Quick Anneal vs AMP
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Quick Anneal vs AMP
Goeie dag,
Ek wil asb Jul mening/ gedagtes he oor induksie annealers.
Met die AMP gebruik jy n dop wat hy analiseer en werk dan presies die regte tyd uit wat n spesifieke batch doppe anneal moet word.
Met iets soos bv d Quick Anneal raai jy maar om te weet hoe lank jy n dip moet anneal. Kyk maar tot die dop net begin dof gloei in n donker kamer..
So is ek reg as ek se met enige ander annealers anders as d AMP is dit maar n “educated guess”? En hoe akkuraat is hierdie raai?

- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Quick Anneal vs AMP
There are no free lunches. Jy betaal 'n aansienlike hopie geld meer vir die AMP? En jy moet hom met die hand voer.
Uitgloei/anneal is darem gelukkig redelik vergewend. Ja, daar is 'n optimum temperatuur, maar dit is baie baie moeilik om met gasvlam en induksie gloeiers te bereik elke keer as jy uitgloei. Jy stel iets net bietjie anders vandag as gister, of dis effens koeler ens. Daar is eerder 'n termperatuur spektrum wat mens tref en waar die hitte steeds die vereiste werk doen op die dop.
My ervaring is dat dit nie so moeilik is om te tref met die oog (in 'n skemer kamer) nie. Die 6 mm BR anneal artikels (google dit) stem saam en ouens verwys altyd na die Eric Cortina videos ook as 'n goeie riglyn. Daar is darem 'n klomp ouens daar buite wat regkom sonder Tempilac en AMP se analise - my 700+ kliente sou meer by my gekla het as hulle glad nie reggekom het nie.

Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Quick Anneal vs AMP
Een van die beste goet wat AMP met hul produkte gedoen het was om mense te oortuig jy kan nie sonder dit laai en akuraat skiet nie.
Wat mense wel verkeerd doen met ander produkte of dit nou gas en/of ander induksie masjiene is is hulle aneal nie hul dop nie hul maak hom net warm en reken dan hy is anealed.
Herlaai en konstant skiet gaan oor konstant wees in die feiner details, ja die AMP maak dit makliker om dit elke keer te doen maar om brass te aneal moet jy in n taamlike bree "sweet spot" kom met jou verhitting en nie n spesifieke nr slaan nie so dit is nie rocket science nie

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Quick Anneal vs AMP
Hoe maak n mens om met n gas annealer te weet dat jy d regte hitte bereik en kan n gas vla annealer net so konstant anneal soos induksie?
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1841
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Quick Anneal vs AMP
Selfde tegniek vir gas as met die ander induksie masjiene soos Quick Anneal, kyk na die kleur van die dop terwyl hy verhit word.Eight wrote: Mon Apr 13, 2026 3:14 pm Hoe maak n mens om met n gas annealer te weet dat jy d regte hitte bereik en kan n gas vla annealer net so konstant anneal soos induksie?
Nee, 'n induksie masjien sal meer konstant wees "batch-to-batch" as gas, daar is minder veranderlikes. 'n Ou wat baie mooi met sy gas masjien werk kan vir alle praktiese doeleindes baie naby kom.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Quick Anneal vs AMP
Soos Pieter se is dit nie so maklik om presies te wees met gas soos induksie nie maar weer jy soek nie noodwendig n spesifieke nommer nie meer n "happy medium" band in die temp van jou dop.
N groter botel met n regulator help baie en dan met die kleiner bottels het die ouens in die ou dae gese om hom in n bak met water te laat staan, die teorie as ek reg onthou was dat die druk in die blik val as hy leeg raak wat dan die vlam se intensieteit beinvloed en die water onder die blik hou hom kouer en help dan laat die druk nie so drasties val nie.
Die masjiene wat ek al gebruik het met so "tank" en regulator werk bitter konstant dit is net vir my te veel goed in my herlaai kamer so ek sukkel maar aan met die klein blikke maar lyk dam of ek so half reg kom.
Om te bepaal wanner jou dop reg is kan jy tempilaq op jou doppe sit om te bepaal wanner jy die regte temp beryk, ek stel die vlam so dat hy op sy warmste net die punt van die vlam op die nek/skouer junction is en amper n soos n slang se tong net begin vurk om al 2 kante van die dop, sit dan die lig af en kyk laat die nek net pink/lig rooi word voor hy uit val, jy moet n dop bitter lank in so vlam laat draai om hom op te neek

