Opsoek na Mcmillan A5 of A3 kolf vir Tikka
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 243
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Opsoek na Mcmillan A5 of A3 kolf vir Tikka
Hi Manne,
Ek is opsoek na hoendertande. As iemand weet van iemand wat moontlik een van die bogenoemde kolwe het waarvan hy wil ontslae raak asb laatweet my.
Ek weet oom Renier maak ń baie close copy maar hy vat bietjie lank om sy molds klaar te maak vir die Tikka aksie so ek wou n kans vat en kyk of daar nie intussen dalk ń regte mcmillan erens rondlê nie.
Groete
Sent from my SM-S938B using Tapatalk

Last edited by JacquesSAKO.308 on Sun May 24, 2026 1:42 pm, edited 1 time in total.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Opsoek na Mcmillan A5 of A3 kolf vir Tikka
Ek weet van n mooi APW Carbon X te koop vir R20 000
Nuut in die boks
Nuut in die boks
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 243
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Opsoek na Mcmillan A5 of A3 kolf vir Tikka
Dankie ek het hom gesien. Hy is wel ongelukkig ń kortaksie model ek soek vir ń 300 WSMCapt. Yoda wrote:Ek weet van n mooi APW Carbon X te koop vir R20 000
Nuut in die boks
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: Opsoek na Mcmillan A5 of A3 kolf vir Tikka
Is die Tikka aksies nie almal dieselfde lengte nie ?
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13511
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Opsoek na Mcmillan A5 of A3 kolf vir Tikka
Is soos ek dit ook verstaan
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- pwdejager
- Sr. Member

- Posts: 489
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Opsoek na Mcmillan A5 of A3 kolf vir Tikka
Aksie is dieselfde, magwel verskil. Gaan nie 'n 300wsm mag in 'n Kort Aksie Magwel kry nie.
Vra my, ek het op die harde manier geleer.
Vra my, ek het op die harde manier geleer.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
JacquesSAKO.308
- Full Member

- Posts: 243
- Joined: Thu Apr 23, 2015 11:01 am
Re: Opsoek na Mcmillan A5 of A3 kolf vir Tikka
Nes PW daar sê. Al die aksies is dieselfde lengte maar magwell verskil
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
Sent from my SM-S938B using Tapatalk
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Opsoek na Mcmillan A5 of A3 kolf vir Tikka
Ai tog, was net te laat vir die kolf. Jammer vir die highjack.Capt. Yoda wrote: Mon May 25, 2026 6:54 pm Ek weet van n mooi APW Carbon X te koop vir R20 000
Nuut in die boks
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Opsoek na Mcmillan A5 of A3 kolf vir Tikka
Lanklaas iemand so negatief gesien oor hy nie 20k kon blaas 
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2941
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Opsoek na Mcmillan A5 of A3 kolf vir Tikka
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7988
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Opsoek na Mcmillan A5 of A3 kolf vir Tikka
Hierdie is darem net lekker kolwe ... NOT FOR SALE
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
3kus
- Full Member

- Posts: 149
- Joined: Mon Mar 26, 2018 11:02 am
Re: Opsoek na Mcmillan A5 of A3 kolf vir Tikka
.22LR / 308 Win / 6.5x55 SE / 6.5CM / 7 RSAUM / 338WM / 375H&H / 9mm