Daar was vandag weer 'n ontploffing en brand by die Somerset-Wes aanleg. Niemand is glo beseer nie. Die tyd sal leer of dit verdere probleme met die verskaffing van Somchem kruit gaan veroorsaak.
https://defenceweb.co.za/industry/indus ... rset-west/
Rheinmetall Denel brand 28 April 2026
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 956
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Rheinmetall Denel brand 28 April 2026
Ek hoor hulle was besig om Geno se jakals ladings te proof
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Rheinmetall Denel brand 28 April 2026
Daar gaan ons alweer . . . wonder wat nou hierdie keer die werklike oorsaak was en of dit ooit aan Jan Publiek korrek deurgegee sal word.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Rheinmetall Denel brand 28 April 2026
Ek sien dit gebeur gereeld - 2018, 2021 en nou weer.win270 wrote: Tue Apr 28, 2026 3:36 pm Daar gaan ons alweer . . . wonder wat nou hierdie keer die werklike oorsaak was en of dit ooit aan Jan Publiek korrek deurgegee sal word.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Rheinmetall Denel brand 28 April 2026
Kundigheid het ons verlaat…
Beste.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 