- rustiek
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Fri Oct 20, 2023 7:51 pm
Re: Quick Anneal vs AMP
Ek hou altyd n paar ou doppe byderhand waarmee ek eers die vlam 'tune'. Wanneer ek voel die vlam en masjien se spoed is reg begin ek my regte doppe deurvoer.
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
Sent from my SM-A336E using Tapatalk
-
Yogi
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Feb 08, 2012 8:59 am
Re: Quick Anneal vs AMP
Die goeie ding van die induksie masjien is, dat as jy eers jou tyd setting het, dan kan jy oor jaar terugkom en dit weer so gebruik op daai brass.
Baie konstant en herhaalbare resultate.
Baie konstant en herhaalbare resultate.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Quick Anneal vs AMP
Ja die Indukises is verseker makliker
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3646
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Quick Anneal vs AMP
My quick anneal het nou so raps oor die 15000 doppe geanneal. Loop nog soos dag 1.
Vir my is tyd ‘n faktor en ek “koop” maar tyd aangesien ek baie dop voor bereiding moet doen. Die dat ek ook Giraud trimmer gebruik bv. En paar ander items alles wat konstant werk en tyd spaar.
Siebert, die water in die vlam annealers is einlik om die blik se temp konstant te hou soos jy noem (maar warmer nie kouer nie) die blik word nie warm nie maar yskoud / amper vries en dan soos dit gas gebruik word word blik kouer en vlam word korter so wanneer jy baie doppe anneal is dit nie consistent nie.
Vir my is tyd ‘n faktor en ek “koop” maar tyd aangesien ek baie dop voor bereiding moet doen. Die dat ek ook Giraud trimmer gebruik bv. En paar ander items alles wat konstant werk en tyd spaar.
Siebert, die water in die vlam annealers is einlik om die blik se temp konstant te hou soos jy noem (maar warmer nie kouer nie) die blik word nie warm nie maar yskoud / amper vries en dan soos dit gas gebruik word word blik kouer en vlam word korter so wanneer jy baie doppe anneal is dit nie consistent nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Quick Anneal vs AMP
Dankie Jan, ek onthou nou dis hoe Nico verduidelik hetJPS wrote: Fri Apr 24, 2026 10:02 pm My quick anneal het nou so raps oor die 15000 doppe geanneal. Loop nog soos dag 1.
Vir my is tyd ‘n faktor en ek “koop” maar tyd aangesien ek baie dop voor bereiding moet doen. Die dat ek ook Giraud trimmer gebruik bv. En paar ander items alles wat konstant werk en tyd spaar.
Siebert, die water in die vlam annealers is einlik om die blik se temp konstant te hou soos jy noem (maar warmer nie kouer nie) die blik word nie warm nie maar yskoud / amper vries en dan soos dit gas gebruik word word blik kouer en vlam word korter so wanneer jy baie doppe anneal is dit nie consistent nie.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Quick Anneal vs AMP
Ek het gister aand my moer vir die laaste keer vir builders se plumbers torchies wat altyd lek gestrip en my gas setup bq geupgrade na n mapp gas stelsel toe. Beste R800 wat ek in jare spandeur het, jy start hom en los hom niks vlamme wat kleiner en groter raak gedurende die 100 doppe se aneal nie.
Disclaimer. Dra ma jou skiet ore as jy baie doppe gaan doen en maak n venster oop, die ding klink soos n jet wat op start in jou herlaai kamer terwyl hy loop. Sien my smartwatch se hy loop so teen 98db. Ek dink die geluid is omdat ek nog nie die gas ratio reg het nie so sal bq met dit speel
Sy vlam brand aansienlik warmer as gewone butane gas so mens moet net jou tye weer aan pas

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Quick Anneal vs AMP
Met bq speel het ek hom lyk my reg gekry. Ek neem aan hyt te veel suurstof gesuig want die tip raak ook nou nie meer so rooi na n tyd nie. So leer ons maar
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Quick Anneal vs AMP
Ek gaan jou na-aap, danki vir deel.
Afgelope naweek 100 doppe gedoen, elke 10 of so moet mens vlam verstel. Dit toon beslis nie ‘n konstante nie. Veral as die bottel 3/4 en minder begin raak.
Beste.

Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 