6SLR met 115gr Dtac
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
6SLR met 115gr Dtac
Goeie more, ek is steeds besig met my 6SLR projek en vra raad met ladingontwikkeling asb. Hierdie keer het ek 115gr Dtac’s en MRP in die mengsel gegooi.
6SLR INLIGTING
Loop: 666mm of 26.22”
1:8 twist;
Sako doppe as basis gebruik;
Dop volume: 52.8 gr;
Dop lengte: 51.56mm;
Punt: 115gr Dtac (deur Sierra gemaak)
TPL: 70.85mm;
Dryfmiddel: 43gr MRP;
CCI 200 primer;
Spoed: 3055’/s.
Ek lees op dat daar dalk n node naby 3030 is maar sal graag julle insette hoeroor wil kry.

Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6SLR met 115gr Dtac
As ek vinnig kyk is daar n node by 3020fps (42.6fps) net so oor die 61k psi, een laer is by 2890fps
Hoe het daai DTACS geskiet met daai lading?
Hoe het daai DTACS geskiet met daai lading?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: 6SLR met 115gr Dtac
Ek het net eers spoed met magnetospeed gemeet, wil nou gaan kyk of dit groepeer..
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6SLR met 115gr Dtac
Sal interesant wees, hulle skiet gewoonlik baie mooi of gad nie.
N klomp van ons sit met halwe bokse by die huis, laat weet asb hoe hulle skiet
N klomp van ons sit met halwe bokse by die huis, laat weet asb hoe hulle skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: 6SLR met 115gr Dtac
Nou praat jy? Wat werk dan beste na jou mening?
Ek wonder of die 1:8 twist goed genoeg is daarvoor? Sal bietjie met ec tuner speel..
Ek wonder of die 1:8 twist goed genoeg is daarvoor? Sal bietjie met ec tuner speel..
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 6SLR met 115gr Dtac
Ek het begin met n 110gr Sierra toets in my seun se 6slr 8 twist loop nou onlangs. Met die eerste skiet het ek nie iets gesien waarvan ek hou nie, maar ek sal weer gaan probeer.
Wat ek wel kan sê, is dat daardie geweer my elke keer verbaas as ek hom met 109gr Bergers en N560 skiet. Ek skiet hulle teen 3080, maar dit is n 28 duim loop.
Wat ek wel kan sê, is dat daardie geweer my elke keer verbaas as ek hom met 109gr Bergers en N560 skiet. Ek skiet hulle teen 3080, maar dit is n 28 duim loop.
-
Skietstoel
- Full Member

- Posts: 212
- Joined: Tue Jul 18, 2017 5:35 pm
Re: 6SLR met 115gr Dtac
Dankie vir daardie terugvoer! Het gister die dtacs gaan toets maar dit het power gegaan. Lyk my ek gaan ook met n halwe boks sit… Sal nog een keer probeer en met jump speel.
Sako A111 30-06; Sako A11 243; Star Mod28 9mm P.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6SLR met 115gr Dtac
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: 6SLR met 115gr Dtac
Ek dink die 115gr soek 'n 7.5" groefdraai. Berger se stability calculator wys die 115gr VLD Hunt teem 3055ft/s uit 'n 8" groefdraai as marginaal stabiel. Selfde nommer maar 7.5" vat die stabiliteit van 1.39 na 1.59. Volgens hulle is 1.50 en hoër stabiel.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6SLR met 115gr Dtac
Hulle het nog steeds so so geskiet
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: 6SLR met 115gr Dtac
Hier teen die kus baklei ons nog harder om koeëls te stabiliseer. Ek het op 500m bo seevlak gewerk en daardie syfers gekry.