Ek het nou onlangs Howa lang aksies met diklope gekry en wonder nou watter kolf/chassis beskikbaar is.
Dit lyk my vir die kort aksies is daar baie meer opsies so wil maar hoor wat julle gebruik of weet van wat beskikbaar is.
As jy sommer 'n koste (naastenby) ook kan bysit sal dit great wees.
Howa LA stock/chassis availabilty?
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Howa LA stock/chassis availabilty?
Het vir jou 'n Whatsapp gestuur
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa LA stock/chassis availabilty?
Baie dankie, ek sien niemand anders gebruik aftermarket kolwe of chassis vir hulle Howa LA gewere nie.
- finch
- Sr. Member

- Posts: 450
- Joined: Thu Jul 14, 2016 2:44 pm
Re: Howa LA stock/chassis availabilty?
Ek het n warrior Gen7 op my 300PRC
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Howa LA stock/chassis availabilty?
Ek het 'n Smoking Guns kolf op myne, kan nie presies die model onthou nie, soos 'n A5 copy, met verstelbare wangstuk ens. Werk baie lekker, mooi gebed, swaar en stewig. Goeie kwaliteit vir die prys dink ek.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Howa LA stock/chassis availabilty?
Boyds het laminated kolwe vir Howa's. Ek het 'n Pro varmint vir 'n dik loop Howa wat beskikbaar is as jy sou belangstel. Waar is jy?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Howa LA stock/chassis availabilty?
Ek sien nou ons Location detail is nie meer beskikbaar by jou naam as jy 'n plasing gemaak het nie. Ek is Brackenfell.Giepie wrote: Mon May 18, 2026 11:19 am Boyds het laminated kolwe vir Howa's. Ek het 'n Pro varmint vir 'n dik loop Howa wat beskikbaar is as jy sou belangstel. Waar is jy?
Ek het al na die Boyds opsies gekyk maar moet eerlik wees dat ek nie meer kolwe oorweeg waar die wangstuk nie verstelbaar is nie. Ek weet mens kan die Boyds nou bestel met 'n verstelbare wangstuk en dink die Pro-Varmint is 'n baie lekker opsie.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Howa LA stock/chassis availabilty?
Hier by ons is 2 Howa 7PRC's met kolwe wat Micheal MG gebou het. Baie netjies
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen