete
My dopvolume is 69.5gr en ek skiet ook 'n CCI200 primer. Ook 'n 24" loop. Ek kry 2750FPS met die Fusion voor 54gr N550. Ek skiet met 'n 2mm jump (85.35mm TPL). So my dop is 'n titsel kleiner (S&B doppe waarmee ek nog skiet), so hou maar net in gedagte.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 3006 - N550 - 180gr Norma Oryx
@Toxxyx, kyk na my aanbevelings in rooi en spoed wat verkry kan word. Stem baie goed met jou lading ooreen.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: 3006 - N550 - 180gr Norma Oryx
Ek stem Oom. Ek is net effens verbaas dat hy aanbevelings kry van 10gr minder as wat ek mee skiet om iets bruikbaar te kry, en dan is die lading nie eers warm aan my kant nie. Terugskop is matig en daar is geen druktekens nie.tripodmvr wrote: Sat Mar 21, 2026 8:50 pm @Toxxyx, kyk na my aanbevelings in rooi en spoed wat verkry kan word. Stem baie goed met jou lading ooreen.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 3006 - N550 - 180gr Norma Oryx
Gaan loer op VV se webtuiste en kyk die verskille in ladings vir die verskillende koeëls as jy N550 gebruik. Ek sal altyd konserwatief beginladings aanbeveel sodat ek nie iemand skade aandoen nie. Sodra mens lading en spoed het kan die aanpassings met oorleg bereken word.