Goeie naand almal,
Ons jag tog is net 'n paar weke uit en ek begin nou die stories hoor van die vervoer van die karkaste vanaf die plaas na die slaghuis in 'n bek en klou seer beheerde gebied, is dit iets oom oor te bekommer, want die laaste ding wat ons groep wil hê is as ons redelike hoeveelheid vleis terug bring en ons word voor gekeur en die vleis word gekonfiskeer omdat ons nie die regte vervoer permitte het nie. Want soos ek verstaan is Limpopo 'n bek en klou seer beheerde gebied. Kan iemand dalk asb net vir my die proses verduidelik om die regte permitte te kry?
Vervoer van Wilds karkaste weens Bek en klou seer
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Vervoer van Wilds karkaste weens Bek en klou seer
Vra vir Eduard op die forum. Hy sal weet. Ek dink 'n brief van die staatsveearts mag dalk nodig wees, en is nie TE moeilik om te kry nie.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vervoer van Wilds karkaste weens Bek en klou seer
Naandsê. Vervoer van wild karkaste het niks ekstra regulasie buite aktiewe kwarantein gebied in Limpopo nie. Sorg maar net dat die normale papierwerk reg is soos gewoonlik.
Kwarantein gebiede is enige plaas met n verdagte of bevestigde BEK geval plus n 10km radius om dit. Die boer behoort te weet of hy in so gebied val, maar inligting is ook beskikbaar by staatsveearts as jy doodseker wil maak.
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
Kwarantein gebiede is enige plaas met n verdagte of bevestigde BEK geval plus n 10km radius om dit. Die boer behoort te weet of hy in so gebied val, maar inligting is ook beskikbaar by staatsveearts as jy doodseker wil maak.
Sent from my SM-G780F using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1486
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vervoer van Wilds karkaste weens Bek en klou seer
8 April se kaart. Dit kon al verander het intussen
Sent from my SM-G780F using Tapatalk

Sent from my SM-G780F using Tapatalk
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Vervoer van Wilds karkaste weens Bek en klou seer
Let op die volgende met die vervoer van wildskarkasse:
1. Vleis van enige diere komende uit 'n BEK besmette area het geen risiko van die oordra van die BEK siekte nie. Hou ook geen gevaar in vir menslike gebruik van die vleis nie.
2. Pote en koppe van diere met vel aan en die hele vel van wildsdiere, is wel 'n BEK verspreidings risiko - indien hierdie items uit BEK besmette area kom, het jy probleme, vermy dit sover moontlik.
3. Trofee stukke, maw koppe, ens. met vel aan soos in punt 2 hierbo vanaf 'n BEK besmette area, gaan dus ook probleme veroorsaak - maak seker wat die verseistes is voordat sulke items vervoer word.
Dit is nogtans die moeite werd om vooraf vas te stel wat se tipies permitte, ens, nodig is vir die veilige vervoer van wildsvleis uit veral BEK besmette gebiede en selfs ook waar deur sulke gebiede gereis word met jou wildsvleis.

"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Vervoer van Wilds karkaste weens Bek en klou seer
Ek moet hier net so effens verskil - die vleis van 'n dier met BEK is veilig vir menslike gebruik (ons kan nie aansteek nie), maar die virus kan wel oorgedra word deur besmette vleis. Maar die boer behoort vir jou te kan sê of hy probleme het, soos Eduard noem.TFDADD wrote: Mon Apr 13, 2026 8:53 am 1. Vleis van enige diere komende uit 'n BEK besmette area het geen risiko van die oordra van die BEK siekte nie. Hou ook geen gevaar in vir menslike gebruik van die vleis nie.
- TFDADD
- Hero Member

- Posts: 1264
- Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am
Re: Vervoer van Wilds karkaste weens Bek en klou seer
Dankie Toxxyc :
Dit sal dalk sinvol wees om vooraf met die boer uit te klaar dat indien wild gejag word en BEK is dan eers sigbaar, dat daardie spesifieke eenheid wild nie deur die jagter aanvaar kan word as 'n eenheid wild wat geskiet is nie - geen betaling dus en geen verdere hantering van die karkas deur jagter nie.
Dít is klaar moeilikheid wat kon gebly het, veral gesien in lig van hoe die virus verprei hierna:
Maak dinge moeilik vir beide jagters en boere.
by Toxxyc » 13 Apr 2026 14:53
Ek moet hier net so effens verskil - die vleis van 'n dier met BEK is veilig vir menslike gebruik (ons kan nie aansteek nie), maar die virus kan wel oorgedra word deur besmette vleis. Maar die boer behoort vir jou te kan sê of hy probleme het, soos Eduard noem.
Afhangende van hoe higiënies en gekontroleerd die slagproses uitgevoer word, behoort slegs die mond area, tong en pote besmet te wees en nie die res van die karkas nie.FMD is caused by a Picornaviridae Aphthovirus, it causes fever and blisters on the mouth, tongue, and feet, leading to severe production losses, though it does not infect humans.
Dit sal dalk sinvol wees om vooraf met die boer uit te klaar dat indien wild gejag word en BEK is dan eers sigbaar, dat daardie spesifieke eenheid wild nie deur die jagter aanvaar kan word as 'n eenheid wild wat geskiet is nie - geen betaling dus en geen verdere hantering van die karkas deur jagter nie.
Dít is klaar moeilikheid wat kon gebly het, veral gesien in lig van hoe die virus verprei hierna:
Om 100% veilig te wees, moenie jag in 'n BEK besmette area nie.Key Aspects of FMD Virus (FMDV):
Transmission: Rapid spread via direct animal contact, aerosols, and contaminated materials (fomites) such as feed, vehicles, and clothing.
Maak dinge moeilik vir beide jagters en boere.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.
We are honest, trustworthy and reliable.
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Vervoer van Wilds karkaste weens Bek en klou seer
Dankie vir die terugvoer, ons gaan die jaar net vir vleis, ons beplan gladnie om Koppe, pote of velle saam terug te bring nie. Ons gaan op 'n plaas jag net buite Naboomspruit
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1367
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Vervoer van Wilds karkaste weens Bek en klou seer
Daar is 'n paar gevalle rondom Naboom, veral Nylstroom se kant toe. Vind maar mooi uit voor die tyd.Conna Howa wrote: Mon Apr 13, 2026 9:05 pm Dankie vir die terugvoer, ons gaan die jaar net vir vleis, ons beplan gladnie om Koppe, pote of velle saam terug te bring nie. Ons gaan op 'n plaas jag net buite Naboomspruit
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Vervoer van Wilds karkaste weens Bek en klou seer
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br